id
int64 1
8.14M
| meaning
int64 6
37.7M
| langvar
int64 3
12k
| txt
stringlengths 1
3.23k
⌀ | langvar_uid
stringlengths 7
7
| example
stringlengths 1
218
⌀ | example_langvar
int64 3
12k
⌀ | example_langvar_uid
stringlengths 7
7
⌀ |
---|---|---|---|---|---|---|---|
6,067,390 | 34,014,438 | 7 |
’n balans wat in die laboratorium gebruik word en sensitief is vir variasies van 0,05 tot 0,1 mg
|
afr-000
|
analitiese balans
| 7 |
afr-000
|
6,067,391 | 34,014,439 | 7 |
ooreenkomstig of eenders in sekere aspekte, soos in struktuur «voorkoms» en funksie, maar nie in oorsprong of ontwikkeling nie
|
afr-000
|
analoog
| 7 |
afr-000
|
6,067,392 | 34,014,440 | 7 |
liggaamsdele of organe wat dieselfde funksie vervul, maar nie dieselfde oorsprong of bou het nie, bv kieue en longe
|
afr-000
|
analoog
| 7 |
afr-000
|
6,067,393 | 34,014,441 | 7 |
twee of meer chemiese verbindings met dieselfde struktuur, maar met verskillende atome «wat die metaboliese funksie kan verander»
|
afr-000
|
analoog
| 7 |
afr-000
|
6,067,394 | 34,014,442 | 7 |
verbinding tussen twee bloedvate of hol organe
|
afr-000
|
anastomose
| 7 |
afr-000
|
6,067,395 | 34,014,443 | 7 |
studie van die vorm en struktuur van liggaamsdele
|
afr-000
|
anatomie
| 7 |
afr-000
|
6,067,396 | 34,014,444 | 7 |
mbt anatomie
|
afr-000
|
anatomies
| 7 |
afr-000
|
6,067,397 | 34,014,445 | 7 |
’n ruimte in die lugweë waar daar nie gaswisseling plaasvind nie
|
afr-000
|
anatomiese dooieruimte
| 7 |
afr-000
|
6,067,398 | 34,014,446 | 7 |
posisie van die liggaam wanneer ’n persoon regop staan met die hande langs die sye en die palms na vore gerig
|
afr-000
|
anatomiese posisie
| 7 |
afr-000
|
6,067,399 | 34,014,447 | 7 |
deskundige op die gebied van anatomie
|
afr-000
|
anatoom
| 7 |
afr-000
|
6,067,400 | 34,014,448 | 7 |
’n manlike geslagshormoon, bv testosteroon
|
afr-000
|
androgeen
| 7 |
afr-000
|
6,067,401 | 34,014,449 | 7 |
enige substans wat manlike geslagskenmerke voortbring en in stand hou
|
afr-000
|
androgeen
| 7 |
afr-000
|
6,067,402 | 34,014,450 | 7 |
tekort aan hemoglobien en/of rooibloedselle in die bloed
|
afr-000
|
anemie
| 7 |
afr-000
|
6,067,403 | 34,014,451 | 7 |
mbt anemie
|
afr-000
|
anemies
| 7 |
afr-000
|
6,067,404 | 34,014,452 | 7 |
toestand van algehele of gedeeltelike verlies van sensasie of ongevoeligheid vir prikkels, met of sonder verlies van bewussyn
|
afr-000
|
anestesie
| 7 |
afr-000
|
6,067,405 | 34,014,453 | 7 |
stof wat anestesie teweegbring
|
afr-000
|
verdowingsmiddel
| 7 |
afr-000
|
6,067,406 | 34,014,453 | 7 |
’n middel wat gebruik word om pyn of gevoeligheid te onderdruk
|
afr-000
|
verdowingsmiddel
| 7 |
afr-000
|
6,067,407 | 34,014,454 | 7 |
abnormale verwyding van ’n bloedvat agv plaaslike verswakking van die wand of ’n aangebore defek
|
afr-000
|
aneurisme
| 7 |
afr-000
|
6,067,408 | 34,014,455 | 7 |
strawwe, versmorende, krampagtige pyn wat gewoonlik met hartsiektes geassosieer word
|
afr-000
|
angina
| 7 |
afr-000
|
6,067,409 | 34,014,456 | 7 |
instrument wat gebruik word vir die ondersoek van bloedvate
|
afr-000
|
angioskoop
| 7 |
afr-000
|
6,067,410 | 34,014,457 | 7 |
’n stof wat die arteriële spiertonus verhoog om sodoende vasokonstriksie en verhoging van bloeddruk te veroorsaak
|
afr-000
|
angiotensien
| 7 |
afr-000
|
6,067,411 | 34,014,457 | 7 |
vaatvernouende stof wat gevorm word deur die ensimatiese werking van renien op angiotensinogeen
|
afr-000
|
angiotensien
| 7 |
afr-000
|
6,067,412 | 34,014,458 | 7 |
ensiem vir die afbreek van angiotensien
|
afr-000
|
angiotensinase
| 7 |
afr-000
|
6,067,413 | 34,014,459 | 7 |
plasmaglobulien wat deur renien in angiotensien verander word
|
afr-000
|
angiotensinogeen
| 7 |
afr-000
|
6,067,414 | 34,014,460 | 7 |
bloedstelping dmv ’n instrument «angiotriptor»
|
afr-000
|
angiotripsie
| 7 |
afr-000
|
6,067,415 | 34,014,461 | 7 |
instrument soos ’n forceps «tang» wat gebruik word om bloed te stelp
|
afr-000
|
angiotriptor
| 7 |
afr-000
|
6,067,416 | 34,014,462 | 7 |
verouderde eenheid wat gebruik word om golflengte aan te dui «1 Å = 10 nm»
|
afr-000
|
ångströmeenheid
| 7 |
afr-000
|
6,067,417 | 34,014,463 | 7 |
ensiem wat die verwydering van water uit ’n verbinding kataliseer
|
afr-000
|
anhidrase
| 7 |
afr-000
|
6,067,418 | 34,014,466 | 7 |
’n chemiese verbinding wat uit ’n stof verkry word deur die verlies van ’n molekule water, bv kreatinien uit kreatien
|
afr-000
|
anhidried
| 7 |
afr-000
|
6,067,419 | 34,014,467 | 7 |
sonder water
|
afr-000
|
anhidries
| 7 |
afr-000
|
6,067,420 | 34,014,468 | 7 |
’n negatief gelaaide ioon of radikaal
|
afr-000
|
anioon
| 7 |
afr-000
|
6,067,421 | 34,014,468 | 7 |
elektronegatiewe ioon
|
afr-000
|
anioon
| 7 |
afr-000
|
6,067,422 | 34,014,469 | 7 |
gameet wat slegs in grootte van ander gamete verskil
|
afr-000
|
anisogameet
| 7 |
afr-000
|
6,067,423 | 34,014,470 | 7 |
samesmelting van twee gamete van ongelyke vorm of grootte
|
afr-000
|
anisogamie
| 7 |
afr-000
|
6,067,858 | 34,015,064 | 7 |
kalsiumioon
|
afr-000
|
Ca+
| 7 |
afr-000
|
6,067,424 | 34,014,471 | 7 |
teenwoordigheid van rooibloedliggaampies van ongelyke grootte in die bloed
|
afr-000
|
anisositose
| 7 |
afr-000
|
6,067,425 | 34,014,472 | 7 |
wat ongelyke osmotiese druk uitoefen
|
afr-000
|
anisotonies
| 7 |
afr-000
|
6,067,426 | 34,014,473 | 7 |
verstywing of onbeweeglikheid van ’n gewrig agv siekte, besering of chirurgie
|
afr-000
|
ankilose
| 7 |
afr-000
|
6,067,427 | 34,014,474 | 7 |
ronde opening
|
afr-000
|
annulus
| 7 |
afr-000
|
6,067,428 | 34,014,474 | 7 |
ringvormige struktuur of gebied
|
afr-000
|
annulus
| 7 |
afr-000
|
6,067,429 | 34,014,475 | 7 |
enigeen van die C-vormige kraakbeenringe van die tragea
|
afr-000
|
annulus tracheae
| 7 |
afr-000
|
6,067,430 | 34,014,476 | 7 |
positiewe elektrode waarna elektrone aangetrek word
|
afr-000
|
anode
| 7 |
afr-000
|
6,067,431 | 34,014,477 | 7 |
suurstoftekort in die bloed
|
afr-000
|
anoksemie
| 7 |
afr-000
|
6,067,432 | 34,014,478 | 7 |
suurstoftekort in die weefsels
|
afr-000
|
hipoksie
| 7 |
afr-000
|
6,067,433 | 34,014,478 | 7 |
suurstofhonger
|
afr-000
|
hipoksie
| 7 |
afr-000
|
6,067,434 | 34,014,479 | 7 |
toestand wat ontstaan wanneer mense hulle eetlus verloor agv ’n verslankingsdieet waartydens hulle dan baie min eet
|
afr-000
|
anorexia nervosa
| 7 |
afr-000
|
6,067,435 | 34,014,480 | 7 |
gebrek aan aptyt
|
afr-000
|
anoreksie
| 7 |
afr-000
|
6,067,436 | 34,014,481 | 7 |
’n chemiese verbinding wat nie koolstof- of waterstofione bevat nie
|
afr-000
|
anorganies
| 7 |
afr-000
|
6,067,437 | 34,014,481 | 7 |
stowwe wat nie van organiese oorsprong is nie, bv koolstofdioksied, minerale soute, suurstof, water ens
|
afr-000
|
anorganies
| 7 |
afr-000
|
6,067,438 | 34,014,482 | 7 |
word geassosieer met nie-lewende dinge
|
afr-000
|
anorganies
| 7 |
afr-000
|
6,067,439 | 34,014,483 | 7 |
’n spier wat in die teenoorgestelde rigting as die primêre beweger werk
|
afr-000
|
antagonis
| 7 |
afr-000
|
6,067,440 | 34,014,483 | 7 |
orgaan, bv ’n spier, senuwee of endokriene klier, wat ’n ander «agonis» se werking opponeer
|
afr-000
|
antagonis
| 7 |
afr-000
|
6,067,441 | 34,014,484 | 7 |
wat die teenoorgestelde werking het
|
afr-000
|
antagonisme
| 7 |
afr-000
|
6,067,442 | 34,014,485 | 7 |
teenoorgesteld
|
afr-000
|
antagonisties
| 7 |
afr-000
|
6,067,443 | 34,014,486 | 7 |
gedeelte van die arm tussen die elmboog en die polsgewrig «word gevorm deur die radius en die ulna»
|
afr-000
|
antebrachium
| 7 |
afr-000
|
6,067,444 | 34,014,487 | 7 |
vooroorbuiging
|
afr-000
|
antefleksie
| 7 |
afr-000
|
6,067,445 | 34,014,489 | 7 |
geleë voor, of aan die voorkant van ’n liggaam «nader aan die kop»
|
afr-000
|
anterieur
| 7 |
afr-000
|
6,067,446 | 34,014,490 | 7 |
mbt tot die vertrale kant «maagkant»
|
afr-000
|
anterieur
| 7 |
afr-000
|
6,067,447 | 34,014,491 | 7 |
voorlob van die hipofise
|
afr-000
|
anterior hipofise
| 7 |
afr-000
|
6,067,448 | 34,014,492 | 7 |
van voor na agter
|
afr-000
|
anteroposterior
| 7 |
afr-000
|
6,067,449 | 34,014,493 | 7 |
teenliggaam wat die ooreenstemmende agglutinien neutraliseer
|
afr-000
|
anti-agglutinien
| 7 |
afr-000
|
6,067,450 | 34,014,494 | 7 |
wat bakterieë teenwerk
|
afr-000
|
antibakterieel
| 7 |
afr-000
|
6,067,451 | 34,014,495 | 7 |
wat neig om lewe te vernietig
|
afr-000
|
antibioties
| 7 |
afr-000
|
6,067,452 | 34,014,497 | 7 |
stof verkry uit lewende mikro-organismes, soos sekere swamme en bakterieë, wat ander mikro-organismes se groei inhibeer of hul vernietig, bv penisillien
|
afr-000
|
antibiotikum
| 7 |
afr-000
|
6,067,453 | 34,014,498 | 7 |
onderdrukking van uriensekresie
|
afr-000
|
antidiurese
| 7 |
afr-000
|
6,067,454 | 34,014,499 | 7 |
hormoon wat deur die hipotalamus geproduseer en deur die neurohipofise vrygestel word en wat op die distale nierbuisies inwerk om H2O-absorpsie te bevorder
|
afr-000
|
ADH
| 7 |
afr-000
|
6,067,455 | 34,014,500 | 7 |
stof of antiliggaam wat ’n toksien neutraliseer of bind
|
afr-000
|
toksolisien
| 7 |
afr-000
|
6,067,456 | 34,014,501 | 7 |
middel wat die werking van ’n ander bestry
|
afr-000
|
antidoot
| 7 |
afr-000
|
6,067,457 | 34,014,502 | 7 |
enige liggaamsvreemde stof «bakterie, virus of ander proteïen» wat die produksie van ’n bepaalde antiliggaam stimuleer
|
afr-000
|
antigeen
| 7 |
afr-000
|
6,067,458 | 34,014,505 | 7 |
’n stof wat die effek van histamien teenwerk «word veral gebruik in die behandeling van allergieë»
|
afr-000
|
antihistamien
| 7 |
afr-000
|
6,067,459 | 34,014,506 | 7 |
’n stof wat bloedstolling verhoed of vertraag
|
afr-000
|
antikoagulant
| 7 |
afr-000
|
6,067,460 | 34,014,507 | 7 |
drie naasliggende nukleotiede in oordrag-RNA wat komplementêr tot die kodon in boodskapper-RNA is en wat tydens proteïensintese help om ’n bepaalde aminosuur uit die aminosuurpoel in die sitoplasma te kies
|
afr-000
|
antikodon
| 7 |
afr-000
|
6,067,461 | 34,014,508 | 7 |
’n proteïen, gewoonlik ’n globulien, wat teen ’n spesifieke stof «antigeen» ontwikkel of die antigeen liggaamsvreemd is of nie
|
afr-000
|
antiliggaam
| 7 |
afr-000
|
6,067,462 | 34,014,509 | 7 |
soort blouwit metaal
|
afr-000
|
Sb
| 7 |
afr-000
|
6,067,463 | 34,014,510 | 7 |
wat die groei of aktiwiteite van bakterieë keer of beperk
|
afr-000
|
antisepties
| 7 |
afr-000
|
6,067,464 | 34,014,511 | 7 |
stof wat gebruik word om patogene organismes te vernietig
|
afr-000
|
ontsmettingsmiddel
| 7 |
afr-000
|
6,067,465 | 34,014,511 | 7 |
’n middel wat die groei van bakterieë keer of beperk
|
afr-000
|
ontsmettingsmiddel
| 7 |
afr-000
|
6,067,466 | 34,014,512 | 7 |
serum wat spesifieke antiliggame bevat
|
afr-000
|
immuunserum
| 7 |
afr-000
|
6,067,467 | 34,014,512 | 7 |
entstof verkry uit die bloedserum van geïnfekteerde mense of diere
|
afr-000
|
immuunserum
| 7 |
afr-000
|
6,067,468 | 34,014,515 | 7 |
wat teen ’n toksien of gif werk
|
afr-000
|
antitoksies
| 7 |
afr-000
|
6,067,469 | 34,014,516 | 7 |
stof wat die vorming van trombien uit sy voorlopers inhibeer
|
afr-000
|
antitrombien
| 7 |
afr-000
|
6,067,470 | 34,014,516 | 7 |
stof wat trombien neutraliseer en sodoende sy aandeel in die stollingsproses verhoed
|
afr-000
|
antitrombien
| 7 |
afr-000
|
6,067,471 | 34,014,517 | 7 |
teenkanting teen eksperimente met lewende diere
|
afr-000
|
antiviviseksie
| 7 |
afr-000
|
6,067,472 | 34,014,518 | 7 |
van of mbt ’n antrum
|
afr-000
|
antraal
| 7 |
afr-000
|
6,067,473 | 34,014,519 | 7 |
pyn in ’n antrum
|
afr-000
|
antrodinie
| 7 |
afr-000
|
6,067,474 | 34,014,520 | 7 |
wetenskap van die mens «sy oorsprong, historiese en kulturele ontwikkeling»
|
afr-000
|
antropologie
| 7 |
afr-000
|
6,067,657 | 34,014,735 | 7 |
stikstofbasisse wat ’n paar vorm in die DNA-molekule, bv timien en adenien of guanien en sitosien
|
afr-000
|
basispaar
| 7 |
afr-000
|
6,067,475 | 34,014,521 | 7 |
afdeling van antropologie wat te doen het met die meting van die grootte, gewig en afmetings van die menslike liggaam
|
afr-000
|
antropometrie
| 7 |
afr-000
|
6,067,476 | 34,014,522 | 7 |
in anatomie gebruik om ’n byna afgeslote holte of kamer aan te dui, bv die antrum van die maag «prepiloriese gedeelte»
|
afr-000
|
antrum
| 7 |
afr-000
|
6,067,477 | 34,014,523 | 7 |
sonder kern
|
afr-000
|
anukleêr
| 7 |
afr-000
|
6,067,478 | 34,014,524 | 7 |
onvermoë om urine te produseer
|
afr-000
|
anurie
| 7 |
afr-000
|
6,067,479 | 34,014,525 | 7 |
distale opening van die rektum
|
afr-000
|
anus
| 7 |
afr-000
|
6,067,480 | 34,014,525 | 7 |
opening van die spysverteringskanaal na buite
|
afr-000
|
anus
| 7 |
afr-000
|
6,067,481 | 34,014,526 | 7 |
hoofarterie wat uit die linkerventrikel ontspruit
|
afr-000
|
aorta
| 7 |
afr-000
|
6,067,482 | 34,014,526 | 7 |
grootste bloedvat van die liggaam
|
afr-000
|
aorta
| 7 |
afr-000
|
6,067,483 | 34,014,527 | 7 |
die boog wat die torakale gedeelte van die aorta vorm
|
afr-000
|
aortaboog
| 7 |
afr-000
|
6,067,484 | 34,014,528 | 7 |
een van die halfmaanvormige kleppe in die opening tussen die hart en die aorta
|
afr-000
|
aortaklep
| 7 |
afr-000
|
6,067,485 | 34,014,529 | 7 |
’n pyn in die aorta
|
afr-000
|
aortalgie
| 7 |
afr-000
|
6,067,486 | 34,014,530 | 7 |
verwyding van die aorta
|
afr-000
|
aortektase
| 7 |
afr-000
|
6,067,487 | 34,014,531 | 7 |
vernouing van die aorta
|
afr-000
|
aortostenose
| 7 |
afr-000
|
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.