Text
stringlengths 1
10.7k
⌀ | Text Number
int64 0
31
| License
stringclasses 6
values | Text By
stringclasses 463
values | Translation By
stringlengths 1
146
⌀ | Language
stringclasses 188
values | File Name
stringlengths 9
81
| Source
stringclasses 16
values | ISO639-3
stringclasses 178
values | Script
stringclasses 23
values | Parallel ID
stringclasses 822
values | Story Category
stringclasses 4
values |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Die wildwagter en sy helpers is baie lief vir al die diere. Ook vir die stoutes!
| 10 |
CC-BY
|
Ursula Nafula
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0220_die-wildwagter-en-sy-spesiale-reservaat.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0220
|
asp
|
Die mense by die reservaat werk hard. Hulle hoop die wesies kan eendag vir hulleself sorg. Die diere kan dan terugkeer na die veld.
| 11 |
CC-BY
|
Ursula Nafula
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0220_die-wildwagter-en-sy-spesiale-reservaat.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0220
|
asp
|
Op 'n dag, het 'n boerbok in die bos ingegaan, en gelukkig
rond geloop. Maar toe verdwaal sy!
| 0 |
CC-BY
|
Folktale
|
Kayla Haarhoff
|
af
|
0224_die-dansende-boerbok.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0224
|
asp
|
Skielik, toe sien sy 'n wolf! Die wolf het na haar toe gekom,
en hy het baie honger gelyk.
| 1 |
CC-BY
|
Folktale
|
Kayla Haarhoff
|
af
|
0224_die-dansende-boerbok.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0224
|
asp
|
Die boerbok het gesê: Meneer Wolf, ek weet jy wil my eet.
Maar ek wil graag gelukkig doodgaan!
| 2 |
CC-BY
|
Folktale
|
Kayla Haarhoff
|
af
|
0224_die-dansende-boerbok.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0224
|
asp
|
Die wolf vra toe die
boerbok: Wat bedoel jy?
Gelukkig doodgaan?
Hoe?
| 3 |
CC-BY
|
Folktale
|
Kayla Haarhoff
|
af
|
0224_die-dansende-boerbok.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0224
|
asp
|
Die boerbok het
geantwoord: As ek
moet doodgaan, sal ek
graag wil doodgaan
terwyl ek dans!
| 4 |
CC-BY
|
Folktale
|
Kayla Haarhoff
|
af
|
0224_die-dansende-boerbok.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0224
|
asp
|
Toe vat die wolf sy
kitaar. Hy het gaan sit
en begin speel.
| 5 |
CC-BY
|
Folktale
|
Kayla Haarhoff
|
af
|
0224_die-dansende-boerbok.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0224
|
asp
|
En die boerbok het
begin dans, alhoewel sy
nogsteeds 'n bietjie
bekommerd was.
| 6 |
CC-BY
|
Folktale
|
Kayla Haarhoff
|
af
|
0224_die-dansende-boerbok.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0224
|
asp
|
Daar was honde naby daardie plek. Hulle wou gaan kyk waar
die geraas vandaan kom.
| 7 |
CC-BY
|
Folktale
|
Kayla Haarhoff
|
af
|
0224_die-dansende-boerbok.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0224
|
asp
|
Die wolf is bang vir honde daarom het hy toe omgedraai en
weggehardloop.
| 8 |
CC-BY
|
Folktale
|
Kayla Haarhoff
|
af
|
0224_die-dansende-boerbok.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0224
|
asp
|
Maar die boerbok het
aangehou dans, want
sy was nou ontslae van
die wolf!
| 9 |
CC-BY
|
Folktale
|
Kayla Haarhoff
|
af
|
0224_die-dansende-boerbok.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0224
|
asp
|
Dis droog.
| 0 |
CC-BY-NC
|
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
|
Willemien Wannberg
|
af
|
0231_boek-oor-die-weer.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0231
|
asp
|
Die son is warm.
| 1 |
CC-BY-NC
|
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
|
Willemien Wannberg
|
af
|
0231_boek-oor-die-weer.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0231
|
asp
|
Dit is winderig.
| 2 |
CC-BY-NC
|
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
|
Willemien Wannberg
|
af
|
0231_boek-oor-die-weer.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0231
|
asp
|
Dis bewolk.
| 3 |
CC-BY-NC
|
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
|
Willemien Wannberg
|
af
|
0231_boek-oor-die-weer.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0231
|
asp
|
Dit is koud.
| 4 |
CC-BY-NC
|
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
|
Willemien Wannberg
|
af
|
0231_boek-oor-die-weer.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0231
|
asp
|
Dit reën.
| 5 |
CC-BY-NC
|
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
|
Willemien Wannberg
|
af
|
0231_boek-oor-die-weer.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0231
|
asp
|
Daar is donderweer.
| 6 |
CC-BY-NC
|
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
|
Willemien Wannberg
|
af
|
0231_boek-oor-die-weer.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0231
|
asp
|
Ek sien die reënboog.
| 7 |
CC-BY-NC
|
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
|
Willemien Wannberg
|
af
|
0231_boek-oor-die-weer.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0231
|
asp
|
Eendag het Mnr. Luiheid
kom kuier.
Hy het gesê:
Ek is moeg! Ek kort 'n
sterk tak om op te rus!
| 0 |
CC-BY
|
Paul Kennedy
|
Mckayla Faith Potgieter
|
af
|
0232_slaperige-mnr-luiheid.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0232
|
asp
|
Ek is goed met klim en
ek weet hoe om te
swaai.
Maar slaap is my heel
gunsteling ding in die
wêreld.
| 1 |
CC-BY
|
Paul Kennedy
|
Mckayla Faith Potgieter
|
af
|
0232_slaperige-mnr-luiheid.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0232
|
asp
|
Die tak lyk sterk
genoeg. Ek dink ek sal
op hom slaap.
En jy? Dink jy nie dit is
'n goeie idee nie?
| 2 |
CC-BY
|
Paul Kennedy
|
Mckayla Faith Potgieter
|
af
|
0232_slaperige-mnr-luiheid.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0232
|
asp
|
Nee Mnr. Luiheid! Die
kameelperd eet daar.
Hy mag dalk dink jy is
middagete en aan jou
hare begin knibbel.
| 3 |
CC-BY
|
Paul Kennedy
|
Mckayla Faith Potgieter
|
af
|
0232_slaperige-mnr-luiheid.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0232
|
asp
|
Die tak lyk sterk
genoeg. Ek dink ek sal
op hom slaap.
En jy? Dink jy nie dit is
'n goeie idee nie?
| 4 |
CC-BY
|
Paul Kennedy
|
Mckayla Faith Potgieter
|
af
|
0232_slaperige-mnr-luiheid.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0232
|
asp
|
Nee Mnr. Luiheid! Daar
is 'n byekorf in daardie
tak.
Jy sal nooit geslaap kry
met al daardie bye
rondom jou nie.
| 5 |
CC-BY
|
Paul Kennedy
|
Mckayla Faith Potgieter
|
af
|
0232_slaperige-mnr-luiheid.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0232
|
asp
|
Die tak lyk sterk
genoeg. Ek dink ek sal
op hom slaap.
En jy? Dink jy nie dit is
'n goeie idee nie?
| 6 |
CC-BY
|
Paul Kennedy
|
Mckayla Faith Potgieter
|
af
|
0232_slaperige-mnr-luiheid.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0232
|
asp
|
Nee Mnr. Luiheid! Dit is
'n slang op daardie tak.
Dit is nie 'n tak nie!
Arme ou slang. Jy het
hom groot laat skrik.
| 7 |
CC-BY
|
Paul Kennedy
|
Mckayla Faith Potgieter
|
af
|
0232_slaperige-mnr-luiheid.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0232
|
asp
|
Die tak lyk sterk
genoeg. Ek dink ek sal
op hom slaap.
En jy? Dink jy nie dit is
'n goeie idee nie?
| 8 |
CC-BY
|
Paul Kennedy
|
Mckayla Faith Potgieter
|
af
|
0232_slaperige-mnr-luiheid.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0232
|
asp
|
Nee Mnr. Luiheid! Daar
is 'n voȅl op daardie
tak!
Jy sal nooit geslaap kry
met daardie geskree in
jou ore nie!
| 9 |
CC-BY
|
Paul Kennedy
|
Mckayla Faith Potgieter
|
af
|
0232_slaperige-mnr-luiheid.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0232
|
asp
|
Probeer nog net een tak
Mnr. Luiheid! Het almal
gesê.
En daardie laaste tak,
was net die regte een
vir hom om op te slaap.
| 10 |
CC-BY
|
Paul Kennedy
|
Mckayla Faith Potgieter
|
af
|
0232_slaperige-mnr-luiheid.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0232
|
asp
|
Die voȅl, die slang, die
kameelperd en elke by
was bly om Mnr. Luiheid
in hulle boom te kry.
| 11 |
CC-BY
|
Paul Kennedy
|
Mckayla Faith Potgieter
|
af
|
0232_slaperige-mnr-luiheid.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0232
|
asp
|
Andiswa het die seuns wat sokker gespeel het, dopgehou. Sy het gewens sy kon saamspeel. Sy het die afrigter gevra of sy nie saam met hulle kon oefen nie.
| 0 |
CC-BY-NC
|
Eden Daniels
|
Willemien Wannberg
|
af
|
0234_andiswa-die-sokkerster.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0234
|
asp
|
Die afrigter het sy hande op sy heupe gesit. "By hierdie skool word net seuns toegelaat om sokker te speel," het hy gesê.
| 1 |
CC-BY-NC
|
Eden Daniels
|
Willemien Wannberg
|
af
|
0234_andiswa-die-sokkerster.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0234
|
asp
|
Die seuns het gesê sy moes gaan netbal speel. Hulle het gesê netbal is bedoel vir meisies en sokker vir seuns. Andiswa was baie ongelukkig.
| 2 |
CC-BY-NC
|
Eden Daniels
|
Willemien Wannberg
|
af
|
0234_andiswa-die-sokkerster.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0234
|
asp
|
Die skool het die volgende dag 'n groot sokkerwedstryd gehad. Die afrigter was bekommerd, want sy beste speler was siek en kon daarom nie speel nie.
| 3 |
CC-BY-NC
|
Eden Daniels
|
Willemien Wannberg
|
af
|
0234_andiswa-die-sokkerster.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0234
|
asp
|
Andiswa het na die afrigter toe gehardloop en by hom gepleit om haar te laat speel. Die afrigter was onseker wat om te doen. Hy het toe besluit dat Andiswa deel mag wees van die span.
| 4 |
CC-BY-NC
|
Eden Daniels
|
Willemien Wannberg
|
af
|
0234_andiswa-die-sokkerster.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0234
|
asp
|
Dit was 'n harde wedstryd. Teen rustyd het niemand nog 'n doel aangeteken nie.
| 5 |
CC-BY-NC
|
Eden Daniels
|
Willemien Wannberg
|
af
|
0234_andiswa-die-sokkerster.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0234
|
asp
|
Gedurende die tweede helfte van die wedstryd, het een van die seuns die bal na Andiswa toe geskop. Sy het vinnig na die doelhok beweeg. Sy het die bal hard geskop en 'n doel aangeteken.
| 6 |
CC-BY-NC
|
Eden Daniels
|
Willemien Wannberg
|
af
|
0234_andiswa-die-sokkerster.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0234
|
asp
|
Die skare het gejuig. Van daardie dag af, mag meisies ook sokker gespeel het in die skool.
| 7 |
CC-BY-NC
|
Eden Daniels
|
Willemien Wannberg
|
af
|
0234_andiswa-die-sokkerster.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0234
|
asp
|
Lank gelede was daar ’n koning genaamd Kaja. Hy het in ’n paleis gewoon saam met die koningin en hulle dogter, Prinses Apenyo.
| 0 |
CC-BY
|
Amana Yunus
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0236_koning-kaja-en-sy-dogter.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0236
|
asp
|
Naby Koning Kaja se kasteel het hoofman Aloeda die Grote gebly. Hy is "Die Grote" genoem omdat almal in die buurt hom gehoorsaam het. (Hy was baie wreed as iemand nie na hom geluister het nie!)
| 1 |
CC-BY
|
Amana Yunus
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0236_koning-kaja-en-sy-dogter.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0236
|
asp
|
Die vet ou hoofman gaan uiteindelik na Koning Kaja toe om ’n bruidskat vir die jong prinses aan te bied.
| 2 |
CC-BY
|
Amana Yunus
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0236_koning-kaja-en-sy-dogter.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0236
|
asp
|
Hoofman Aloeda het ingestem om die helfte van sy rykdom aan Koning Kaja te gee. Dit het ’n naald ingesluit wat ook deel van die bruidskat sou wees.
| 3 |
CC-BY
|
Amana Yunus
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0236_koning-kaja-en-sy-dogter.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0236
|
asp
|
’n Week voor die koninklike bruilof het Kembo na Prinses Apenyo toe gegaan.
| 4 |
CC-BY
|
Amana Yunus
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0236_koning-kaja-en-sy-dogter.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0236
|
asp
|
Prinses Apenyo was geskok. Sy het nie geweet wat om te doen nie.
| 5 |
CC-BY
|
Amana Yunus
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0236_koning-kaja-en-sy-dogter.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0236
|
asp
|
Daardie aand sluip Apenyo uit die paleis uit. As haar pa uitvind waarheen sy gaan, sou hy baie kwaad wees.
| 6 |
CC-BY
|
Amana Yunus
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0236_koning-kaja-en-sy-dogter.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0236
|
asp
|
"My lief, waarom het jy so ver gehardloop? Alleen, hierdie tyd van die nag?" het Trevor gevra.
| 7 |
CC-BY
|
Amana Yunus
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0236_koning-kaja-en-sy-dogter.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0236
|
asp
|
"My liewe prinses, wat is fout?" het Trevor gevra.
| 8 |
CC-BY
|
Amana Yunus
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0236_koning-kaja-en-sy-dogter.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0236
|
asp
|
"Maar prinses, ek het niks om vir jou bruidskat te gee nie. Jy weet ek is ’n arm man," het Trevor gesê.
| 9 |
CC-BY
|
Amana Yunus
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0236_koning-kaja-en-sy-dogter.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0236
|
asp
|
By die paleis, het Koning Kaja van die prinses se verdwyning uitgevind. Hy het sy onderdane beveel om oral in die dorp na haar te gaan soek. Die koning se wagte, soldate en al die ander mense het gesoek, maar hulle kon die prinses nêrens kry nie.
| 10 |
CC-BY
|
Amana Yunus
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0236_koning-kaja-en-sy-dogter.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0236
|
asp
|
Soos Prinses Apenyo en Trevor na die rivier toe gehardloop het, het donker wolke in die lug begin saampak. ’n Groot storm was op pad.
| 11 |
CC-BY
|
Amana Yunus
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0236_koning-kaja-en-sy-dogter.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0236
|
asp
|
Kategga, die bootsman, was besig om sy boot vas te meer toe die paartjie aankom. Trevor het vir Kategga gevra om hulle oor die rivier te roei.
| 12 |
CC-BY
|
Amana Yunus
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0236_koning-kaja-en-sy-dogter.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0236
|
asp
|
Trevor het daarop aangedring en verduidelik hoekom hulle anderkant moes kom. Hy steek toe sy hand diep in sy sak en haal ’n muntskulp uit om vir Kategga te gee.
| 13 |
CC-BY
|
Amana Yunus
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0236_koning-kaja-en-sy-dogter.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0236
|
asp
|
Kategga het die boot nader gesleep en gesê hulle moet inklim. Hy tel toe sy spane op en begin roei.
| 14 |
CC-BY
|
Amana Yunus
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0236_koning-kaja-en-sy-dogter.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0236
|
asp
|
Swaar winde het die boot geskommel. Kategga kon dit naderhand nie meer beheer nie. Koning Kaja het uitgeroep, "Apenyo, kom asseblief terug! Ek het jou vergewe en sal julle nie straf nie." Maar dit was te laat. Die boot het omgekantel en al drie die mense het in die rowwe water geval en verdrink.
| 15 |
CC-BY
|
Amana Yunus
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0236_koning-kaja-en-sy-dogter.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0236
|
asp
|
Hier is Hami.
| 0 |
CC-BY
|
Ruth Odondi
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0240_pendo-ons-koei.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0240
|
asp
|
Hami lees graag boeke.
| 1 |
CC-BY
|
Ruth Odondi
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0240_pendo-ons-koei.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0240
|
asp
|
Hier is Pendo.
| 2 |
CC-BY
|
Ruth Odondi
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0240_pendo-ons-koei.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0240
|
asp
|
Pendo eet graag wortels.
| 3 |
CC-BY
|
Ruth Odondi
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0240_pendo-ons-koei.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0240
|
asp
|
Hami laat Pendo na skool wei.
| 4 |
CC-BY
|
Ruth Odondi
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0240_pendo-ons-koei.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0240
|
asp
|
Hy gee vir Pendo vars water.
| 5 |
CC-BY
|
Ruth Odondi
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0240_pendo-ons-koei.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0240
|
asp
|
Pa gee vir Pendo graan.
| 6 |
CC-BY
|
Ruth Odondi
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0240_pendo-ons-koei.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0240
|
asp
|
Hy melk elke dag vir Pendo.
| 7 |
CC-BY
|
Ruth Odondi
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0240_pendo-ons-koei.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0240
|
asp
|
Pendo gee baie melk.
| 8 |
CC-BY
|
Ruth Odondi
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0240_pendo-ons-koei.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0240
|
asp
|
Pa verkoop Pendo se melk.
| 9 |
CC-BY
|
Ruth Odondi
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0240_pendo-ons-koei.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0240
|
asp
|
Hami drink elke dag vars melk.
| 10 |
CC-BY
|
Ruth Odondi
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0240_pendo-ons-koei.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0240
|
asp
|
Hy sê, "Dankie, Pendo!"
| 11 |
CC-BY
|
Ruth Odondi
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0240_pendo-ons-koei.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0240
|
asp
|
Odongo en Apiyo woon in die stad by hulle pa.
| 0 |
CC-BY
|
Violet Otieno
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0243_vakansies-by-ouma.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0243
|
asp
|
Odongo en Apiyo is opgewonde omdat dit weer tyd is om by haar te gaan kuier. Die aand voor hulle vertrek, pak hulle hul tasse en maak gereed vir die reis na die dorpie. Hulle kan nie slaap nie en praat die hele nag oor die vakansie.
| 1 |
CC-BY
|
Violet Otieno
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0243_vakansies-by-ouma.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0243
|
asp
|
Vroeg die volgende oggend vertrek hulle in hul pa se kar.
| 2 |
CC-BY
|
Violet Otieno
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0243_vakansies-by-ouma.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0243
|
asp
|
Na ’n ruk is die kinders moeg en raak aan die slaap.
| 3 |
CC-BY
|
Violet Otieno
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0243_vakansies-by-ouma.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0243
|
asp
|
Pa maak vir Odongo en Apiyo wakker toe hulle in die dorpie aankom.
| 4 |
CC-BY
|
Violet Otieno
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0243_vakansies-by-ouma.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0243
|
asp
|
Ouma verwelkom hulle en dans in die kamer rond van blydskap. Haar kleinkinders is angstig om die geskenke wat hulle saamgebring het vir haar te gee. "Maak my geskenk eerste oop," sê Odongo.
| 5 |
CC-BY
|
Violet Otieno
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0243_vakansies-by-ouma.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0243
|
asp
|
Nadat Ouma die geskenke oopgemaak het, seën sy haar kleinkinders op die tradisionele manier.
| 6 |
CC-BY
|
Violet Otieno
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0243_vakansies-by-ouma.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0243
|
asp
|
Daarna gaan speel Odongo en Apiyo buite. Hulle jaag skoenlappers en voëls.
| 7 |
CC-BY
|
Violet Otieno
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0243_vakansies-by-ouma.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0243
|
asp
|
Hulle klim bome en swem in die meer.
| 8 |
CC-BY
|
Violet Otieno
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0243_vakansies-by-ouma.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0243
|
asp
|
Toe dit donker word, gaan hulle terug huis toe vir aandete.
| 9 |
CC-BY
|
Violet Otieno
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0243_vakansies-by-ouma.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0243
|
asp
|
Die volgende dag ry die kinders se pa terug stad toe. Hy los die kinders by Ouma.
| 10 |
CC-BY
|
Violet Otieno
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0243_vakansies-by-ouma.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0243
|
asp
|
Odongo en Apiyo help hulle ouma met huiswerk. Hulle gaan haal water en vuurmaakhout. Hulle gaan haal eiers uit by die hoenders en pluk groente in die tuin.
| 11 |
CC-BY
|
Violet Otieno
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0243_vakansies-by-ouma.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0243
|
asp
|
Ouma leer haar kinders hoe om sagte deegkoekies te maak wat ’n mens saam met bredie eet. Sy wys hulle hoe om kokosneut rys saam met vis te eet.
| 12 |
CC-BY
|
Violet Otieno
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0243_vakansies-by-ouma.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0243
|
asp
|
Een oggend neem Odongo sy ouma se koeie na die weiveld. Hulle hardloop na die buurman se plaas toe. Die boer is baie kwaad vir Odongo. Hy dreig om die koeie vir homself te hou omdat hulle sy oes eet. Na daardie dag maak die seun seker dat die koeie nie weer in die moeilikheid kom nie.
| 13 |
CC-BY
|
Violet Otieno
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0243_vakansies-by-ouma.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0243
|
asp
|
Op ’n ander dag gaan die kinders saam met hul ouma na die mark toe. Sy het ’n stalletjie waar sy groente, suiker en seep verkoop.
| 14 |
CC-BY
|
Violet Otieno
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0243_vakansies-by-ouma.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0243
|
asp
|
Teen die einde van die dag drink hulle saam tee. Hulle help hul ouma om die geld wat sy verdien het te tel.
| 15 |
CC-BY
|
Violet Otieno
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0243_vakansies-by-ouma.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0243
|
asp
|
Maar gou is die vakansie verby en die kinders moet teruggaan stad toe. Ouma gee vir Odongo ’n keps en vir Apiyo ’n trui. Sy pak kos vir die reis.
| 16 |
CC-BY
|
Violet Otieno
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0243_vakansies-by-ouma.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0243
|
asp
|
Toe hul pa hulle kom haal, wil hulle nie weggaan nie. Die kinders smeek vir Ouma om saam stad toe te gaan. Sy glimlag net en sê, "Ek is te oud vir die stad. Ek sal vir julle wag totdat julle weer in my dorpie kom kuier."
| 17 |
CC-BY
|
Violet Otieno
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0243_vakansies-by-ouma.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0243
|
asp
|
Odongo en Apiyo gee haar ’n stywe drukkie en sê totsiens.
| 18 |
CC-BY
|
Violet Otieno
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0243_vakansies-by-ouma.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0243
|
asp
|
Terug by die skool vertel Odongo en Apiyo vir al hulle vriende van die lewe in die dorpie.
| 19 |
CC-BY
|
Violet Otieno
|
Fanie Viljoen
|
af
|
0243_vakansies-by-ouma.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0243
|
asp
|
Op ʼn dag was daar ʼn
man wat nie naby aan
sy bure wou woon nie.
Die man wou ook nie
gehad het dat sy vrou
die bure se huise moet
besoek nie.
| 0 |
CC-BY
|
Carlos Kanembera
|
Monique de Ridder
|
af
|
0247_die-man-wat-alleen-gewoon-het.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0247
|
asp
|
Die man het toe gegaan
en ʼn huis gaan bou in
die bos, vêr van die
bure se huise af.
| 1 |
CC-BY
|
Carlos Kanembera
|
Monique de Ridder
|
af
|
0247_die-man-wat-alleen-gewoon-het.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0247
|
asp
|
Hy het elke oggend
baie vroeg uit die huis
gegaan en eers weer in
die aande laat terug
gekom.
| 2 |
CC-BY
|
Carlos Kanembera
|
Monique de Ridder
|
af
|
0247_die-man-wat-alleen-gewoon-het.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0247
|
asp
|
Een aand was die man
baie laat. Die hiëna het
gesien dat die man nog
nie by die huis is nie.
| 3 |
CC-BY
|
Carlos Kanembera
|
Monique de Ridder
|
af
|
0247_die-man-wat-alleen-gewoon-het.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0247
|
asp
|
Die hiëna het toe aan
die huis se deur gaan
klop.
| 4 |
CC-BY
|
Carlos Kanembera
|
Monique de Ridder
|
af
|
0247_die-man-wat-alleen-gewoon-het.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0247
|
asp
|
Die vrou het gedink dit
is haar man toe gaan
maak sy die deur oop.
Die hiëna spring toe op
die vrou, en verteer
haar.
| 5 |
CC-BY
|
Carlos Kanembera
|
Monique de Ridder
|
af
|
0247_die-man-wat-alleen-gewoon-het.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0247
|
asp
|
Die man het by die huis
gekom en gesien dat sy
vrou deur die hiëna
geëet is. Daar was niks
wat hy toe meer kon sê
nie
| 6 |
CC-BY
|
Carlos Kanembera
|
Monique de Ridder
|
af
|
0247_die-man-wat-alleen-gewoon-het.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0247
|
asp
|
En dit alles omdat hy
nie naby aan sy bure
wou bly nie.
| 7 |
CC-BY
|
Carlos Kanembera
|
Monique de Ridder
|
af
|
0247_die-man-wat-alleen-gewoon-het.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0247
|
asp
|
Eens op a tyd was daar 'n arm man
en say vrou. Hulle het net een kind,
'n dogter. Die meisie se naam was
Nonkungu.
Haar ouers was baie verlief vir hou.
| 0 |
CC-BY
|
Alan Kenyon, Viv Kenyon
|
Lindsey Davis
|
af
|
0251_nonkungu-en-die-imbulu.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0251
|
asp
|
Een dag het haar ouers om besluit
om vir haar baie ryk Oom
Mtonyama te stuur.
Nonkungu's se ma het vir haar a
spesiale romp met lint, knope en
krale, gemaak. Haar ma het ook a
pragtigge halssnoer vir Nonkungu
gemaak. Dan het sy vir Nonkungu
by haar Oom se dorpie te stuur.
| 1 |
CC-BY
|
Alan Kenyon, Viv Kenyon
|
Lindsey Davis
|
af
|
0251_nonkungu-en-die-imbulu.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0251
|
asp
|
Op pad na sy oom, het Nonkungu a
stroom gekom. Sy loop oor hierdie
stroom met die loop klippe.
Op die ander kant van die rivier, het
sy a jong vrou ontmoet wat lappe
gedra.
| 2 |
CC-BY
|
Alan Kenyon, Viv Kenyon
|
Lindsey Davis
|
af
|
0251_nonkungu-en-die-imbulu.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0251
|
asp
|
"Waar gaan jy?" vra die jong meisie.
"Ek gaan by my Oom Mtonyama te
kuier" se Nonkungu.
"Mtonyama is ook my oom, en ek
gaan by hom ook kuier" se die jong
meisie.
En toe het hulle saam geloop.
| 3 |
CC-BY
|
Alan Kenyon, Viv Kenyon
|
Lindsey Davis
|
af
|
0251_nonkungu-en-die-imbulu.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0251
|
asp
|
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.