id
int64 1
8.14M
| meaning
int64 6
37.7M
| langvar
int64 3
12k
| txt
stringlengths 1
3.23k
⌀ | langvar_uid
stringlengths 7
7
| example
stringlengths 1
218
⌀ | example_langvar
int64 3
12k
⌀ | example_langvar_uid
stringlengths 7
7
⌀ |
---|---|---|---|---|---|---|---|
6,068,590 | 34,015,914 | 7 |
vermindering in die normale aantal eosinofiele in die bloed
|
afr-000
|
eosinopenie
| 7 |
afr-000
|
6,068,591 | 34,015,915 | 7 |
membraan van neurogliaselle wat die breinventrikels en die sentrale kanaal van die rugmurg uitvoer
|
afr-000
|
ependiem
| 7 |
afr-000
|
6,068,592 | 34,015,917 | 7 |
dorsaal «bokant» van die chorda dorsalis
|
afr-000
|
epichordaal
| 7 |
afr-000
|
6,068,593 | 34,015,918 | 7 |
deel van die uterusslymvlies wat die bevrugte ovum omsluit
|
afr-000
|
epichorion
| 7 |
afr-000
|
6,068,594 | 34,015,919 | 7 |
gebruik tov aansteeklike siektes wat binne ’n kort rukkie oor ’n wye gebied versprei, of wat groot getalle mense of diere gelyktydig aantas
|
afr-000
|
epidemies
| 7 |
afr-000
|
6,068,595 | 34,015,920 | 7 |
vertakking van die wetenskap wat handel oor epidemies
|
afr-000
|
epidemiologie
| 7 |
afr-000
|
6,068,596 | 34,015,921 | 7 |
mbt die epidermis
|
afr-000
|
epidermaal
| 7 |
afr-000
|
6,068,597 | 34,015,922 | 7 |
buitenste epiteellaag van die vel «bevat geen bloedvate nie»
|
afr-000
|
epidermis
| 7 |
afr-000
|
6,068,598 | 34,015,923 | 7 |
mbt die epididimus
|
afr-000
|
epididimaal
| 7 |
afr-000
|
6,068,599 | 34,015,924 | 7 |
lang, gekronkelde buisie wat bo, aan die agterkant van die testis geleë is en waar sperme tydelik gestoor word, totdat dit na die vas deferens vervoer word
|
afr-000
|
bytestis
| 7 |
afr-000
|
6,068,600 | 34,015,925 | 7 |
geleë op of oor die dura mater
|
afr-000
|
epiduraal
| 7 |
afr-000
|
6,068,601 | 34,015,926 | 7 |
die ruimte tussen die dura mater van die rugmurg en die been van die rugmurgkanaal
|
afr-000
|
epidurale ruimte
| 7 |
afr-000
|
6,068,602 | 34,015,928 | 7 |
plant wat op ander plante groei
|
afr-000
|
epifiet
| 7 |
afr-000
|
6,068,603 | 34,015,929 | 7 |
plantparasiet wat op die liggaamsoppervlakte groei
|
afr-000
|
epifiet
| 7 |
afr-000
|
6,068,604 | 34,015,930 | 7 |
kop van ’n langbeen «wat aan die skag vas is»
|
afr-000
|
skagpunt
| 7 |
afr-000
|
6,068,605 | 34,015,932 | 7 |
kraakbeenplaat tussen die epifise en die metafise van ’n langbeen
|
afr-000
|
epifisiale kraakbeen
| 7 |
afr-000
|
6,068,606 | 34,015,933 | 7 |
strokie onverbeende kraakbeen tussen die epifise en die diafise van ’n langbeen
|
afr-000
|
epifisiale lyn
| 7 |
afr-000
|
6,068,607 | 34,015,935 | 7 |
kraakbeenlaag «hialiene kraakbeen» wat by die aansluiting tussen die diafise en epifise van ’n langbeen voorkom en as ’n groeistreek funksioneer
|
afr-000
|
epifisiale skyf
| 7 |
afr-000
|
6,068,608 | 34,015,936 | 7 |
mbt die epigastrium
|
afr-000
|
epigastries
| 7 |
afr-000
|
6,068,609 | 34,015,937 | 7 |
krop van die maag
|
afr-000
|
epigastrium
| 7 |
afr-000
|
6,068,610 | 34,015,937 | 7 |
boonste middelste deel van die buik
|
afr-000
|
epigastrium
| 7 |
afr-000
|
6,068,611 | 34,015,938 | 7 |
klep wat die larinks bedek
|
afr-000
|
epiglottis
| 7 |
afr-000
|
6,068,612 | 34,015,938 | 7 |
elastiese kraakbeenklep wat die opening van die lugpyp gedurende die slukproses sluit
|
afr-000
|
epiglottis
| 7 |
afr-000
|
6,068,613 | 34,015,939 | 7 |
mbt die epikardium
|
afr-000
|
epikardiaal
| 7 |
afr-000
|
6,068,614 | 34,015,939 | 7 |
mbt die epikardie
|
afr-000
|
epikardiaal
| 7 |
afr-000
|
6,068,615 | 34,015,940 | 7 |
deel van die esofagus wat vanaf die diafragma tot by die maag strek
|
afr-000
|
epikardie
| 7 |
afr-000
|
6,068,616 | 34,015,941 | 7 |
die buitenste laag van die hartwand wat die miokardium omsluit «dit is ’n sereuse membraan wat die binneste laag van die sereuse perikardium vorm»
|
afr-000
|
epikardium
| 7 |
afr-000
|
6,068,617 | 34,015,942 | 7 |
’n benige uitsteeksel wat bo ’n kondiel geleë is
|
afr-000
|
epikondiel
| 7 |
afr-000
|
6,068,618 | 34,015,943 | 7 |
geleë op ’n rib
|
afr-000
|
epikostaal
| 7 |
afr-000
|
6,068,619 | 34,015,944 | 7 |
strukture wat die kranium bedek
|
afr-000
|
epikranium
| 7 |
afr-000
|
6,068,620 | 34,015,945 | 7 |
kliniese toestand wat gekenmerk word deur ’n skielike disritmie van die brein, en wat gepaard gaan met bewussynsverlies en gelokaliseerde of algemene konvulsies
|
afr-000
|
vallende siekte
| 7 |
afr-000
|
6,068,621 | 34,015,946 | 7 |
mbt epilepsie
|
afr-000
|
epilepties
| 7 |
afr-000
|
6,068,622 | 34,015,947 | 7 |
iemand wat aan epilepsie ly
|
afr-000
|
epileptikus
| 7 |
afr-000
|
6,068,623 | 34,015,948 | 7 |
veselagtige bindweefsel wat ’n groep spierbondels omring
|
afr-000
|
epimisium
| 7 |
afr-000
|
6,068,624 | 34,015,951 | 7 |
bindweefsel wat ’n groep senuweebondels omring
|
afr-000
|
senuskede
| 7 |
afr-000
|
6,068,625 | 34,015,952 | 7 |
voorste gedeelte van die vierde breinventrikel
|
afr-000
|
episeel
| 7 |
afr-000
|
6,068,626 | 34,015,953 | 7 |
bloeding uit die vulva
|
afr-000
|
episioragie
| 7 |
afr-000
|
6,068,627 | 34,015,954 | 7 |
bokant die sternum
|
afr-000
|
episternaal
| 7 |
afr-000
|
6,068,628 | 34,015,955 | 7 |
geleë op die talamus
|
afr-000
|
epitalamies
| 7 |
afr-000
|
6,068,629 | 34,015,956 | 7 |
weefsel wat die oppervlak van die liggaam bedek en alle inwendige gange en ruimtes van die liggaam uitvoer «bv eenvoudige epiteel, kubusepiteel, meerlagige epiteel, oorgangsepiteel, plaveiselepiteel, silinderepiteel en wimperepiteel»
|
afr-000
|
dekweefsel
| 7 |
afr-000
|
6,068,630 | 34,015,957 | 7 |
mbt of bestaande uit epiteel
|
afr-000
|
epiteliaal
| 7 |
afr-000
|
6,068,631 | 34,015,958 | 7 |
groei van epiteel oor rou oppervlaktes
|
afr-000
|
epitelisasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,632 | 34,015,959 | 7 |
groep aminosure op die antigeenoppervlak wat die aktiewe bindplek bepaal
|
afr-000
|
antigeendeterminant
| 7 |
afr-000
|
6,068,633 | 34,015,959 | 7 |
’n spesiale punt op die oppervlak van ’n antigeen waar ’n antiliggaam bind
|
afr-000
|
antigeendeterminant
| 7 |
afr-000
|
6,068,634 | 34,015,963 | 7 |
kom byvoorbeeld by die penis voor wat styf word en regop staan as dit met bloed gevul word
|
afr-000
|
ereksie
| 7 |
afr-000
|
6,068,635 | 34,015,964 | 7 |
in staat om ereksie te ondergaan
|
afr-000
|
erektiel
| 7 |
afr-000
|
6,068,636 | 34,015,965 | 7 |
sponsagtige weefsel wat, as dit met bloed gevul word, die liggaamsdeel laat styf word en regop staan
|
afr-000
|
erektiele weefsel
| 7 |
afr-000
|
6,068,637 | 34,015,966 | 7 |
spier wat ’n bepaalde deel regop hou of ereksie teweegbring
|
afr-000
|
erektor
| 7 |
afr-000
|
6,068,638 | 34,015,967 | 7 |
ensiem «peptidase» in die dunderm wat polipeptiede en peptone in aminosure verander
|
afr-000
|
erepsien
| 7 |
afr-000
|
6,068,639 | 34,015,968 | 7 |
wat vanaf die ouer na die afstammeling oorgedra word
|
afr-000
|
erflik
| 7 |
afr-000
|
6,068,640 | 34,015,969 | 7 |
wat oorgeërf kan word
|
afr-000
|
erflik
| 7 |
afr-000
|
6,068,641 | 34,015,970 | 7 |
totaal van alle liggaamlike of geestelike eienskappe wat van die voorganger na die afstammeling «nakomelinge» deur ’n gameet oorgedra word
|
afr-000
|
oorerflikheid
| 7 |
afr-000
|
6,068,642 | 34,015,972 | 7 |
verouderde eenheid van arbeid
|
afr-000
|
erg
| 7 |
afr-000
|
6,068,643 | 34,015,973 | 7 |
toestel wat die werkverrigting van spiere tydens aktiwiteit grafies registreer
|
afr-000
|
ergograaf
| 7 |
afr-000
|
6,068,644 | 34,015,974 | 7 |
grafiese rekord van spierarbeid
|
afr-000
|
ergogram
| 7 |
afr-000
|
6,068,645 | 34,015,975 | 7 |
’n instrument waarmee die werkverrigting van ’n spier «of spiere» oor ’n vasgestelde tydperk gemeet word
|
afr-000
|
werkmeter
| 7 |
afr-000
|
6,068,646 | 34,015,976 | 7 |
studie van die mens mbt sy werk en werkomgewing
|
afr-000
|
ergonomie
| 7 |
afr-000
|
6,068,647 | 34,015,976 | 7 |
wetenskap wat anatomie, fisiologie, psigologie en meganiese beginsels betreffende die doeltreffende gebruik van menslike energie behels
|
afr-000
|
ergonomie
| 7 |
afr-000
|
6,068,648 | 34,015,977 | 7 |
sterolverbinding wat mbv ultravioletstrale omgebou word tot vitamien D
|
afr-000
|
ergosterol
| 7 |
afr-000
|
6,068,649 | 34,015,978 | 7 |
instrument vir die bepaling van die deursnee van rooibloedselle
|
afr-000
|
eriometer
| 7 |
afr-000
|
6,068,650 | 34,015,979 | 7 |
’n primitiewe sel in die beenmurg wat rooibloedselle produseer
|
afr-000
|
eritroblast
| 7 |
afr-000
|
6,068,651 | 34,015,980 | 7 |
aanwesigheid van rooibloedliggaampies met kerne in die sirkulerende bloed
|
afr-000
|
eritroblastose
| 7 |
afr-000
|
6,068,652 | 34,015,981 | 7 |
fagositiese vernietiging van rooibloedliggaampies
|
afr-000
|
eritrofagie
| 7 |
afr-000
|
6,068,653 | 34,015,982 | 7 |
sel wat maklik rooi gekleur word
|
afr-000
|
eritrofiel
| 7 |
afr-000
|
6,068,654 | 34,015,983 | 7 |
wat rooibloedselle produseer
|
afr-000
|
eritrogeen
| 7 |
afr-000
|
6,068,655 | 34,015,984 | 7 |
wat ’n gewaarwording van rooi tot gevolg het
|
afr-000
|
eritrogeen
| 7 |
afr-000
|
6,068,656 | 34,015,986 | 7 |
verbreking van rooibloedselle
|
afr-000
|
eritroklasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,657 | 34,015,987 | 7 |
rooibloedliggaampies en hul voorlopers met al die organe wat te doen het met hulle produksie, gesien as een funksionele eenheid
|
afr-000
|
eritron
| 7 |
afr-000
|
6,068,658 | 34,015,988 | 7 |
parasiet wat in rooibloedliggaampies voorkom
|
afr-000
|
eritroparasiet
| 7 |
afr-000
|
6,068,659 | 34,015,989 | 7 |
te min rooibloedliggaampies
|
afr-000
|
eritropenie
| 7 |
afr-000
|
6,068,660 | 34,015,990 | 7 |
die produksie of vorming van rooibloedliggaampies «eritrosiete» deur die rooibeenmurg
|
afr-000
|
eritrogenese
| 7 |
afr-000
|
6,068,661 | 34,015,991 | 7 |
’n hormoon wat hoofsaaklik deur die niere vrygestel word en eritropoiëse stimuleer
|
afr-000
|
eritropoiëtien
| 7 |
afr-000
|
6,068,662 | 34,015,993 | 7 |
klein, kernlose, bikonkawe skyfie wat in die bloedplasma dryf «besit hemoglobien wat die suurstofdraer is»
|
afr-000
|
RBS
| 7 |
afr-000
|
6,068,663 | 34,015,995 | 7 |
koniese glasfles wat algemeen in die laboratorium gebruik word
|
afr-000
|
Erlenmeyer-fles
| 7 |
afr-000
|
6,068,664 | 34,015,996 | 7 |
vernietig oppervlakkige weefsel
|
afr-000
|
erodeer
| 7 |
afr-000
|
6,068,665 | 34,015,997 | 7 |
stof wat weefsel wegvreet
|
afr-000
|
erodeermiddel
| 7 |
afr-000
|
6,068,666 | 34,015,998 | 7 |
wegvreting of verwering van ’n oppervlak deur fisiese of chemiese prosesse, moontlik agv inflammasie, besering of ander oorsake
|
afr-000
|
erosie
| 7 |
afr-000
|
6,068,667 | 34,015,999 | 7 |
wat erosie teweegbring
|
afr-000
|
erosief
| 7 |
afr-000
|
6,068,668 | 34,016,000 | 7 |
wat op die liefdes- of geslagslewe betrekking het
|
afr-000
|
eroties
| 7 |
afr-000
|
6,068,669 | 34,016,001 | 7 |
klein, ronde voorwerp
|
afr-000
|
ertjievormig
| 7 |
afr-000
|
6,068,670 | 34,016,002 | 7 |
te voorskyn kom, soos bv ’n letsel of uitslag wat op die vel verskyn
|
afr-000
|
erupsie
| 7 |
afr-000
|
6,068,671 | 34,016,002 | 7 |
sigbaar word
|
afr-000
|
erupsie
| 7 |
afr-000
|
6,068,672 | 34,016,003 | 7 |
hemolitiese anemie in ’n pasgeborene of fetus agv vernietiging van die baba se rooibloedselle deur faktore teenwoordig in die moeder se serum «gewoonlik die gevolg van onverenigbare Rh-bloedgroepe tussen die moeder en die baba»
|
afr-000
|
fetale eritroblastose
| 7 |
afr-000
|
6,068,673 | 34,016,004 | 7 |
droë afskotweefsel «debris» wat gevorm word n brandwonde, bevriesing of inwerking van bytstowwe
|
afr-000
|
eskar
| 7 |
afr-000
|
6,068,674 | 34,016,005 | 7 |
mbt die esofagus
|
afr-000
|
esofageaal
| 7 |
afr-000
|
6,068,675 | 34,016,006 | 7 |
distale gedeelte van die farinks
|
afr-000
|
esofagofarinks
| 7 |
afr-000
|
6,068,676 | 34,016,007 | 7 |
buisvormige gedeelte van die spysverteringskanaal wat vanaf die farinks tot die maag strek
|
afr-000
|
gullet
| 187 |
eng-000
|
6,068,677 | 34,016,008 | 7 |
binnewaartse oogdraaiing
|
afr-000
|
esotropie
| 7 |
afr-000
|
6,068,678 | 34,016,008 | 7 |
binnewaartse skeelheid
|
afr-000
|
esotropie
| 7 |
afr-000
|
6,068,679 | 34,016,009 | 7 |
absoluut noodsaaklik
|
afr-000
|
essensieel
| 7 |
afr-000
|
6,068,680 | 34,016,010 | 7 |
wat aan ’n voorwerp sy bepaalde eienskappe gee
|
afr-000
|
essensieel
| 7 |
afr-000
|
6,068,681 | 34,016,011 | 7 |
wesentlik
|
afr-000
|
essensieel
| 7 |
afr-000
|
6,068,682 | 34,016,012 | 7 |
’n aminosuur wat benodig word vir proteïensintese in die liggaam, maar nie self deur die liggaam vervaardig kan word nie, en dus deur die dieet ingeneem moet word
|
afr-000
|
essensiële aminosuur
| 7 |
afr-000
|
6,068,683 | 34,016,013 | 7 |
’n vetsuur wat benodig word vir ’n gesonde liggaam, maar wat nie self deur die liggaam vervaardig kan word nie en dus deur die dieet ingeneem moet word
|
afr-000
|
essensiële vetsuur
| 7 |
afr-000
|
6,068,684 | 34,016,014 | 7 |
enige verbinding wat gevorm word van ’n alkohol en ’n suur deur die verlies van ’n molekule water
|
afr-000
|
ester
| 7 |
afr-000
|
6,068,685 | 34,016,015 | 7 |
ensiem wat die hidrolise van ’n ester tot sy alkohol en suur kataliseer
|
afr-000
|
esterase
| 7 |
afr-000
|
6,068,686 | 34,016,016 | 7 |
die binding tussen ’n alkohol en ’n suur, bv di tussen gliserol en die vetsure
|
afr-000
|
esterbinding
| 7 |
afr-000
|
6,068,687 | 34,016,017 | 7 |
ombou van ’n suur tot ’n ester
|
afr-000
|
esterifikasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,688 | 34,016,018 | 7 |
waarneming of gevoel
|
afr-000
|
estesie
| 7 |
afr-000
|
6,068,689 | 34,016,019 | 7 |
mbt verstandelike waarneming van sensasie
|
afr-000
|
esteties
| 7 |
afr-000
|
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.