Text
stringlengths 1
10.7k
⌀ | Text Number
int64 0
31
| License
stringclasses 6
values | Text By
stringclasses 463
values | Translation By
stringlengths 1
146
⌀ | Language
stringclasses 188
values | File Name
stringlengths 9
81
| Source
stringclasses 16
values | ISO639-3
stringclasses 178
values | Script
stringclasses 23
values | Parallel ID
stringclasses 822
values | Story Category
stringclasses 4
values |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Hulle stap verder aan en loop 'n
man in die bos raak . Die man vra
die reus :"Wat is jou kind se
naam?".
Die groot reus antwoord:" Die
'pratende sak'."
| 5 |
CC-BY
|
Caroline Lentupuru
|
Tariek Erasmus
|
af
|
0326_die-pratende-sak.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0326
|
asp
|
Die dogtertjie begin uit volle bors
sing :
"My naam is nie 'pratende sak' nie!
My naam is Kaamungei !
O ! My mamma vir wie ek lief is!
O ! My pappa vir wie ek lief is !
O! My kalbas waaruit ek melk
gedrink het !".
| 6 |
CC-BY
|
Caroline Lentupuru
|
Tariek Erasmus
|
af
|
0326_die-pratende-sak.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0326
|
asp
|
Toe die man hoor wat die dogtertjie
sing het hy dadelik haar gered en
haar terug gegee vir haar Mamma
en Pappa wat haar albei ewe lief het
!
Fluit , fluit my storie is uit !
| 7 |
CC-BY
|
Caroline Lentupuru
|
Tariek Erasmus
|
af
|
0326_die-pratende-sak.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0326
|
asp
|
Een olifant is oppad om
water te drink.
| 0 |
CC-BY
|
Zanele Buthelezi, Thembani Dladla, Clare Verbeek
|
Odette Fourie
|
af
|
0327_tel-die-diere.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0327
|
asp
|
Twee kameelperde gaan
om water te drink.
| 1 |
CC-BY
|
Zanele Buthelezi, Thembani Dladla, Clare Verbeek
|
Odette Fourie
|
af
|
0327_tel-die-diere.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0327
|
asp
|
Drie wildebeeste en vier
voëls gaan ook om
water te drink.
| 2 |
CC-BY
|
Zanele Buthelezi, Thembani Dladla, Clare Verbeek
|
Odette Fourie
|
af
|
0327_tel-die-diere.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0327
|
asp
|
Vyf impalas en ses
wilde varke loop na die
water toe.
| 3 |
CC-BY
|
Zanele Buthelezi, Thembani Dladla, Clare Verbeek
|
Odette Fourie
|
af
|
0327_tel-die-diere.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0327
|
asp
|
Sewe zebras hardloop
na die water toe.
| 4 |
CC-BY
|
Zanele Buthelezi, Thembani Dladla, Clare Verbeek
|
Odette Fourie
|
af
|
0327_tel-die-diere.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0327
|
asp
|
Agt paddas en nege
visse swem in die
water.
| 5 |
CC-BY
|
Zanele Buthelezi, Thembani Dladla, Clare Verbeek
|
Odette Fourie
|
af
|
0327_tel-die-diere.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0327
|
asp
|
Een leeu brul.
Hy wil ook water drink.
Wie is bang vir die
leeu?
| 6 |
CC-BY
|
Zanele Buthelezi, Thembani Dladla, Clare Verbeek
|
Odette Fourie
|
af
|
0327_tel-die-diere.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0327
|
asp
|
Een olifant drink saam
die leeu water.
| 7 |
CC-BY
|
Zanele Buthelezi, Thembani Dladla, Clare Verbeek
|
Odette Fourie
|
af
|
0327_tel-die-diere.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0327
|
asp
|
Ek hou van water.
| 0 |
CC-BY
|
Letta Machoga
|
Filecia Olivier
|
af
|
0331_reen.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0331
|
asp
|
Ek geniet dit om met
water te speel.
| 1 |
CC-BY
|
Letta Machoga
|
Filecia Olivier
|
af
|
0331_reen.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0331
|
asp
|
Dit reën buitekant.
| 2 |
CC-BY
|
Letta Machoga
|
Filecia Olivier
|
af
|
0331_reen.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0331
|
asp
|
Reën gee vir ons water.
| 3 |
CC-BY
|
Letta Machoga
|
Filecia Olivier
|
af
|
0331_reen.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0331
|
asp
|
Ek geniet dit om
buitekant te speel.
| 4 |
CC-BY
|
Letta Machoga
|
Filecia Olivier
|
af
|
0331_reen.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0331
|
asp
|
Maar dit reën.
| 5 |
CC-BY
|
Letta Machoga
|
Filecia Olivier
|
af
|
0331_reen.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0331
|
asp
|
Ek geniet dit om buite
in die reën te speel.
| 6 |
CC-BY
|
Letta Machoga
|
Filecia Olivier
|
af
|
0331_reen.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0331
|
asp
|
My hare is nat, omdat
ek in die reën gespeel
het.
My pa kam my hare.
| 7 |
CC-BY
|
Letta Machoga
|
Filecia Olivier
|
af
|
0331_reen.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0331
|
asp
|
Lank - Lank gelede, was
daar 'n gelukige familie.
| 0 |
CC-BY
|
Southern African Folktale
|
Suzette Hallatt
|
af
|
0337_kinders-van-was.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0337
|
asp
|
Hulle het nooit met
mekaar baklei nie. Hulle
het hulle ouers by die
huis en in die veld
gehelp.
| 1 |
CC-BY
|
Southern African Folktale
|
Suzette Hallatt
|
af
|
0337_kinders-van-was.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0337
|
asp
|
Maar, hulle was nie
toegelaat om naby 'n
vuur te gaan nie.
| 2 |
CC-BY
|
Southern African Folktale
|
Suzette Hallatt
|
af
|
0337_kinders-van-was.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0337
|
asp
|
Hulle moes al hulle
werk deur die nag
voltooi.
Want hulle was gemaak van was!
| 3 |
CC-BY
|
Southern African Folktale
|
Suzette Hallatt
|
af
|
0337_kinders-van-was.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0337
|
asp
|
Maar een van die seuns
wou baie graag uit gaan
in die sonlig.
| 4 |
CC-BY
|
Southern African Folktale
|
Suzette Hallatt
|
af
|
0337_kinders-van-was.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0337
|
asp
|
Een dag was die
begeerte om uit te
gaan te sterk. Sy broers
het hom gewaarsku...
| 5 |
CC-BY
|
Southern African Folktale
|
Suzette Hallatt
|
af
|
0337_kinders-van-was.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0337
|
asp
|
Maar dit was te laat. Hy
het in die warm son
gesmelt.
| 6 |
CC-BY
|
Southern African Folktale
|
Suzette Hallatt
|
af
|
0337_kinders-van-was.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0337
|
asp
|
Die was kinders was so
hartseer om te sien hoe
hulle broer weg smelt.
| 7 |
CC-BY
|
Southern African Folktale
|
Suzette Hallatt
|
af
|
0337_kinders-van-was.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0337
|
asp
|
Maar hulle het 'n plan
beraam. Hulle het die
gesmelte was in 'n voël
gevorm.
| 8 |
CC-BY
|
Southern African Folktale
|
Suzette Hallatt
|
af
|
0337_kinders-van-was.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0337
|
asp
|
Hulle het hom na 'n hoë
berg toe geneem.
| 9 |
CC-BY
|
Southern African Folktale
|
Suzette Hallatt
|
af
|
0337_kinders-van-was.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0337
|
asp
|
Soos die son opgekom
het, het hy singend weg
gevlieg in die lig in.
| 10 |
CC-BY
|
Southern African Folktale
|
Suzette Hallatt
|
af
|
0337_kinders-van-was.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0337
|
asp
|
Eendag het mamma 'n klomp vrugte gekry.
| 0 |
CC-BY
|
Adelheid Marie Bwire
|
Helena Vilonel
|
af
|
0342_straf.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0342
|
asp
|
"Wanneer kan ons van die vrugte kry?" vra ons. " Ons sal die vrugte vanaand eet," sê mamma.
| 1 |
CC-BY
|
Adelheid Marie Bwire
|
Helena Vilonel
|
af
|
0342_straf.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0342
|
asp
|
My broer Rahim is gulsig. Hy proe aan al die vrugte. Hy eet 'n klomp daarvan.
| 2 |
CC-BY
|
Adelheid Marie Bwire
|
Helena Vilonel
|
af
|
0342_straf.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0342
|
asp
|
"Kyk wat het Rahim gedoen!" skree my klein boetie. "Rahim is stout en selfsugtig," sê ek.
| 3 |
CC-BY
|
Adelheid Marie Bwire
|
Helena Vilonel
|
af
|
0342_straf.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0342
|
asp
|
Mamma is kwaad vir Rahim.
| 4 |
CC-BY
|
Adelheid Marie Bwire
|
Helena Vilonel
|
af
|
0342_straf.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0342
|
asp
|
Ons is ook kwaad vir Rahim. Maar Rahim is glad nie jammer nie.
| 5 |
CC-BY
|
Adelheid Marie Bwire
|
Helena Vilonel
|
af
|
0342_straf.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0342
|
asp
|
"Gaan Mamma nie vir Rahim straf nie?" vra my klein boetie.
| 6 |
CC-BY
|
Adelheid Marie Bwire
|
Helena Vilonel
|
af
|
0342_straf.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0342
|
asp
|
"Rahim, jy gaan binne kort baie spyt wees," waarsku mamma.
| 7 |
CC-BY
|
Adelheid Marie Bwire
|
Helena Vilonel
|
af
|
0342_straf.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0342
|
asp
|
Rahim begin siek voel.
| 8 |
CC-BY
|
Adelheid Marie Bwire
|
Helena Vilonel
|
af
|
0342_straf.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0342
|
asp
|
" My maag is só seer," fluister Rahim.
| 9 |
CC-BY
|
Adelheid Marie Bwire
|
Helena Vilonel
|
af
|
0342_straf.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0342
|
asp
|
Mamma het geweet dit gaan gebeur. Die vrugte straf vir Rahim!
| 10 |
CC-BY
|
Adelheid Marie Bwire
|
Helena Vilonel
|
af
|
0342_straf.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0342
|
asp
|
Later, vra Rahim ons omverskoning. " Ek sal nooit weer so snoep wees nie," belowe hy. En ons almal glo hom.
| 11 |
CC-BY
|
Adelheid Marie Bwire
|
Helena Vilonel
|
af
|
0342_straf.md
|
global-asp/asp-new
|
afr
|
Latn
|
asp_0342
|
asp
|
Khayanga het baie gelukkig saam
met haar ouers gebly, tot op die
ouderdom van tien toe hulle oorlede
is.
| 0 |
CC-BY
|
Ursula Nafula
|
Bianca Faasen
|
af
|
0345_khayanga-en-haar-spesiale-pot.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0345
|
asp
|
Khayanga was ingeneem deur Rosa,
ʼn verlangse familielid. Rosa was
baie goed vir Khayanga maar sy
was oud, swak en arm.
| 1 |
CC-BY
|
Ursula Nafula
|
Bianca Faasen
|
af
|
0345_khayanga-en-haar-spesiale-pot.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0345
|
asp
|
Khayanga het gereeld haar ouers se
grafte gaan besoek en hulle vertel
van haar swaarkry.
| 2 |
CC-BY
|
Ursula Nafula
|
Bianca Faasen
|
af
|
0345_khayanga-en-haar-spesiale-pot.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0345
|
asp
|
Eendag toe sy weer na haar ouers
se grafte toe gegaan het, het sy ʼn
geskenk ontvang. Dit was ʼn
spesiale pot wat uit haar ouers se
grafte verskyn het.
| 3 |
CC-BY
|
Ursula Nafula
|
Bianca Faasen
|
af
|
0345_khayanga-en-haar-spesiale-pot.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0345
|
asp
|
Die pot het ʼn baie mooi en rustige
liedjie gesing. Khayanga het die
stem herken, dit was haar oorlede
ma se stem. Die liedjie het so
gegaan...
Khayanga, ee, Khayanga!
Ons kind, die geliefde een!
Jy is nie alleen nie, geliefde een!
Vat hierdie spesiale pot, geliefde een!
Vat dit orals saam waar jy gaan, geliefde een!
Laat dit jou troos ons geliefde kind!
| 4 |
CC-BY
|
Ursula Nafula
|
Bianca Faasen
|
af
|
0345_khayanga-en-haar-spesiale-pot.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0345
|
asp
|
Khayanga het haar spesiale pot
orals saam haar gedra. Met die
spesiale pot het Khayanga die
teenwoordigheid en bewaring van
haar ouers gevoel.
| 5 |
CC-BY
|
Ursula Nafula
|
Bianca Faasen
|
af
|
0345_khayanga-en-haar-spesiale-pot.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0345
|
asp
|
Eendag het iets vreesliks met haar
spesiale pot gebeur. Die pot het
gebreek toe sy water by die rivier
gaan haal het. Khayanga se hart
het ook gebreek.
| 6 |
CC-BY
|
Ursula Nafula
|
Bianca Faasen
|
af
|
0345_khayanga-en-haar-spesiale-pot.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0345
|
asp
|
Khayanga het die stukkies van die
gebreekte pot in haar klein handjies
vas gehou en gesing:
Mamma en Pappa,
Kyk die spesiale pot is gebreek
Die spesiale pot wat julle vir my gegee het.
Wat moet ek nou doen, Mamma en papa?
Wys my ʼn teken asb…
Dat julle nogsteeds by my is
| 7 |
CC-BY
|
Ursula Nafula
|
Bianca Faasen
|
af
|
0345_khayanga-en-haar-spesiale-pot.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0345
|
asp
|
Khayanga het haar ma se stem
gehoor wat vir haar sê: “Ons kind,
tel die stukkies wat oor is op, gaan
haal water met hulle en was jou
voete. Wanneer jy klaar gewas het,
maak jou oë toe.”
Khayanga het haar gehoorsaam en
eweskielik het die gebreekte pot
weer heel geword.
| 8 |
CC-BY
|
Ursula Nafula
|
Bianca Faasen
|
af
|
0345_khayanga-en-haar-spesiale-pot.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0345
|
asp
|
Khayanga het die spesiale pot
nogsteeds orals heen gedra. Orals
waar sy gekom het, het mense vir
mekaar gefluister, “Watter tipe pot
is dit?” Met die spesiale pot het
Khayanga alles gekry wat sy nodig
gehad het.
| 9 |
CC-BY
|
Ursula Nafula
|
Bianca Faasen
|
af
|
0345_khayanga-en-haar-spesiale-pot.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0345
|
asp
|
Met die spesiale pot het Khayanga
geweet dat haar ouers vir haar kyk
van bo af. Niks slegs kom met
Khayanga gebeur het nie.
| 10 |
CC-BY
|
Ursula Nafula
|
Bianca Faasen
|
af
|
0345_khayanga-en-haar-spesiale-pot.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0345
|
asp
|
Hierdie is 'n Manyatta.
Hierdie is my huis.
My huis is in Turkana
County.
| 0 |
CC-BY
|
Ursula Nafula
|
Caitlin Chislett
|
af
|
0348_dinge-wat-ek-weet.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0348
|
asp
|
Hierdie is 'n kameel.
In Turkana County het
mense baie verskillende
diere.
Maar die kameel is die
belangrikste.
| 1 |
CC-BY
|
Ursula Nafula
|
Caitlin Chislett
|
af
|
0348_dinge-wat-ek-weet.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0348
|
asp
|
Hierdie is my
onderwysers.
Ek hou baie om na
skool toe te gaan.
My skool se naam is
Lolupe Laerskool.
Ek hou baie van my
kuns onderwyser.
| 2 |
CC-BY
|
Ursula Nafula
|
Caitlin Chislett
|
af
|
0348_dinge-wat-ek-weet.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0348
|
asp
|
Hierdie is 'n skip.
Skepe is baie groot.
Hulle word gebruik om
mense en goedere te
vervoer op water.
As ek na Mombasa toe
gaan, kan ek 'n skip
sien.
| 3 |
CC-BY
|
Ursula Nafula
|
Caitlin Chislett
|
af
|
0348_dinge-wat-ek-weet.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0348
|
asp
|
Hierdie is 'n bed.
Ek hou van die bed wat
my pa vir my gemaak
het.
Ek deel dit saam my
jonger boetie.
Dit is baie gemaklik.
| 4 |
CC-BY
|
Ursula Nafula
|
Caitlin Chislett
|
af
|
0348_dinge-wat-ek-weet.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0348
|
asp
|
Hierdie is 'n haan.
By ons huis het ons
twee hane.
Ons het ook baie
hoenders.
Die hoenders lê baie
eiers.
| 5 |
CC-BY
|
Ursula Nafula
|
Caitlin Chislett
|
af
|
0348_dinge-wat-ek-weet.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0348
|
asp
|
Hierdie is 'n muis.
Muise is gevaarlike
diere.
Hulle eet kos.
Hulle vernietig ook
klere.
Hulle kan siektes
veroorsaak.
| 6 |
CC-BY
|
Ursula Nafula
|
Caitlin Chislett
|
af
|
0348_dinge-wat-ek-weet.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0348
|
asp
|
Hierdie is 'n hond.
Honde is troeteldiere.
Ons hond se naam is
Daa.
Hy blaf baie.
| 7 |
CC-BY
|
Ursula Nafula
|
Caitlin Chislett
|
af
|
0348_dinge-wat-ek-weet.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0348
|
asp
|
Hierdie is 'n sambreel.
My ouers het 'n groot
sambreel.
Dit het rooi, blou,
oranje en groen kleure.
Waneer dit rëen gebruik
ons 'n sambreel so dat
ons nie nat word nie.
| 8 |
CC-BY
|
Ursula Nafula
|
Caitlin Chislett
|
af
|
0348_dinge-wat-ek-weet.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0348
|
asp
|
Ek is in klas twee en ek weet baie dinge.
Ek wil meer goed weet.
Wat ek nie weet nie, vra ek my ouers of my
onderwyser.
| 9 |
CC-BY
|
Ursula Nafula
|
Caitlin Chislett
|
af
|
0348_dinge-wat-ek-weet.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0348
|
asp
|
Eendag lank, lank gelede was daar
'n ou vrou wat alleen gewoon het.
Sy het baie hoenders gehad. Tussen
al die hoenders was daar 'n haan
wat baie oud was en nie meer kon
kraai nie.
| 0 |
CC-BY
|
Cissy Kiwanuka Luyiga
|
Chantelle Lange
|
af
|
0354_die-ou-plaas-haan.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0354
|
asp
|
Op 'n dag het die ou vrou se
kleinseun haar kom besoek. Sy was
baie bly om hom te sien. Sy het vir
die jong seun gevra of hy die haan
kan vang sodat hulle hom kon eet.
| 1 |
CC-BY
|
Cissy Kiwanuka Luyiga
|
Chantelle Lange
|
af
|
0354_die-ou-plaas-haan.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0354
|
asp
|
Die haan het die ou vrou gehoor
praat en sy hart het gesak. "Ai, jy is
ook baie oud, maar ek sien nie
iemand jou probeer dood maak nie,
maar ons sal sien!"
Die haan het besluit om weg te glip
en na die groot stad te gaan om te
sing.
| 2 |
CC-BY
|
Cissy Kiwanuka Luyiga
|
Chantelle Lange
|
af
|
0354_die-ou-plaas-haan.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0354
|
asp
|
Soos die haan geloop het, het hy 'n
kat ontmoet. "Wat het gebeur?" het
die kat gevra. "My vriend, my
eienaar wil my eet omdat ek haar
nie langer die tyd kan sê nie", het
die haan gesê. "Ek gaan na die
groot stad om te sing. Waarheen is
jy oppad?" "My vriend, my eienaar
het ook besluit om my dood te
maak omdat ek nie meer rotte kan
vang nie. Ek is besig om weg te
hardloop", het die kat gesê. "Mag
ek saamkom?" "Kom ons gaan!" het
die haan gesê.
| 3 |
CC-BY
|
Cissy Kiwanuka Luyiga
|
Chantelle Lange
|
af
|
0354_die-ou-plaas-haan.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0354
|
asp
|
Hulle het vir 'n kort tydjie geloop,
toe hulle 'n hond sien wat baie
vinnig hardloop. Die haan het die
hond geroep en hom gevra hoekom
hy so vinnig hardloop. "My vriend,
my eienaar het my gejaag omdat ek
nie meer diewe kan vang nie," het
die hond gesê terwyl hy hyg. "Ons
het soortgelyke probleme. Ons gaan
na die groot stad om te sing," het
die haan gesê. "Mag ek saamkom?"
het die hond gevra.
| 4 |
CC-BY
|
Cissy Kiwanuka Luyiga
|
Chantelle Lange
|
af
|
0354_die-ou-plaas-haan.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0354
|
asp
|
Die drie diere het saam die pad
gevat. Terwyl hulle geloop het, het
'n perd hulle gestop en gevra wat
gaan aan.
"Ons eienaars wil ons dood maak
omdat ons nie meer ons werk kan
doen nie," het al die diere gesê.
"Ek het dieselfde probleem,
waarheen is julle oppad?" het die
perd gevra.
"Ons gaan na die groot stad om te
sing," het die diere gesê.
Die perd het gevra om by hulle aan
te sluit en die diere het ja gesê.
| 5 |
CC-BY
|
Cissy Kiwanuka Luyiga
|
Chantelle Lange
|
af
|
0354_die-ou-plaas-haan.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0354
|
asp
|
Die diere het geloop totdat dit
donker was. Hulle het 'n huis gesien
en toe hulle by die huis aankom het
hulle geluide binne gehoor. Die
diere was bang en het besluit om te
sing om die mense weg te jaag wat
binne in die huis was.
Die perd het op die grond gestaan,
die hond het op die perd se rug
geklim, die kat het op die hond se
rug geklim en die haan het op die
kat se rug geklim.
| 6 |
CC-BY
|
Cissy Kiwanuka Luyiga
|
Chantelle Lange
|
af
|
0354_die-ou-plaas-haan.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0354
|
asp
|
Hulle het onmiddelik begin sing.
"Kookoliookoo," het die haan
gesing.
"Myaaawuu myaaawuu," het die kat
gesing.
"Woo woo," het die hond gesing.
"Wuuuu wuuuu," het die perd
gesing.
Al die diere het hard saam gesing.
Die mense in die huis was diewe.
Die diewe was bang en het weg
gehardloop.
| 7 |
CC-BY
|
Cissy Kiwanuka Luyiga
|
Chantelle Lange
|
af
|
0354_die-ou-plaas-haan.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0354
|
asp
|
Die ou haan, die hond, die perd en
die kat het die huis binne gegaan
en kos gevind. Toe hulle klaar geeët
het, het hulle gaan slaap. Die haan
het naby die deur geslaap, vervolg
deur die kat, die hond en laastens
die perd.
| 8 |
CC-BY
|
Cissy Kiwanuka Luyiga
|
Chantelle Lange
|
af
|
0354_die-ou-plaas-haan.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0354
|
asp
|
Dit was nie lank nie toe was die
diewe terug. Hulle baas was die
eerste om in die huis te gaan. Hy
het net die deur oopgemaak toe die
hen hom met sy bek pik. Toe het die
kat hom gekrap met sy naels, en
toe vind hy die hond wat hom gebyt
het.
| 9 |
CC-BY
|
Cissy Kiwanuka Luyiga
|
Chantelle Lange
|
af
|
0354_die-ou-plaas-haan.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0354
|
asp
|
Die man het gespring, maar was
nogsteeds in die huis. Hy het die
perd gevind, wat hom dood geskop
het. Die ander diewe het nie die
huis binne gegaan nie. Hulle het
weg gehardloop, om nooit weer
terug te gaan nie.
| 10 |
CC-BY
|
Cissy Kiwanuka Luyiga
|
Chantelle Lange
|
af
|
0354_die-ou-plaas-haan.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0354
|
asp
|
Die diere het daarna gelukkig
gelewe in die huis. Die ou hen het
die tyd vir sy vriende gesê en die
hond het hulle beskerm. Die kat het
al die rotte in die huis dood gemaak
en die perd het die ander diere op
sy rug gedra waar hulle ook al wou
gaan.
| 11 |
CC-BY
|
Cissy Kiwanuka Luyiga
|
Chantelle Lange
|
af
|
0354_die-ou-plaas-haan.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0354
|
asp
|
Waarom is die lug blou?
| 0 |
CC-BY
|
Madhav Chavan
|
Carla-Mari de Bruyn
|
af
|
0355_vertel-my-nou-van-kleure.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0355
|
asp
|
Dis nie altyd blou nie,is
dit?
| 1 |
CC-BY
|
Madhav Chavan
|
Carla-Mari de Bruyn
|
af
|
0355_vertel-my-nou-van-kleure.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0355
|
asp
|
Waarom is blare groen?
| 2 |
CC-BY
|
Madhav Chavan
|
Carla-Mari de Bruyn
|
af
|
0355_vertel-my-nou-van-kleure.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0355
|
asp
|
Hulle is nie altyd groen
nie, is hulle?
| 3 |
CC-BY
|
Madhav Chavan
|
Carla-Mari de Bruyn
|
af
|
0355_vertel-my-nou-van-kleure.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0355
|
asp
|
Waarom is piesangs
geel?
| 4 |
CC-BY
|
Madhav Chavan
|
Carla-Mari de Bruyn
|
af
|
0355_vertel-my-nou-van-kleure.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0355
|
asp
|
Ryp piesangs is geel.
Onryp piesangs is
groen.
| 5 |
CC-BY
|
Madhav Chavan
|
Carla-Mari de Bruyn
|
af
|
0355_vertel-my-nou-van-kleure.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0355
|
asp
|
Waarom is sambrele
swart?
| 6 |
CC-BY
|
Madhav Chavan
|
Carla-Mari de Bruyn
|
af
|
0355_vertel-my-nou-van-kleure.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0355
|
asp
|
Nie alle sambrele is
swart nie.
| 7 |
CC-BY
|
Madhav Chavan
|
Carla-Mari de Bruyn
|
af
|
0355_vertel-my-nou-van-kleure.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0355
|
asp
|
Waarom is bloed rooi?
| 8 |
CC-BY
|
Madhav Chavan
|
Carla-Mari de Bruyn
|
af
|
0355_vertel-my-nou-van-kleure.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0355
|
asp
|
Daar is rooibloedselle in
die bloed wat dit rooi
maak.
| 9 |
CC-BY
|
Madhav Chavan
|
Carla-Mari de Bruyn
|
af
|
0355_vertel-my-nou-van-kleure.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0355
|
asp
|
Waarom is sout wit?
| 10 |
CC-BY
|
Madhav Chavan
|
Carla-Mari de Bruyn
|
af
|
0355_vertel-my-nou-van-kleure.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0355
|
asp
|
Ek weet nie!
| 11 |
CC-BY
|
Madhav Chavan
|
Carla-Mari de Bruyn
|
af
|
0355_vertel-my-nou-van-kleure.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0355
|
asp
|
Hello! My naam is Nanu. Ek wag saam met my ma vir 'n taxi.
Ons gaan huistoe.
| 0 |
CC-BY
|
Marion Drew
|
Lara Grealy
|
af
|
0362_nanu-se-taxi.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0362
|
asp
|
Hier staan ek in die tou. My ma sing vir my 'n liedjie. "Kom
Mnr. Taxi, sien jy nie? Ons wag, ek en Nanu!"
| 1 |
CC-BY
|
Marion Drew
|
Lara Grealy
|
af
|
0362_nanu-se-taxi.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0362
|
asp
|
Die vrou lanks aan my vat haar hoenders huistoe. Hulle sal
eiers lê vir haar om to eet.
| 2 |
CC-BY
|
Marion Drew
|
Lara Grealy
|
af
|
0362_nanu-se-taxi.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0362
|
asp
|
Hierdie manne kom van die werk af. Hulle glimlag vir my. Ek
hoor hoe hulle sing, "Hey klein Nanu, moet jou nie
bekommer nie. Die taxi kom vinnig."
| 3 |
CC-BY
|
Marion Drew
|
Lara Grealy
|
af
|
0362_nanu-se-taxi.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0362
|
asp
|
'n Vrou loop verby. Sy is 'n baie knap vrou. Is haar skoenie
nie mooi nie? Hulle gaan "klap, klap, klap...klap, klap, klap..."
wanneer sy verby loop.
| 4 |
CC-BY
|
Marion Drew
|
Lara Grealy
|
af
|
0362_nanu-se-taxi.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0362
|
asp
|
Hierdie man verkoop koeldrank. Ek hou van koeldrank. Hulle
is so koud en soet. Hou jy van dit?
| 5 |
CC-BY
|
Marion Drew
|
Lara Grealy
|
af
|
0362_nanu-se-taxi.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0362
|
asp
|
Kyk! Daardie vrouens vat hul aandete op hul koppe huistoe.
Is hulle nie slim nie?
| 6 |
CC-BY
|
Marion Drew
|
Lara Grealy
|
af
|
0362_nanu-se-taxi.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0362
|
asp
|
Daardie vrou laat haar hare doen. Sy gaan vanaand met haar
maaitjies uit.
| 7 |
CC-BY
|
Marion Drew
|
Lara Grealy
|
af
|
0362_nanu-se-taxi.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0362
|
asp
|
Nou is ek moeg. My ma sit my op haar rug waar ek kan rus.
Sy sing, "Asseblief Mnr Taxi moet nie laat wees nie, Ouma
wag by ons hek."
| 8 |
CC-BY
|
Marion Drew
|
Lara Grealy
|
af
|
0362_nanu-se-taxi.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0362
|
asp
|
Daar is my maaitjie Tumi. Hy rus ook. Ons gaan amper by die
huis wees.
| 9 |
CC-BY
|
Marion Drew
|
Lara Grealy
|
af
|
0362_nanu-se-taxi.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0362
|
asp
|
Daar bo vlieg die voëls huistoe. Hulle moet voor dit donker
word huis toe gaan.
| 10 |
CC-BY
|
Marion Drew
|
Lara Grealy
|
af
|
0362_nanu-se-taxi.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0362
|
asp
|
Hierdie vrou het mooi oorbelle. Ek dink sy het hulle vandag
in die dorp gekoop. Wanneer ek groot is sal ek baie oorbelle
vier ek en my ma koop.
| 11 |
CC-BY
|
Marion Drew
|
Lara Grealy
|
af
|
0362_nanu-se-taxi.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0362
|
asp
|
My ma word nou moeg. Ek sing vir haar 'n liedjie, "Asseblief
Mnr Taxi, kom nou, ons wag, ek en my ma."
| 12 |
CC-BY
|
Marion Drew
|
Lara Grealy
|
af
|
0362_nanu-se-taxi.md
|
global-asp/asp-source
|
afr
|
Latn
|
asp_0362
|
asp
|
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.