id
int64
1
8.14M
meaning
int64
6
37.7M
langvar
int64
3
12k
txt
stringlengths
1
3.23k
langvar_uid
stringlengths
7
7
example
stringlengths
1
218
example_langvar
int64
3
12k
example_langvar_uid
stringlengths
7
7
6,067,586
34,014,642
7
areas in die serebrale korteks waar verskillende gewaarwordinge geïntegreer word
afr-000
assosiasiesentra
7
afr-000
6,067,587
34,014,643
7
vesels of bane wat bepaalde areas in dieselfde serebrale hemisfeer met mekaar verbind
afr-000
assosiasievesels
7
afr-000
6,067,588
34,014,645
7
’n toestand waar ’n versteurde beeld gevorm word agv ’n onreëlmatige kromming van die kornea en lens
afr-000
astigmatisme
7
afr-000
6,067,589
34,014,646
7
primitiewe gliasel wat tot ’n astrosiet ontwikkel
afr-000
astroblast
7
afr-000
6,067,590
34,014,647
7
’n stervormige gliasel gekenmerk deur ’n klein selliggaam met baie lang, dun uitsteeksels
afr-000
makroglia
7
afr-000
6,067,591
34,014,647
7
’n tipe gliasel wat die funksie het om neurone aan bloedvate te verbind
afr-000
makroglia
7
afr-000
6,067,592
34,014,648
7
verlies van spierkoördinasie
afr-000
ataksie
7
afr-000
6,067,593
34,014,649
7
aangebore gebrekkige ontwikkeling van die brein
afr-000
atelenkefalie
7
afr-000
6,067,594
34,014,652
7
eerste servikale werwel «nekwerwel» waarop die kop rus en waarmee knikbewegings moontlik gemaak word
afr-000
draerwerwel
7
afr-000
6,067,595
34,014,653
7
gas rondom ons «samestelling by seevlak is 78,1% stikstof, 20,9% suurstof, 0,94% argon en 0,03% koolstofdioksied
afr-000
lug
7
afr-000
6,067,596
34,014,653
7
daar is ook klein hoeveelhede ander gasse soos helium, neon, kripton, xenon en radon, sowel as wisselende hoeveelhede waterdamp»
afr-000
lug
7
afr-000
6,067,597
34,014,654
7
die druk van die dampkring, as eenheid gebruik om die druk van gasse, soos stoom, te meet «vroeër uitgedruk in mm Hg, tans in pascal»
afr-000
atmosfeer
7
afr-000
6,067,598
34,014,655
7
druk wat deur die gewig van lug uitgeoefen word «word gemeet in pascal of mm Hg»
afr-000
lugdruk
7
afr-000
6,067,599
34,014,656
7
nie giftig nie
afr-000
atoksies
7
afr-000
6,067,600
34,014,657
7
gebrek aan tonus
afr-000
atonisiteit
7
afr-000
6,067,601
34,014,658
7
kleinste deeltjie van ’n element wat nog die eienskappe van daardie element vertoon «besit ’n klein digte kern van hoë massa bestaande uit positief gelaaide protone en neutrale neutrone - saam nukleone genoem - wat omring is deur ’n ruimte waarbinne negatief gelaaide elektrone gevind word»
afr-000
atoom
7
afr-000
6,067,602
34,014,659
7
dui die aantal protone in die kern van die atoom, of die aantal elektrone wat rondom die kern beweeg, aan «alle isotope van ’n element het dieselfde atoomgetal, maar verskillende massagetalle»
afr-000
Z
7
afr-000
6,067,603
34,014,660
7
massa van ’n atoom gebaseer op ’n skaal waarvolgens ’n atoom van die isotoop koolstof-12 ’n massa van 12 het
afr-000
atoommassa
7
afr-000
6,067,604
34,014,660
7
word aangedui deur ’n getal wat naastenby gelyk is aan die aantal protone plus die aantal neutrone in die kern
afr-000
atoommassa
7
afr-000
6,067,605
34,014,661
7
natuurlike of oorgeërfde oorgevoeligheid vir sekere stowwe
afr-000
atopie
7
afr-000
6,067,606
34,014,664
7
aangebore geslotenheid van ’n opening of kanaal
afr-000
atresie
7
afr-000
6,067,607
34,014,666
7
mbt ’n atrium
afr-000
atriaal
7
afr-000
6,067,608
34,014,667
7
mbt die atria «voorhartkamers» en ventrikels «hartkamers»
afr-000
AV
7
afr-000
6,067,609
34,014,669
7
klep tussen die atrium en ventrikel van die hart wat verhoed dat bloed terugvloei na die atrium
afr-000
atrioventrikulêre klep
7
afr-000
6,067,610
34,014,670
7
gespesialiseerde hartspiervesels wat in die regteratrium aan die bopunt van die atrioventrikulêre bondel geleë is en impulse vanaf die SA-knoop ontvang en na die atrioventrikulêre bondel stuur
afr-000
AV-knoop
7
afr-000
6,067,611
34,014,671
7
hartritme wat sy oorsprong het in die atrioventrikulêre knoop
afr-000
nodale ritme
7
afr-000
6,067,612
34,014,672
7
een van die twee voorhartkamers wat bloed vanaf are ontvang
afr-000
atrium
7
afr-000
6,067,763
34,014,874
7
opening van die blastula
afr-000
blastopoor
7
afr-000
6,068,515
34,015,831
7
ingesluit in ’n liggaampie
afr-000
endokorpuskulêr
7
afr-000
6,067,613
34,014,673
7
verkleining en verskrompeling of wegkwyning van selle en weefsels of organe agv versteuring van hul voeding of ontwikkeling
afr-000
atrofie
7
afr-000
6,067,614
34,014,674
7
mbt of aangetas deur atrofie
afr-000
atrofies
7
afr-000
6,067,615
34,014,676
7
’n senuvlegsel geleë tussen die longitudinale spierlae «lengte» en kringspierlae van die maag en derms
afr-000
Auerbach-pleksus
7
afr-000
6,067,616
34,014,678
7
siekte agv ’n gebrek aan sekere vitamiene
afr-000
avitaminose
7
afr-000
6,067,617
34,014,686
7
die opeenvolging van gebeure of beweging wat in ’n stelsel plaasvind, bv die metaboliese baan
afr-000
traktus
7
afr-000
6,067,618
34,014,687
7
die gebied van ’n orgaan of stelsel, bv die respiratoriese baan
afr-000
traktus
7
afr-000
6,067,619
34,014,690
7
staafvormige bakterie
afr-000
basil
7
afr-000
6,067,620
34,014,693
7
deur bakterieë veroorsaak
afr-000
bakterieel
7
afr-000
6,067,621
34,014,693
7
betreffende bakterieë
afr-000
bakterieel
7
afr-000
6,067,622
34,014,695
7
wetenskap van mikro-organismes
afr-000
bakteriologie
7
afr-000
6,067,623
34,014,696
7
eensellige mikro-organisme sonder ’n egte selkern
afr-000
bakterie
7
afr-000
6,067,624
34,014,699
7
die harmonieuse samewerking van twee of meer dele
afr-000
balans
7
afr-000
6,067,625
34,014,700
7
’n toestand waar opponerende kragte gelyk is, sodat geen beweging plaasvind nie
afr-000
ekwilibrium
7
afr-000
6,067,626
34,014,700
7
toestand van in rus wees
afr-000
ekwilibrium
7
afr-000
6,067,627
34,014,701
7
instrument waarmee geweeg word, bv analitiese balans, balkbalans, torsiebalans
afr-000
weegskaal
7
afr-000
6,067,628
34,014,701
7
apparaat waarmee die massa van ’n voorwerp bepaal word
afr-000
weegskaal
7
afr-000
6,067,629
34,014,702
7
bestaan uit ’n hefboom «balk» met ’n sentrale steunpunt en ’n bak «skaal» wat aan elke kant van die hefboom hang «die voorwerp waarvan die massa bepaal moet word, word in een bak geplaas en ’n standaardmassa in die ander bak»
afr-000
balkbalans
7
afr-000
6,067,630
34,014,703
7
enige derivaat van barbituursuur wat as slaap- of kalmeermiddel gebruik word
afr-000
barbituraat
7
afr-000
6,067,631
34,014,704
7
kleurlose kristalle waaruit barbiturate gevorm word en wat as slaapmiddel dien
afr-000
barbituursuur
7
afr-000
6,067,632
34,014,706
7
gelerige alkalimetaal
afr-000
barium
7
afr-000
6,067,633
34,014,707
7
’n suspensie wat bariumsulfaat bevat en as kontrasmiddel vir X-straalondersoek van die spysverteringskanaal gebruik word
afr-000
bariummaal
7
afr-000
6,067,634
34,014,708
7
sout van barium en swawelsuur «gebruik as verfstof en ook in die röntgenologie weens sy ondeurskynendheid»
afr-000
bariumsulfaat
7
afr-000
6,067,635
34,014,709
7
instrument waarmee atmosferiese druk gemeet word «druk by seespieël is 760 mm Hg»
afr-000
barometer
7
afr-000
6,067,636
34,014,710
7
’n reseptor «sensoriese orgaan» wat op drukveranderinge, veral bloeddruk, reageer
afr-000
baroreseptor
7
afr-000
6,067,637
34,014,712
7
wat na die basis verwys
afr-000
fundamenteel
7
afr-000
6,067,638
34,014,712
7
die grondlyn of fondament van iets
afr-000
fundamenteel
7
afr-000
6,067,639
34,014,713
7
die laagste vlak om funksie te onderhou
afr-000
basaal
7
afr-000
6,067,640
34,014,715
7
massa grysstof wat diep binne die serebrale hemisfere van die brein geleë is
afr-000
basale ganglia
7
afr-000
6,067,641
34,014,716
7
kubiese selle van die diepste laag van die epidermis wat in kontak is met die dermis
afr-000
basale laag
7
afr-000
6,067,642
34,014,718
7
hoeveelheid energie wat benodig word om lewe te onderhou in ’n rustige, wakker individu wanneer net die essensiële lewensfunksies uitgevoer word «gemeet onder sogenoemde basale toestande, nl minstens 12 uur na die laaste maal met die liggaam in absolute liggaamlike en geestelike rus, en by ’n temperatuur van 20 °C en uitgedruk in kalorieë/m2 van liggaamsoppervlakte/uur»
afr-000
BMS
7
afr-000
6,067,643
34,014,719
7
die minimum energie wat nodig is om essensiële funksies soos respirasie, spiertonus, peristalsis en bloedsirkulasie te onderhou
afr-000
basale metabolisme
7
afr-000
6,067,644
34,014,720
7
enigeen van die selle in die onderste laag van ’n meerlagige epiteel
afr-000
basale sel
7
afr-000
6,067,645
34,014,721
7
mbt alkaliese verbindings
afr-000
basies
7
afr-000
6,067,646
34,014,722
7
mbt die basis
afr-000
basies
7
afr-000
6,067,647
34,014,723
7
kleurstof met ’n basiese «alkaliese» reaksie wat basofiele bestanddele van protoplasma, bv die kernmateriaal, kleur
afr-000
basiese kleurstof
7
afr-000
6,067,648
34,014,725
7
wat aan of op die basis geleë is
afr-000
basilaar
7
afr-000
6,067,649
34,014,727
7
membraan in die inwendige oor wat die scala tympani van die scala vestibuli en die ductus cochlearis skei
afr-000
basilêre membraan
7
afr-000
6,067,650
34,014,727
7
die basis van die Corti-orgaan
afr-000
basilêre membraan
7
afr-000
6,067,651
34,014,728
7
delikate niesellige membraan «nielewende materiaal» wat epiteelweefsel aan die onderliggende bindweefsel anker
afr-000
grondmembraan
7
afr-000
6,067,652
34,014,730
7
teenwoordigheid van basille in die urien agv blaas- of nierinfeksie
afr-000
basillurie
7
afr-000
6,067,653
34,014,731
7
onderste of breedste gedeelte van ’n orgaan
afr-000
basis
7
afr-000
6,067,654
34,014,732
7
’n alkali, of enige stof wat ’n suur sal neutraliseer
afr-000
basis
7
afr-000
6,067,655
34,014,733
7
’n chemiese stof wat met ’n suur verbind om ’n sout te vorm
afr-000
basis
7
afr-000
6,067,656
34,014,734
7
’n stof wat water ioniseer om hidroksielione «OH-» of ander ione wat met waterstofione «H+» kan verbind, vry te stel
afr-000
basis
7
afr-000
6,068,516
34,015,832
7
ingesluit in die skedel
afr-000
endokraniaal
7
afr-000
6,067,658
34,014,737
7
’n struktuur, sel of histologiese snit met ’n sterk affiniteit vir basiese kleurstowwe
afr-000
basophile
187
eng-000
6,067,659
34,014,738
7
witbloedsel met ’n groot kern bestaande uit twee lobbe en ’n granulêre sitoplasma, en wat blou kleur met basiese kleurstowwe
afr-000
basophile
187
eng-000
6,067,660
34,014,739
7
wat geredelik kleur met basiese kleurstowwe
afr-000
basophilic
187
eng-000
6,067,661
34,014,741
7
diep asemhaling
afr-000
batipnee
7
afr-000
6,067,662
34,014,742
7
ondersteunende struktuur of weefsel, bv maagbed, naelbed, nierbed ens
afr-000
bed
7
afr-000
6,067,663
34,014,743
7
’n middel wat ’n kalmerende effek het en angs en spanning verlig sonder om die bewustheid van die omgewing te verminder
afr-000
bedaarmiddel
7
afr-000
6,067,664
34,014,744
7
voorstelling van ’n voorwerp wat verkry word deurdat ligstrale van die voorwerp uitgaan of daarvandaan weerkaats word
afr-000
beeld
7
afr-000
6,067,665
34,014,745
7
een van die onderste ledemate
afr-000
been
7
afr-000
6,067,666
34,014,746
7
harde weefsel wat die geraamte van hoër gewerweldes vorm en wat bestaan uit bindweefselvesels, beengrondsubstans en minerale soute «veral kalsiumfosfaat»
afr-000
been
7
afr-000
6,067,667
34,014,747
7
met die voorkoms of struktuur van beenweefsel
afr-000
beenagtig
7
afr-000
6,067,668
34,014,757
7
’n proses of funksie handhaaf op ’n sekere peil
afr-000
beheer
7
afr-000
6,067,669
34,014,758
7
een van verskeie gespesialiseerde selle in die epiteel van die maag, dermkanaal en respiratoriese kanaal wat slym «mukus» afskei
afr-000
bekersel
7
afr-000
6,067,670
34,014,761
7
weefsel wat die ondergrens van die bekken vorm
afr-000
bekkenvloer
7
afr-000
6,067,671
34,014,762
7
logaritmiese eenheid van klankintensiteit
afr-000
B
7
afr-000
6,067,672
34,014,764
7
versamelbuise van die nier
afr-000
Bellini-buise
7
afr-000
6,067,673
34,014,765
7
chemiese oplossing wat gebruik word om te toets vir die teenwoordigheid van glukose «kleur geelgroen n verhitting indien positief»
afr-000
Benedict-reagens
7
afr-000
6,067,674
34,014,766
7
toets vir glukose
afr-000
Benedict-toets
7
afr-000
6,067,675
34,014,767
7
benige kanale in die slaapbeen, gevul met perilimf
afr-000
beendoolhof
7
afr-000
6,067,676
34,014,768
7
vloeibare, vlugtige koolwaterstof uit koolteer
afr-000
benseen
7
afr-000
6,067,677
34,014,769
7
die ses-koolstofringstruktuur wat kenmerkend is van benseen «die ses koolstofatome is verbind in die vorm van ’n heksagoon met die ses waterstofatome aan die punte van die heksagoon sodat al twaalf atome in dieselfde vlak lê»
afr-000
benseenring
7
afr-000
6,067,678
34,014,770
7
’n siekte wat ontwikkel agv tiamiengebrek «vitamien B1»
afr-000
beri-beri
7
afr-000
6,067,679
34,014,772
7
spesiale gegradueerde buis vir die meet van die besinkingspoed
afr-000
besinkingbuis
7
afr-000
6,067,680
34,014,773
7
spoed waarmee rooibloedselle afsak wanneer bloed staan
afr-000
besinkingspoed
7
afr-000
6,067,681
34,014,775
7
aan radioaktiewe straling blootstel
afr-000
bestraal
7
afr-000
6,067,682
34,014,776
7
besmetting met radioaktiwiteit
afr-000
bestraling
7
afr-000
6,067,683
34,014,777
7
behandeling van ’n siekte «veral kanker» deur radioaktiewe straling
afr-000
bestraling
7
afr-000