Text
stringlengths
1
10.7k
Text Number
int64
0
31
License
stringclasses
6 values
Text By
stringclasses
463 values
Translation By
stringlengths
1
146
Language
stringclasses
188 values
File Name
stringlengths
9
81
Source
stringclasses
16 values
ISO639-3
stringclasses
178 values
Script
stringclasses
23 values
Parallel ID
stringclasses
822 values
Story Category
stringclasses
4 values
Hier is Dino.
6
CC-BY
Agnes Mabururu
Fanie Viljoen
af
0160_gestremde-mense-kán.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0160
asp
Dino het nie hande nie.
7
CC-BY
Agnes Mabururu
Fanie Viljoen
af
0160_gestremde-mense-kán.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0160
asp
Keke sit op haar swaai. Sy is mal oor haar swaai. Dis haar gunsteling swaai by die skool.
0
CC-BY
Marion Drew, Khothatso Ranoosi
Kimberly Lange
af
0161_keke-se-swaai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0161
asp
Keke beweeg stadig op haar swaai Vorentoe en agtertoe. Vorentoe en agtertoe. As Keke beweeg, gaan haar swaai vinniger en vinniger. Sy was gou heel bo.
1
CC-BY
Marion Drew, Khothatso Ranoosi
Kimberly Lange
af
0161_keke-se-swaai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0161
asp
Keke kyk af grond toe. Sy sien sy is baie hoog. “Aeei,” roep sy, "Kyk hoe hoog is ek!"
2
CC-BY
Marion Drew, Khothatso Ranoosi
Kimberly Lange
af
0161_keke-se-swaai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0161
asp
Sy was bly om so hoog te wees. Sy kon die hele dorp sien. Sy was amper so hoog soos die voels. Sy was bo die mielielande.
3
CC-BY
Marion Drew, Khothatso Ranoosi
Kimberly Lange
af
0161_keke-se-swaai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0161
asp
Na 'n rukkie wou Keke weer af kom. Die swaai wou nie stop nie. “Oh, oh, oh,” roep sy. “Ek weet nie hoe om die swaai te stop nie!"
4
CC-BY
Marion Drew, Khothatso Ranoosi
Kimberly Lange
af
0161_keke-se-swaai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0161
asp
Die swaai hou aan en aan. Op en af, op en af. Keke was bang. “Waarheen gaan hierdie swaai my vat? Ek kan dalk na die maan toe gaan! Ek moet hier af kom!” huil sy.
5
CC-BY
Marion Drew, Khothatso Ranoosi
Kimberly Lange
af
0161_keke-se-swaai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0161
asp
Keke los toe die swaai. Sy val af, af, af...
6
CC-BY
Marion Drew, Khothatso Ranoosi
Kimberly Lange
af
0161_keke-se-swaai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0161
asp
“Oh, oh, oh,” roep die ander kinders. Keke het op die grond geval. Sy het haar kop seer gemaak “Eeeeh, eeeeh, eeeh,” huil sy. Die ander kinders was baie bekommerd oor Keke.
7
CC-BY
Marion Drew, Khothatso Ranoosi
Kimberly Lange
af
0161_keke-se-swaai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0161
asp
Keke weet nie wat om te doen nie. “Eeeeh, eeeeh, eeeh,” huil sy weer. Die kinders gaan roep hulle juffrou. “Juffrou Mpho. Kom asseblief!" roep die kinders. “Keke het van die swaai af geval en haar kop seer gemaak."
8
CC-BY
Marion Drew, Khothatso Ranoosi
Kimberly Lange
af
0161_keke-se-swaai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0161
asp
Juffrou Mpho hardloop na die swaai toe. Sy tel vir Keke op.
9
CC-BY
Marion Drew, Khothatso Ranoosi
Kimberly Lange
af
0161_keke-se-swaai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0161
asp
Juffrou Mpho soen vir Keke op haar kop. Keke glimlag, “Dit voel baie beter.” “Ek gaan nie weer alleen op daardie swaai gaan nie,” se Keke. “Ek wil nooit na die maan toe gaan nie.”
10
CC-BY
Marion Drew, Khothatso Ranoosi
Kimberly Lange
af
0161_keke-se-swaai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0161
asp
“Volgende keer gaan ek saam jou op jou swaai wees, Keke,” se juffrou Mpho. “Ons kan saam na die maan toe gaan!”
11
CC-BY
Marion Drew, Khothatso Ranoosi
Kimberly Lange
af
0161_keke-se-swaai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0161
asp
Eendag lank, lank gelede, was daar twee sisters met die name Nelima en Nambuya. Hulle ouers was nie meer hier nie en hulle het op droe vlaktes gewoon. Die reen was min en geen gewasse om te eet nie. As iemand voedsel nodig gehad het, moes hulle `n lang pad loop om kos te kry.
0
CC-BY
Salaama Wanale
Theresa du Plessis
af
0166_die-meisie-wat-ryk-geword-het.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0166
asp
Nelima was `n nederige, stil en `n hulpvolle meisie. Haar suster, Nambuya, was trots en het nooit geluister na enige advies nie. Sy het glad nie om gegee oor ander mense nie.
1
CC-BY
Salaama Wanale
Theresa du Plessis
af
0166_die-meisie-wat-ryk-geword-het.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0166
asp
Op `n dag het die twee susters wakker geword en agter gekom hulle het niks gehad om te eet nie. Hulle moes gaan soek het vir enige kos. So Nelima en Nambuya het in twee verskillende rigtings beweeg.
2
CC-BY
Salaama Wanale
Theresa du Plessis
af
0166_die-meisie-wat-ryk-geword-het.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0166
asp
Intussen het daar `n ou dame met die naam Netasile daar by dieselfde omgewing gewoon. Sy het geglo om `n gewer van rykdom te wees. Netasile het melaatsheid gehad en haar lyf was vol sere.
3
CC-BY
Salaama Wanale
Theresa du Plessis
af
0166_die-meisie-wat-ryk-geword-het.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0166
asp
Namuya het toe by die ou dame afgekom en vir Namuya gesê, "My dogter, hoe gaan dit? Waar kom jy vandaan? Waarna toe is jy oppad?"
4
CC-BY
Salaama Wanale
Theresa du Plessis
af
0166_die-meisie-wat-ryk-geword-het.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0166
asp
Nambuya het al die dame se vrae beantwoord. Die ou dame het toe gesê, "Kom help my tot by my huis en dan sal ek vir jou mooi sê wat om te doen." Nambuya was ongeskik met die vrou.
5
CC-BY
Salaama Wanale
Theresa du Plessis
af
0166_die-meisie-wat-ryk-geword-het.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0166
asp
Sy het toe gesê, "Ek sal eerder dood gaan as om aan daardie vuil sere van jou te vat." Die ou dame het maar net stil gebly en vir haar `n veilige reis toe gewens.
6
CC-BY
Salaama Wanale
Theresa du Plessis
af
0166_die-meisie-wat-ryk-geword-het.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0166
asp
Nambuya het geloop totdat sy op `n plek gekom het waar daar duisendpote, slange, ruspe en baie ander insekte was. Sy was baie moeg en swak want sy het nog niks geeët nie. Toe sy so gesit het om bietjie te rus, het hierdie insekte haar begin byt.
7
CC-BY
Salaama Wanale
Theresa du Plessis
af
0166_die-meisie-wat-ryk-geword-het.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0166
asp
Op haar reis, het Nelima weer by dieselfde vrou afgekom. Sy was baie bly om vir Netasile te sien, omdat sy die eerste vrou was wat sy ontmoet het vandat haar reis begin het. Die ou dame het haar geroep en weer dieselfde vrae gevra.
8
CC-BY
Salaama Wanale
Theresa du Plessis
af
0166_die-meisie-wat-ryk-geword-het.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0166
asp
Nelima het saam gestem om Netasile te help tot by haar huis. "Jy het iets gedoen wat baie nie kon reg kry om te doen nie," het die ou dame gesê. Sy het vir Nelima `n stok gegee en vir haar gesê om terug te gaan waar sy woon, en daar sal sy alles kry wat sy wou hê.
9
CC-BY
Salaama Wanale
Theresa du Plessis
af
0166_die-meisie-wat-ryk-geword-het.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0166
asp
Nelima was baie dankbaar en het die ou dame bedank. Sy het terug huis toe gehardloop en het `n nuwe huis met baie kos daar binne gekry. Sy het die rykste vrou in die land geword.
10
CC-BY
Salaama Wanale
Theresa du Plessis
af
0166_die-meisie-wat-ryk-geword-het.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0166
asp
Maar sy was baie hartseer omdat sy haar suster verloor het. Sy het gesê, "die een wat nie wou luister vir advies nie, het op geëindig in `n olifant se mond."
11
CC-BY
Salaama Wanale
Theresa du Plessis
af
0166_die-meisie-wat-ryk-geword-het.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0166
asp
Lank, lank gelede was daar sewe sonne in die lug. Hierdie sonne se strale het die aarde baie warm gemaak. Die mensdom kon nie hierdie hitte hanteer nie.
0
CC-BY
Indian Folktale
Elizabeth Buys
af
0167_die-sewende-son-n-indiese-volksverhaal-uit-odisha.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0167
asp
Daar was sewe broers uit die Munda stam. Hulle het besluit om die sewe sonne dood te maak. Die Munda broers het met hulle pyle na die sonne geskiet en het daarin geslaag om ses van sonne dood te maak.
1
CC-BY
Indian Folktale
Elizabeth Buys
af
0167_die-sewende-son-n-indiese-volksverhaal-uit-odisha.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0167
asp
Die sewende son het besluit dat ʼn heuwel ʼn goeie skuilplek is en daar weg gaan kruip.
2
CC-BY
Indian Folktale
Elizabeth Buys
af
0167_die-sewende-son-n-indiese-volksverhaal-uit-odisha.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0167
asp
Daar was oral donkerte, omdat daar geen son was wat kon lig gee nie. Die bokke kon nie die tiere sien nie, die olifante het in die bome vasgeloop, die hase het oor die leeus geloop en almal was deurmekaar.
3
CC-BY
Indian Folktale
Elizabeth Buys
af
0167_die-sewende-son-n-indiese-volksverhaal-uit-odisha.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0167
asp
Al die diere het ʼn vergadering gehou om te besluit op watter manier hierdie probleem reggemaak kan word. Die haas het vir die diere vertel van die son wat agter die heuwel wegkruip. Wie sou die beste dier wees om die son te gaan roep?
4
CC-BY
Indian Folktale
Elizabeth Buys
af
0167_die-sewende-son-n-indiese-volksverhaal-uit-odisha.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0167
asp
"Ek sal die son gaan roep," sê Leeu, omdat hy die koning van die oerwoud is. "Son, son moet asseblief nie van ons af weghardloop nie. Kom agter die heuwel uit en skyn op ons," brul Leeu. Maar die son wou nie na Leeu luister nie.
5
CC-BY
Indian Folktale
Elizabeth Buys
af
0167_die-sewende-son-n-indiese-volksverhaal-uit-odisha.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0167
asp
Olifant het volgende probeer om die son te roep. Olifant lig sy slurp in die lug en trompetter: "Son, son, kom asseblief terug," maar die son wou ook nie na hom luister nie.
6
CC-BY
Indian Folktale
Elizabeth Buys
af
0167_die-sewende-son-n-indiese-volksverhaal-uit-odisha.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0167
asp
Die pragtige pou het gedans en gepleit: "Son, son, kom asseblief terug," maar die son het steeds geweier om uit te kom. Een na die ander het al die diere die son geroep, maar die son het nie na niemand geluister nie. Uiteiendelik het ʼn haan aangebied om die son te roep. Almal het vir hom gelag. Die leeu was ʼn redelike goeie leier en het gesê: "Die haan mag nie toegelaat word om te probeer nie."
7
CC-BY
Indian Folktale
Elizabeth Buys
af
0167_die-sewende-son-n-indiese-volksverhaal-uit-odisha.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0167
asp
Die haan het vorentoe gestap en saggies gekraai: "Koekoedekoe - koe." Almal was verbaas want die son het klein bietjie agter die heuwel uitgeloer.
8
CC-BY
Indian Folktale
Elizabeth Buys
af
0167_die-sewende-son-n-indiese-volksverhaal-uit-odisha.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0167
asp
Die haan het weer gekraai. Hierdie keer was hy ʼn bietjie dapper "KoekoedeKOE-KOE..." Die son het bietjie hoër opgekom. Vir die derder keer het die haan gekraai. Hierdier keer was hy harder en meer dapper: "KOEKOEDEKOE-KOE..." en toe kom die son hoog en helder uit. Daar was oral lig. Die diere was baie bly en die mense het verlig gevoel.
9
CC-BY
Indian Folktale
Elizabeth Buys
af
0167_die-sewende-son-n-indiese-volksverhaal-uit-odisha.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0167
asp
Die diere het vir die mense gevra omdie son nie dood te maak nie en die mense het saamgestem. Van daardie dag af, wanneer die haan in die oggend kraai, kom die son op en skyn in die lug.
10
CC-BY
Indian Folktale
Elizabeth Buys
af
0167_die-sewende-son-n-indiese-volksverhaal-uit-odisha.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0167
asp
Pensa was die beste jagter in die ganse Kalahari-woestyn. Hy het vet diere huis toe gebring en sy familie goed gevoed. Daar was ‘n voël, die Pam-Pam voël wat Pensa wou vang. Die voël se stertvere was perfek vir sy pyle. Die probleem was, hy kon nooit daarin slaag om Pam-Pam te vang of te skiet nie. Pensa se pyle sou soos ‘n voël deur die lug vlieg – as hy net vir Pam-Pam kon vang en sy stertvere uitpluk!
0
CC-BY
Traditional San story
Willemien Wannberg
af
0168_pam-pam-voël.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0168
asp
Pensa het na die wyse man, hulle medisyneman, toe gegaan. Hy het hulp gevra. "Wys asseblief vir my hoe om die Pam-pam voël te vang. Ek benodig sy veer vir my pyl-en-boog. Wat moet ek doen om hom te vang?" Die medisyneman het geantwoord, "Gaan en maak ‘n vuur. Wanneer al die insekte van jou vuur af weghardloop, moet jy die kleinste van hulle vang. Stel ‘n wip en plaas hierdie klein insek daarin. Dit sal die Pam-Pam voël lok.
1
CC-BY
Traditional San story
Willemien Wannberg
af
0168_pam-pam-voël.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0168
asp
Pensa het nie geweet dat die medisyneman en Pam-Pam vriende was nie. Pam-Pam het die medisyneman dikwels besoek. Hulle het vir mekaar stories vertel. "Ek waarsku jou," het die medisyneman gesê toe Pam-Pam hom weer besoek het, "Ek het die jagter vertel hoe om jou te vang. Wanneer jy ‘n vuur in die veld sien, moet jy ver weg vlieg. Ek wil sien wie van julle sal wen. "
2
CC-BY
Traditional San story
Willemien Wannberg
af
0168_pam-pam-voël.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0168
asp
Intussen het Pensa sy jag op Pam-Pam voël begin. Hy het in die veld gesit en sy vuurstokkies gevryf en gevryf. Toe die rook begin draai, het hy in die fyn grassies rondom sy vuurstokkies geblaas, totdat ‘n klein vlammetjie uitgekom het en ‘n vuur geword het. Die insekte rondom die vlammende gras het weggevlieg, maar Pensa kon daarin slaag om ‘n jong sprinkaan te vang. Hy het dit in sy wip gesit.
3
CC-BY
Traditional San story
Willemien Wannberg
af
0168_pam-pam-voël.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0168
asp
Pam-Pam voël kon nie die sappige jong sprinkaan in Penda se wip weerstaan nie. Hy het besluit om af te vlieg en dit vinnig met sy skerp bek te gryp. Pesa het Pam-Pam se skree gehoor, "Pam-pam, pam-pam, pam-pam." Pensa het na sy wip toe gehardloop. Die voël was gevang!
4
CC-BY
Traditional San story
Willemien Wannberg
af
0168_pam-pam-voël.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0168
asp
Pam-Pam het Pensa gesmeek om hom vry te laat. "O nee," het Pensa gesê. "Ek wou jou al vir ‘n lang tyd gevang het. Vandag is jy myne! Jou vere gaan my pyle deur die lug laat vlieg, net soos jy."
5
CC-BY
Traditional San story
Willemien Wannberg
af
0168_pam-pam-voël.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0168
asp
Pam-Pam het geskree, "As jy my doodmaak, sal jy nie meer vere vir jou pyle hê as hierdie verweer het nie, want ek sal dood wees. Laat my vry en ek belowe ek sal vir jou met elke volmaan nuwe vere gee. "
6
CC-BY
Traditional San story
Willemien Wannberg
af
0168_pam-pam-voël.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0168
asp
Pensa het vir Pam-Pam vrygelaat. Terwyl Pam-Pam wegloop, het hy gedink: "Is ek regtig vry?"
7
CC-BY
Traditional San story
Willemien Wannberg
af
0168_pam-pam-voël.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0168
asp
Pensa het huis toe gegaan en nuwe pyle gemaak. Toe die mense sy nuwe pyle sien, het hulle uitgeroep: "Oee, kyk hierdie jagter! Hy het die Pam-Pam voël se vere in sy pyle. Nou sal hy goed jag en vir ons goeie kos bring. Ons gaan feesvier!"
8
CC-BY
Traditional San story
Willemien Wannberg
af
0168_pam-pam-voël.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0168
asp
Daardie nag het die medisyneman die mense in ‘n vuurdans gelei om die jagter se sukses en Pam-Pam se vryheid te vier. Van daardie dag af het al die goeie jagters die storie van die Pam-Pam voël onthou en vir hulle kinders vertel as ‘n nagedagte aan die ou dae.
9
CC-BY
Traditional San story
Willemien Wannberg
af
0168_pam-pam-voël.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0168
asp
Lank, lank gelede het die storiekoning, Nyame, al die stories toegesluit gehou, in 'n hout kis in die hemel. Die mense op aarde het nie meer stories gehad nie en was baie ongelukkig. Die mense het Anansi, die slim spinnekop, gevra om hulle te help.
0
CC-BY
Ane Henderson
null
af
0169_anansi-ontsluit-die-storiekas.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0169
asp
Anansi het 'n lang web gespin, van die aarde af tot in die hemel, en daarmee opgeklim. "Kan ek asseblief die stories kry?", vra Anansi. Nyame lag vir Ananzi en sê, "Hierdie stories kom teen 'n baie duur prys. Jy sal dit nie kan bekostig nie, klein spinnekop."
1
CC-BY
Ane Henderson
null
af
0169_anansi-ontsluit-die-storiekas.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0169
asp
"Hoeveel kos die stories?", vra Anansi. "Jy sal vir my drie skaars en gevaarlike diere moet bring.", sê Nyame. "Jy sal vir my 'n luiperd moet bring met vlymskerp tande, 'n perdeby wat mense al te graag steek en 'n slang wat mense heel kan insluk." Nyame lag te lekker en dink by homself: "My stories is heel veilig."
2
CC-BY
Ane Henderson
null
af
0169_anansi-ontsluit-die-storiekas.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0169
asp
Anansi klim terug af aarde toe. Hy dink baie hard en kry 'n slim plan. Hy grou 'n diep gat en bedek dit met blare en takke sodat dit weggesteek is. Anansi gaan huis toe om te eet en te slaap. Hy gaan die volgende dag terug gat toe, en tot sy geluk is daar 'n luiperd daarin vasgevang.
3
CC-BY
Ane Henderson
null
af
0169_anansi-ontsluit-die-storiekas.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0169
asp
"Laat ek jou help!" sê Anansi. "Lê op die takke dan trek ek jou uit.", sê Anansi. Anansi spin luiperd in 'n koekon toe en neem hom op hemel toe. Nyame lag net en sê: "Waar is die ander twee?"
4
CC-BY
Ane Henderson
null
af
0169_anansi-ontsluit-die-storiekas.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0169
asp
Anansi klim terug af aarde toe. Hy dink baie hard en kry 'n slim plan. Hy neem 'n emmer water na die boom toe, waar die perdebye nes gemaak het. Hy gooi van die water in die nes en die res oor homself. Hy kruip onder 'n piesangblaar weg.
5
CC-BY
Ane Henderson
null
af
0169_anansi-ontsluit-die-storiekas.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0169
asp
Hy roep die perdebye, "Dit reën, julle gaan nat word, kom kruip weg in my emmer dan kan julle droog bly!" Die perdebye vlieg tot binne in sy emmer om droog te bly. Perdebye hou nie daarvan om nat te word nie, en was baie bly dat Anansi hulle wou help.
6
CC-BY
Ane Henderson
null
af
0169_anansi-ontsluit-die-storiekas.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0169
asp
Anansi spin die emmer toe sodat die bye nie kan uitkom nie, maak nie saak hoe hard hulle probeer nie. Hy vat die perdebye op hemel toe en sit hulle voor die storiekoning se voete neer. Nyame sê: "Jy kort nog die laaste een." (Nyame lag nie meer so gretig nie)
7
CC-BY
Ane Henderson
null
af
0169_anansi-ontsluit-die-storiekas.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0169
asp
Anansi klim terug af aarde toe. Hy dink baie hard maar kry nie 'n slim plan nie. Hy vra sy vrou vir hulp en sy het 'n slim plan. Anansi en sy vrou gaan na die stroom toe, waar die slang bly. Hulle soek 'n lang tak en begin stry.
8
CC-BY
Ane Henderson
null
af
0169_anansi-ontsluit-die-storiekas.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0169
asp
Slang kom uit sy gat uit en vra, "Wat gaan hier aan?" "Ek stry met my vrou!", roep Anansi. "My vrou sê die tak is langer as jy, maar ek dink jy is langer.", sê Anansi. "Sit die tak langs my dan kan ons kyk watter een is die langste.", sê slang.
9
CC-BY
Ane Henderson
null
af
0169_anansi-ontsluit-die-storiekas.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0169
asp
Anansi spin slang teen die tak vas om hom reguit te hou. Toe slang stuif vas is, vat Anansi hom op na de hemel toe. Hy sit die slang voor Nyame se voete neer. Nyame was geskok.
10
CC-BY
Ane Henderson
null
af
0169_anansi-ontsluit-die-storiekas.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0169
asp
Anansi het die prys betaal en kon al die stories kry. Anansi neem al die stories terug af aarde toe. Hy het die stories vir sy vrou, die diere en die ander mense vertel. Stories is daar om vertel te word, nie om in 'n hout kis gebêre te word nie!
11
CC-BY
Ane Henderson
null
af
0169_anansi-ontsluit-die-storiekas.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0169
asp
Hiëna en Kraai was eens baie goeie vriende gewees, selfs al was hulle anders in 'n paar maniere . Kraai kon gevlieg het , maar Hiëna was net in staat om te loop.
0
CC-BY
Ann Nduku
Marile Duvenhage
af
0170_hiena-en-kraai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0170
asp
Eendag vra Hiëna nuuskierig vir sy vriend Kraai, " Wat is die wit ding wat altyd onder jou nek is ? " Kraai antwoord: " Dit is die vetterige vleis wat ek gewoonlik eet in die lug. Ek eet dit nou al vir so lank , dit sit vas op my nek. Met die aanhoor van vleis , het speeksel begin stort vanuit Hiëna se mond , want hy was gulsig en hy baie lief vir vleis. Hiëna wou regtig daardie vleis eet. Maar hoe kan hy die vleis in die lug kry as hy nie vlerke het om te vlieg nie ? "Asseblief , my vriend , " het hy vir Kraai gevra, " leen my 'n paar vere sodat ek vir myself 'n paar vlerke kan maak. Ek wil graag ook kan vlieg soos jy."
1
CC-BY
Ann Nduku
Marile Duvenhage
af
0170_hiena-en-kraai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0170
asp
Kraai was nie moeilik nie, en gee toe vir hom 'n paar vere. Hiëna het hulle vasgewerk en saam gesit as vlerke . Hy het dit vasgemaak aan sy liggaam , en probeer om in die lug in te sweef. Maar hy was te swaar vir die vere om hom in die lug te hou. So hy moes aan 'n nuwe plan dink.
2
CC-BY
Ann Nduku
Marile Duvenhage
af
0170_hiena-en-kraai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0170
asp
"Asseblief , my vriend , " het hy vir Kraai gevra " Kan ek vashou aan jou stert as jy in die lug vlieg ? " “Reg so,” Het Kraai gesê. "Ek weet hoe graag jy wil vlieg . Kom ons doen dit dan môre oggend. Toe oggend kom, het hy vas gehou aan Kraai se stert en in die lug op gevlieg.
3
CC-BY
Ann Nduku
Marile Duvenhage
af
0170_hiena-en-kraai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0170
asp
Kraai het gevlieg en gevlieg en gevlieg totdat hy uitgeput was . Maar Hiëna het gesê: " Net 'n bietjie verder , my vriend! " Hy kon die wit en vetterige vleis sien net bo hulle, en sy mond begin toe te water .
4
CC-BY
Ann Nduku
Marile Duvenhage
af
0170_hiena-en-kraai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0170
asp
Toe hulle by die eerste stuk van die vetterige vleis kom, voel Hiëna voel 'n skielike ruk beweging . Een van Kraai se stertvere het af gekom in sy hand ! Toe was daar nog 'n rukking , en toe weer . Kraai het baie ligter gevoel en die pyn in sy stert het weg gegaan . Hy sing toe: "Kraai vere, pluk julself uit. Kraai vere, pluk julself uit." In reaksie , sing Hiëna die teenoorgestelde: "Kraai vere hou vas, moenie julself uitpluk nie. Kraai vere hou vas, moenie julself uitpluk nie."
5
CC-BY
Ann Nduku
Marile Duvenhage
af
0170_hiena-en-kraai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0170
asp
Uiteindelik, kon die vere nie meer vir Hiëna hou nie. Hy was in die lug in die middel van nêrens. Hy het op die vetterige vleis gespring en gedink dat indien hy sou begin eet, sou die vetterige vleis hom kon hou. Maar soos hy probeer het om vas te hou en te eet aan die 'vleis ', was klam wolke al wat hy gevoel het!
6
CC-BY
Ann Nduku
Marile Duvenhage
af
0170_hiena-en-kraai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0170
asp
Nou het hy vining begin val. “Help, help!” het hy geskree. Maar niemand kon hom hoor nie. Kraai was verlore in die wolke.
7
CC-BY
Ann Nduku
Marile Duvenhage
af
0170_hiena-en-kraai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0170
asp
Hiëna het op die grond geval met 'n slag, en stil gelê vir 'n paar minute. Hy het wakker geword en gehuil van die pyn, met 'n gebreekte been en donker skrape oor sy hele liggaam .
8
CC-BY
Ann Nduku
Marile Duvenhage
af
0170_hiena-en-kraai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0170
asp
Van daardie dag nou , loop Hiëna effens krippel met baie skrape op sy liggaam. Hy kon nogsteeds nie gevlieg het nie. En hy en Kraai was nooit weer vriende nie.
9
CC-BY
Ann Nduku
Marile Duvenhage
af
0170_hiena-en-kraai.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0170
asp
Krieke tjir.
0
CC-BY-NC
Carole Bloch
Marquerite Wepener
af
0176_luister.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0176
asp
Muise piep.
1
CC-BY-NC
Carole Bloch
Marquerite Wepener
af
0176_luister.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0176
asp
Slange sis.
2
CC-BY-NC
Carole Bloch
Marquerite Wepener
af
0176_luister.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0176
asp
Honde blaf.
3
CC-BY-NC
Carole Bloch
Marquerite Wepener
af
0176_luister.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0176
asp
Bokke blêr.
4
CC-BY-NC
Carole Bloch
Marquerite Wepener
af
0176_luister.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0176
asp
Koeie moe.
5
CC-BY-NC
Carole Bloch
Marquerite Wepener
af
0176_luister.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0176
asp
Leeus brul...
6
CC-BY-NC
Carole Bloch
Marquerite Wepener
af
0176_luister.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0176
asp
...en slakke maak glad nie 'n geluid nie.
7
CC-BY-NC
Carole Bloch
Marquerite Wepener
af
0176_luister.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0176
asp
Babas babbel...
8
CC-BY-NC
Carole Bloch
Marquerite Wepener
af
0176_luister.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0176
asp
...en kinders praat.
9
CC-BY-NC
Carole Bloch
Marquerite Wepener
af
0176_luister.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0176
asp
null
10
CC-BY-NC
Carole Bloch
Marquerite Wepener
af
0176_luister.md
global-asp/asp-source
afr
null
asp_0176
asp
Elke keer wanneer ek klaar is met my warm, warm bad, voel my nat lyf so koel, koel, koel. Wat laat dit gebeur? Vayu, die wind!
0
CC-BY
Madhuri Pai, Rohini Nilekani
null
af
0180_vayu-die-wind.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0180
asp
Die melk in my beker - te warm, te warm. Maar gou is dit gereed vir my om te sluk. Wie laat dit gebeur? Vayu, die wind!
1
CC-BY
Madhuri Pai, Rohini Nilekani
null
af
0180_vayu-die-wind.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0180
asp
Die venstergordyne wapper en streel saggies my gesig. Wie laat dit gebeur? Vayu, die wind!
2
CC-BY
Madhuri Pai, Rohini Nilekani
null
af
0180_vayu-die-wind.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0180
asp
'n Weerligstraal ver weg. Swart wolke wat na my kant beweeg. Wie laat dit gebeur? Vayu, die wind!
3
CC-BY
Madhuri Pai, Rohini Nilekani
null
af
0180_vayu-die-wind.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0180
asp
Takke swaai en blare bewe. Blomme val saggies. Wie het dit alles gedoen? Vayu, die wind!
4
CC-BY
Madhuri Pai, Rohini Nilekani
null
af
0180_vayu-die-wind.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0180
asp
Ons speel ver van die huis af, tog kan ek die lekkers ruik wat moeder voorberei. Wie laat dit gebeur? Vayu, die wind!
5
CC-BY
Madhuri Pai, Rohini Nilekani
null
af
0180_vayu-die-wind.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0180
asp
'n Glas op 'n vensterbank val stukkend op die grond. Ek is bly ek was nie daarrond. Wie het hierdie kattekwaad gedoen? Natuurlik, dit was Vayu, die wind!
6
CC-BY
Madhuri Pai, Rohini Nilekani
null
af
0180_vayu-die-wind.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0180
asp
'n Fluitjie blaas. 'n Trein rol in. Ek kan dit nie sien nie, maar hoor sy deuntjie. Wie laat dit gebeur? Vayu, die wind!
7
CC-BY
Madhuri Pai, Rohini Nilekani
null
af
0180_vayu-die-wind.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0180
asp
Kan nie gesien word nie. Kan nie gehoor word nie. Doen al die werk sonder 'n woord. Wie kan dit wees? Natuurlik! Die wind!
8
CC-BY
Madhuri Pai, Rohini Nilekani
null
af
0180_vayu-die-wind.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0180
asp
null
9
CC-BY
Madhuri Pai, Rohini Nilekani
null
af
0180_vayu-die-wind.md
global-asp/asp-source
afr
null
asp_0180
asp
Daar was eendag 'n meisie genaamd Mulongo wat by haar ouers gebly het naby die dorpie Budongo. Op 'n dag het Mulongo se ma haar gestuur om water by die put te gaan haal.
0
CC-BY
Sarah Nangobi
Desiré Eybers
af
0184_mulongo-en-die-hienas.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0184
asp
Oppad het sy haar vriende ontmoet. Hulle was oppad woud toe om hout te gaan kry vir die vuur. Mulongo wou saam met haar vriende gaan. ''Sal julle asseblief vir my onder hierdie muvule boom wag!'' het sy gesê, ''Ek moet water vir my ma gaan haal.'' Mulongo se vriende wou nie wag nie.
1
CC-BY
Sarah Nangobi
Desiré Eybers
af
0184_mulongo-en-die-hienas.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0184
asp
''Dit is reg, ek sal julle in die woud kry!'' het Mulongo gesê. Sy het gehardloop om water te kry en het dit na haar ma toe gevat. Mulongo het toe na die woud terug gegaan om te kyk waar haar vriende was.
2
CC-BY
Sarah Nangobi
Desiré Eybers
af
0184_mulongo-en-die-hienas.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0184
asp
Sy het 'n pad gevolg wat by 'n stroom uitgekom het. Aan die ander kant van die stroom was klomp paadjies wat in verskillende rigtings gegaan het. ''Watse pad het my vriende gekies?'' het sy gewonder.
3
CC-BY
Sarah Nangobi
Desiré Eybers
af
0184_mulongo-en-die-hienas.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0184
asp
Sy het die grootste pad gekies en aangehou om te loop, maar sy kon nie haar vriende vind nie. Sy was so moeg dat sy aan die slaap geraak het toe sy onder 'n boom gaan sit het om bietjie te rus.
4
CC-BY
Sarah Nangobi
Desiré Eybers
af
0184_mulongo-en-die-hienas.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0184
asp
Mulongo het wakker geword en dit was alreeds donker. Daar was geel oë wat in die donker geskyn het. Mulongo was omring deur hiënas! Sy was selfs te bang om te huil. Sy het probeer om weg te hardloop, maar die hiënas het haar omring, want hulle was baie honger.
5
CC-BY
Sarah Nangobi
Desiré Eybers
af
0184_mulongo-en-die-hienas.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0184
asp
''Moenie beweeg nie,'' het die nors stem van die grootste hiëna gesê. ''As jy hardloop, gaan ons jou eet!'' ''Laat my asseblief huis toe gaan!'' het Mulongo gesmeek.
6
CC-BY
Sarah Nangobi
Desiré Eybers
af
0184_mulongo-en-die-hienas.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0184
asp
Die hiënas het eerder vir Mulongo na hulle huis in die woud gevat. Dit was 'n vuil hut vol bene en daar was 'n gegons van vlieë. Sy het gaan lê en gemaak of sy slaap.
7
CC-BY
Sarah Nangobi
Desiré Eybers
af
0184_mulongo-en-die-hienas.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0184
asp
In die donker het sy die hiënas met mekaar hoor praat. ''Hoe kom die vuur aan?'' het een hiëna gevra. ''Kook die water al?'' ''Als is reg,'' het die hiëna geantwoord. ''Moet ek haar bring?'' ''Ja, ja!'' het die ander hiënas gegrom. ''Ons is honger!'' Hulle was gereed om Mulongo uit die hut te sleep.
8
CC-BY
Sarah Nangobi
Desiré Eybers
af
0184_mulongo-en-die-hienas.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0184
asp
Die groot hiëna het gepraat, ''Hiënas wag. Onthou wat die reëls is. Geen hiëna mag alleen eet nie. Ons moet die hele familie nooi om die maaltyd te deel.'' ''Ek sal die skoonfamilie roep,'' het sy vrou gesê. ''Ek sal al my neefs gaan roep,'' het die klein hiëna gesê. ''Ek sal my broers en susters gaan roep,'' het ‘n ander gesê. ''Ek sal hier by ons kos bly,'' het die groot hiëna gesê.
9
CC-BY
Sarah Nangobi
Desiré Eybers
af
0184_mulongo-en-die-hienas.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0184
asp