Text
stringlengths
1
10.7k
Text Number
int64
0
31
License
stringclasses
6 values
Text By
stringclasses
463 values
Translation By
stringlengths
1
146
Language
stringclasses
188 values
File Name
stringlengths
9
81
Source
stringclasses
16 values
ISO639-3
stringclasses
178 values
Script
stringclasses
23 values
Parallel ID
stringclasses
822 values
Story Category
stringclasses
4 values
Wag! Ek hoor die taxi! Hier kom hy!!!
13
CC-BY
Marion Drew
Lara Grealy
af
0362_nanu-se-taxi.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0362
asp
Dit is ons groot rooi taxi. Hy het gekom om ek en my ma huis toe te vat. Ek is baie bly!
14
CC-BY
Marion Drew
Lara Grealy
af
0362_nanu-se-taxi.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0362
asp
Totsiens!!!
15
CC-BY
Marion Drew
Lara Grealy
af
0362_nanu-se-taxi.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0362
asp
Hilifa staan elke oggend vroeg op om ontbyt te maak vir sy ma. Sy was onlangs dikwels siek en Hilifa het geleer hoe om sy ma en homself te versorg. Wanneer sy ma te siek is om op te staan, sou hy vuur maak om water te kook sodat hy kan tee maak. Hy sou vir sy ma haar tee vat en dan pap maak vir ontbyt. Soms is sy ma te siek om dit te eet. Hilifa is baie bekommerd oor sy ma. Sy pa is twee jaar gelede dood, en nou is sy ma ook siek. Sy is baie maer, net soos sy pa gewees het.
0
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
Een oggend het hy sy ma gevra, " Wat is verkeerd, Mamma? Wanneer gaan jy beter word? Jy kook nie meer nie. Jy kan nie meer op die land werk of huis skoon maak nie. Jy maak nie meer vir my ‘n kospakkie vir skool of was my skooldrag nie… " "Hilifa, my seun, jy is net nege jaar oud en versorg my so goed. Sy kyk na die jong seun en wonder wat sy vir hom moet vertel. Sou hy verstaan? Ek is baie siek. Jy het oor die radio van die siekte, Vigs, gehoor. Dit is die siekte wat ek het. Hilifa was doodstil vir ‘n paar minute. "Beteken dit dat jy sal doodgaan soos Pappa?" " Daar is mos nie geneesmiddels vir Vigs nie."
1
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
Hilifa loop ingedagte skool toe. Hy kan nie deel wees van sy vriende te geselsies en spelery langs die pad nie. "Wat is verkeerd?" vra hulle. Maar Hilifa kan nie antwoord nie, sy ma se woorde draai nog in sy ore. "Geen genesing. Geen genesing." Hoe gaan hy na homself kyk as sy ma doodgegaan het, bekommer hy hom. Waar sal hy woon? Waar gaan hy geld kry om kos te koop?
2
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
Hilifa sit by sy bank. Hy trek sy vinger oor die krapmerke in die houtbank, "Geen genesing. Geen genesing." "Hilifa? Hilifa, gee jy aandag?" Hilifa kyk op. Juffrou Nelao staan langs sy bank. "Staan op, Hilifa! Wat was my vraag?" Hilifa kyk af na sy voete. "Jy gaan nie die antwoord daar vind nie!" sê sy. "Magano, gee vir Hilifa die antwoord." Hilifa voel so skaam, juffrou Nelao het nog nooit voorheen op hom geskree nie.
3
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
Hilifa worstel deur die oggend. Hy bly sit in die klas gedurende pouse. " Ek het pyn op die maag, " jok hy vir sy vriende. Dit was nie ‘n baie groot leuen nie, hy voel regtig siek. Sy bekommernisse draai rond in sy kop soos kwaai bye. Juffrou Nelao hou hom stilletjies dop. Sy het hom gevra wat verkeerd is. "Niks, " antwoord hy. Haar ore hoor die moegheid en bekommernis in sy stem. Sy sien die vrees wat hy so hard probeer wegsteek.
4
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
Die nommers het rondgespring in sy kop toe Hilifa sy Wiskunde probeer doen het. Hy kon dit nie lank genoeg stil hou sodat hy kan optel nie. Hy gee moed op en hy sit en dink eerder aan sy ma. Sy vingers begin teken wat hy dink. Hy teken sy ma in haar bed. Hy teken homself langs sy ma se graf. " Wiskunde- monitors, neem asseblief al die boeke in," roep juffrou Nelao uit. Skielik sien Hilifa die tekeninge in sy boek en probeer om die bladsy uit te skeur, maar dit was te laat. Die monitor gaan gee sy boek vir juffrou Nelao.
5
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
Juffrou Nelao kyk na Hilifa se tekeninge. Toe die kinders uitloop om huis toe te gaan, vra sy: "Kom hier, Hilifa. Ek wil met jou praat. Wat is fout?" vra sy sagkens. "My ma is siek. Sy het vir my gesê sy het Vigs. Wil sy dood gaan?" "Ek weet nie, Hilifa, maar sy is baie siek as sy Vigs het. Daar is geen geneesmiddel daarvoor nie. Al weer daardie woorde. "Geen geneesmiddel. Geen geneesmiddel. Hilifa begin huil. "Gaan huis toe, Hilifa," sê sy. "Ek sal kom en jou ma kom besoek."
6
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
Hilifa het huis toe gegaan en kry sy ma besig om die middagete maak. " Ek het vandag vir jou gekook, Hilifa, maar is nou baie moeg. Versorg asseblief die groente tuin en vat van die tamaties winkel toe. Hulle sal dit vir ons verkoop. Na middagete het Hilifa tuin toe gegaan. Hy het na die helder kleure van al die groente, helder rooi tamaties en chillies, lang groen boontjies en donker groen spinasie, die groen blare van die soetpatats en hoë goue mieliesgekyk. " Wat gaan van die tuin word as sy ma dood gaan?" wonder hy.
7
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
Juffrou Nelao arriveer kort nadat Hilifa winkel toe gegaan het. Sy spandeer ‘n lang tyd om met sy ma te gesels. Sy het vir Hilifa se ma gevra: "Mevrou Ndapanda, gebruik u medisyne vir vigs?" "Na my man se dood was ek te skaam om dokter toe te gaan " vertel sy vir Juffrou Nelao. "Ek het bly hoop dat ek nie vigs opgedoen het nie. Toe ek begin siek geword het en dokter toe gaan, het sy gesê dat dit te laat was, die medisyne sou my nie meer help nie. Juffrou Nelao het vir mevrou Ndapanda vertel wat om te doen om vir Hilifa te help.
8
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
Toe Hilifa by die huis kom het sy ma hom gevra: "Hilifa, ek wil saam met jou gaan stap. Sal jy my help?" Hilifa vat sy ma se arm en sy leun teen hom. Hulle het uitgestap tot waar die doringbome gegroei het. Sy het hom gevra, " Onthou jy hoe jy hier sokker gespeel het met jou neef, Kunuu? Jy het die bal tot in die boom geskop en dit het vasgesit in die dorings. Jou pa is stukkend gekrap toe hy dit vir jou uit gehaal het."
9
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
"Kyk, daar is ‘n omandjembere bos. Gaan pluk daarvan en vat dit huis toe." Terwyl Hilifa die soet bessies pluk, sê sy, "Onthou jy toe jy nog klein was en die saadjies saam met die bessies geëet het. Jy kon vir ‘n hele week nie toilet toe gaan nie." "Ja, my maag was sooo seer," onthou Hilifa laggend.
10
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
Toe hulle terug by die huis kom, was Hilifa se ma baie moeg. Hilifa maak vir haar tee. Mevrou Ndapanda haal ‘n boks onder haar bed uit. "Hilifa, hierdie is vir jou. In die boks is goeters wat jou sal help om te onthou waar jy vandaan kom."
11
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
Sy haal die aandenkings een vir een uit die boks. " Hier is ‘n foto waar jou pa jou vashou. Jy was sy eersgebore seun. Hierdie is die foto toe ek jou na jou oupa en ouma gevat het, hulle was so bly. Hierdie is jou eerste tand wat ons getrek het. Onthou jy nog hoe jy daaroor gehuil het en ek jou moes belowe het dat ‘n nuwe tand sou uitgroei? Hierdie is die borsspeld wat jou pa vir my gegee het toe ons een jaar getroud was.
12
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
Hilifa hou die boks vas en begin te huil. Sy ma hou hom styf teen haar sy vas en sê ‘n gebed op: " Mag die Here jou beskerm en bewaar. " Sy druk hom vas terwyl sy praat: " Hilifa, my seun. Jy weet dat ek baie siek is en binne kort sal ek by jou pa wees. Ek wil nie hê dat jy hartseer moet wees nie. Onthou eerder hoe baie lief ek jou het. Onthou ook hoe baie lief jou pa jou gehad het.
13
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
Sy ma gaan voort, "Oom Kave vanaf Oshakati stuur vir ons geld wanneer hy kan. Hy het vir my gesê dat hy goed na jou sal kyk. Ek het met hom daaroor gepraat. Jy sal skool gaan saam met Kunuu, sy seun. Kunuu is in graad vier net soos jy. Hulle sal jou goed versorg." "Ek hou van oom Kave en Tannie Muzaa," sê Hilifa. Ek hou ook daarvan om met Kunuu te speel. Sal mamma beter word as hulle jou help versorg?" "Nee, my seun. Ek sal nie weer gesond word nie. Jy kyk so mooi na my. Ek is baie trots om so ‘n goeie seun te hê."
14
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
By die skool die volgende dag, leer juffrou Nelao vir hulle van HIV en Vigs. Die kinders lyk bang. Hulle het oor die radio van hierdie siekte gehoor, maar niemand by die huis praat daarvan nie. "Waar kom dit vandaan?" vra Magano. "Kan ons dit aansteek?" vra Hidipo. Juffrou Nelao verduidelik dat HIV is die naam van ‘n virus. Wanneer ‘n persoon HIV in hulle bloed het, lyk hulle nog gesond. "Ons noem dit eers Vigs wanneer hulle begin siek raak."
15
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
Juffrou Nelao verduidelik sommige van die maniere hoe ons met HIV besmet kan word. " As iemand HIV of Vigs het, kan ons die virus aansteek met hulle bloed. Daarom moet ons nooit skeermesse of tandeborsels deel nie. As ons gaatjies in deur ons ore laat steek, moet ons die naalde of lemmetjies steriliseer. " Sy verduidelik hoe om die naalde en lemmetjies te steriliseer. " As ons seergekry het en daar is bloed, moet ons altyd ‘n volwassene vra om die wond skoon te maak. Ons moet altyd die seerplek toe hou om dit te beskerm, het sy hulle vertel.
16
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
Daarna wys sy vir hulle ‘n tabel. " Hier is al die maniere hoe HIV kan aansteek: " het sy hulle vertel. " Jy sal nie HIV kry deur ‘n toilet te gebruik of ‘n badkamer te deel nie. Drukkieste gee, te soen of hande skud met iemand wie HIV of Vigs he,t is ook veilig. Dit is ook okei om koppies en borde te deel met iemand wat die siekte het. Jy kan dit nie aansteek as iemand hoes of nies nie en ook nie van muskiete of ander insekte soos luise of weeluise nie."
17
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
"Wat moet iemand doen as hulle dit wel het?" vra Magano. "Wel, jy moet jou goed versorg en baie gesonde kos eet. Kyk hier op ons tabel met kossoorte, " sê sy. "Wie kan onthou watter kos is gesond en goed vir jou?" vra sy.
18
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
Toe Hilifa by die huis kom het hy sy ma als wat hy daardie dag geleer het by die skool vertel. " Juffrou Nelao het ons vertel van HIV en Vigs en hoe om iemand wat siek is te versorg. Magano en Hidipo gaan my help met my huis pligte en ons gaan saam ons skool tuiswerk doen, " het hy haar vertel.
19
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
Daardie namiddag het Magano gekop gehelp om water te gaan haal. Hidipo het ho gehelp vuurmaakhout bymekaar maak. Toe het hulle gesit en hulle tuiswerk gedoen in die skaduwee van die Maroela boom.
20
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
Juffrou Nelao het ook Hilifa se bure vertel dat hy sy ma versorg. Hulle het belowe om hom te help. Verskillende bure het elke aand vir hulle gekookte kos gebring om te eet. Hilifa het elke keer vir hulle van diegroente in die tuin gegee.
21
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
Op die laaste dag van die skooljaar was Hilifa baie gelukkig. Hy het huis toe gehardloop om sy skoolrapport vir sy ma te gaan wys. "Mamma! Mamma!" het hy geroep. "Kyk my rapport. Ek het ‘n A, A en nog A's." Hilifa het sy ma gekry waar sy in die bed lê. "Mamma!" skree hy. "Mamma, word wakker!" Maar sy het nie wakker geword nie.
22
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
Hilifa het na die bure toe gehardloop. "My ma. My ma. Sy wil nie wakker word nie, " het hy uitgeroep. Die bure het saam met Hilifa na mevrou Ndapanda se huis gegaan en haar in haar bed gekry. " Sy is dood, Hilifa, " het hulle hartseer gesê.
23
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
Die nuus het baie vinnig versprei dat mevrou Ndapanda dood is. Die huis was vol familielede, bure en vriende. Hulle het vir Hilifa se ma gebid en gesange gesing. Hulle het gepraat oor al die goeie dinge wat hulle van haar geweet het.
24
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
Tannie Muzaa het vir al die besoekers kos gekook. Oom Kave het vir Hilifa vertel dat hulle hom na die begrafnis saam met hulle gaan vat terug na Oshakati toe. Sy oupa het vir hom stories oor sy ma vertel van toe sy nog ‘n klein dogtertjie was.
25
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
Tydens die begrafnis het Hilifa voor die kerk gestaan en vir almal van sy ma vertel. " My ma het my baie liefgehad en my baie goed versorg. Sy het vir my opdrag gegee om hard te leer sodat ek ‘n goeie werk kan kry. Sy wou hê dat ek gelukkig moet wees. Ek sal hard studeer en ook hard werk sodat sy trots kan wees op my.
26
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
Oom Kave en tannie Muzaa het na die begrafnis vir Hilifa sy goed gehelp inpak om saam te vat Oshakati toe. " Kunuu sien uit daarna om ‘n nuwe vriend te hê, " sê hulle vir hom. " Ons sal vir jou sorg asof jy ons eie seun is. " Hilifa sê totsiens vir die huis en klim in die taxi saam met hulle.
27
CC BY-NC-SA
Kandume Ruusa, Sennobia-Charon Katjiuongua, Eliaser Nghitewa
Helena Vilonel
af
0365_weeskinders-het-ook-liefde-nodig.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0365
asp
Diie Sondag namiddag was ‘n helder sonnige dag. Die jong meisies het in Lusese onder die takke van die grootste Musikili boom in die Caprivi bymekaar gekom.
0
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
Die opgewonde gegons van hulle stemme het deur die hele dorp weerklink. Hulle roep na hulle vriende. " Nakamwu, ek wag vir jou. " Maak gou, Chaze. " Silume! Kom nou!"
1
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
Maria soek na Ntwala. Ntwala vat hulle elke Sondag om te gaan swem. "Ntwala! Ntwalee! Ntwalaaa! Ntwaloo!" roep sy.
2
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
Ntwala skeeu vanaf die oorkant van die dorpie. "Hier is ek! Ek wag vir julle. " Al die meisie het tot by haar gehardloop.
3
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
"Is julle gereed om vandag te gaan swem?": het Ntwala vir hulle gevra. " Jaaaa, " skree hulle vrolik terwyl hulle huppel en rond spring van opgewondenheid.
4
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
Terwyl hulle rivier toe loop, vertel Ntwala vir hulle stories. " Vertel ons van die tyd toe ons dorpie oorstroom was ": roep hulle uit. " Vertel ons van die Jakkals en die Bobbejaan."
5
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
Langs die rivier het ‘n kolossale Marula boom gegroei. Die meisies het na die grootste Maroela-vrug vir Ntwala gesoek.
6
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
"Ek het die grootste een, " skree Joy. Sy het haar Maroela-vrug vir Ntwala gegee.
7
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
Toe, gaan swem nou, " sê Ntwala vir die meisies. Hulle almal het die water ingehardloop, gillend en giggelend toe hulle die koue water van die Zambezi voel.
8
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
Ntwala het op die rivierbank bly staan. Sy was op die uitkyk vir krokodille. Sy het dopgehou hoe die ouer meisies resies jaag en duik. Sy het ook gekyk hoe die jonger meisies rondsplas en leer hoe om te swem.
9
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
"Kompetisie tyd," skree sy uiteindelik. "Staan in ‘n ry. " Sy het die grootste maroela-vrug opgetel. Sy het dit so ver as wat sy kan in die water gegooi.
10
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
"Een, twee, drie. Weg!" skree sy. Die kinders het in die water ingehardloop en geswem na die vrug toe. Ntwala het hulle dopgehou.
11
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
"Ek is eerste!" skree Maria en Chaze gelyktydig uit. "Julle het saam gewen. " antwoord Ntwala.
12
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
"Ek wil weer resies jaag, " het Maria gesê. " Ja!" sê Chaze. "Mag ons, Ntwala?" het die ander meisies gevra.
13
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
"Staan weer in die ry. " het Ntwala gesê. Sy het weer ‘n Maroela-vrug opgetel en gooi dit so ver as wat sy kan.
14
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
"Een, twee, drie. Weg!" het sy uitgeroep. Die kinders het die water in gehardloop na die maroela-vrug toe.
15
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
"Ek is eerste!" het Chaze geskree. Maria het opgehou met swem. Chaze is die wenner: " het Ntwala gesê. Welgedaan, Chaze. Nou kan ons huis toe gaan."
16
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
Die kinders het huis toe geloop met Ntwala. " vertel vir ons ‘n storie, Ntwala: " het hulle gevra. Hulle het graag na haar stories geluister.
17
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
Maria het Chaze van agter af bekruip en stamp haar om tot op die grond. Chaze het begin huil. "Chaze se ma gaan jou wil slaan. " sê Joy vir Maria.
18
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
"Maria! Hoekom het jy dit aan Chaze gedoen?" vra Ntwala. "Sy het die swemresies gewen. Dis nie regverdig nie " het Maria gekla.
19
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
Ntwala het al die meisies gevra om in ‘n sirkel te sit. " Wat het die skoolhoof vir ons vertel?" het sy gevra. " Dit is verkeerd om te baklei. Mense wie baklei moet gestraf word," het Namamwu gesê.
20
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
"Maria moet om verskoning vra, " sê Namasiku. " Chaze moet haar terugslaan, " sê Joy. " Nee, dit is verkeerd om mekaar te stamp, " antwoord Ntwala.
21
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
Ntwala het gesê, "Ek dink dat Maria volgende Sondag nie saam moet gaan swem nie. " Maria het dadelik met'n stortvloed trane begin huil. "Ek … ek … ek is jammer, Chaze. Ek is jammer ek het jou gestamp. Ek sal nooit weer iemand stamp nie," vra sy om verskoning.
22
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
"Ek vergewe jou, " het Chaze gesê en het haar arm om Maria gesit. " Maria en ek sal saam met jou huis toe kom, " het Ntwala vir Chaze gesê. " Maria moet ook jou ma om verskoning vra.
23
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
Maria het vir Chaze se ma gesê, "Ek het vir Chaze geslaan, want sy het die resies gewen. Chaze is my vriendin en dit was verkeerd van my om haar te stamp."
24
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
Mevrou Sibungo het na Maria geluister. " Dit was verkeerd Maria, dit is slegte gedrag om mense te stamp. Dankie dat jy kom verskoning vra het. Ek vergewe jou." Mevrou Sibungo het vir Ntwala gesê, " Jy is ‘n goeie leier."
25
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
Mevrou Sibungo het met al die kinders gepraat. " Ntwala het aan ‘n straf vir Maria gedink. Sy het vir Chaze geslaan omdat sy die swemresies verloor het. Nou sal sy nie weer mag deelneem nie.
26
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
"Maar Mamma, " het Chaze geglimlag. " Ek wil nie dat Maria by die huis bly volgende Sondag nie. Ek wil volgende week weer teen haar resies jaag as ons gaan swem!"
27
CC BY-NC-SA
Imelda Lyamine, Albius Chunga Mulisa, Maria Simasiku, Florence Habayemi Shitaa
Helena Vilonel
af
0366_swem-in-die-zambezi.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0366
asp
Dis Saterdag en Rico gaan dorp toe saam met sy ma. Hy hou daarvan om dorp toe te gaan. Die dorp is opwindend! Daar is baie om te sien.
0
CC BY-NC-SA
Magda Swartz
Helena Vilonel
af
0367_die-fluitende-man.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0367
asp
Rico hou sy ma se hand baie styf vas. Baie mense loop by hulle verby.
1
CC BY-NC-SA
Magda Swartz
Helena Vilonel
af
0367_die-fluitende-man.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0367
asp
Daar is stalletjies wat pragtige handgemaakte kunswerk verkoop.
2
CC BY-NC-SA
Magda Swartz
Helena Vilonel
af
0367_die-fluitende-man.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0367
asp
Daar is klein kameelperdjies wat uit hout gekerf is, verkleurmannetjies en akkedisse gemaak van draad en gekleurde kraletjies en juwele gemaak van volstruise se.eiers.
3
CC BY-NC-SA
Magda Swartz
Helena Vilonel
af
0367_die-fluitende-man.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0367
asp
Dan hoor hy dit! Iemand fluit the lieflike deuntjie van ‘Amazing Grace ". Hy gaan staan om te luister. Waar kom dit vandaan?
4
CC BY-NC-SA
Magda Swartz
Helena Vilonel
af
0367_die-fluitende-man.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0367
asp
"Ek het nog nooit iemand so mooi hoor fluit nie, " dink hy by homself.
5
CC BY-NC-SA
Magda Swartz
Helena Vilonel
af
0367_die-fluitende-man.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0367
asp
Hy baan sy weg deur die mense. Daar sien hy die man wie so fluit. Mense gooi muntstukke in ‘n klein blikkie voor hom. Maar…iets is verkeerd…
6
CC BY-NC-SA
Magda Swartz
Helena Vilonel
af
0367_die-fluitende-man.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0367
asp
Die fluitende man kyk nie na die mense nie. Hy kyk ook nie na die geld nie. Hy kyk na niks nie. Hy soek na die muntstukke in die blikkie en sit dit dan in sy sak.
7
CC BY-NC-SA
Magda Swartz
Helena Vilonel
af
0367_die-fluitende-man.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0367
asp
Rico staar na die fluitende man en dink, " Miskien is hy blind. " Rico het nog nooit tevore ‘n blinde persoon gesien nie. Hy voel bang. Hy gryp sy ma se rokspante vas en vra saggies, " mamma, is daardie man blind?"
8
CC BY-NC-SA
Magda Swartz
Helena Vilonel
af
0367_die-fluitende-man.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0367
asp
Sy vat sy hand. "Ja, " antwoord sy, "Ja, hy is blind. Kyk, hy het ‘n wit kierie. Baie blinde mense dra ‘n wit Kierie. Hy gebruiik dit om gate en hindernisse te vermy."
9
CC BY-NC-SA
Magda Swartz
Helena Vilonel
af
0367_die-fluitende-man.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0367
asp
"Maar hoe het hy dan dorp toe gekom? Hoe het hy die pad gevind tussen al die mense deur?" vra Rico.
10
CC BY-NC-SA
Magda Swartz
Helena Vilonel
af
0367_die-fluitende-man.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0367
asp
Sy ma vertel vir hom: "Miskien het hy iemand wie hom help om sy weg te vind. Ons noem so ‘n persoon ‘n gids."
11
CC BY-NC-SA
Magda Swartz
Helena Vilonel
af
0367_die-fluitende-man.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0367
asp
Hulle stap tot by die dieretuin. Die robotte se lig slaan oor na groen, die karre stop en die voetgangers loop oor die straat.
12
CC BY-NC-SA
Magda Swartz
Helena Vilonel
af
0367_die-fluitende-man.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0367
asp
"Kyk na die robot se ligte. Wanneer dit groen is, kan ons sien dat dit veilig is om die pad oor te steek. In sommige lande is daar ook ‘n geluid," sê Rico se ma. "Wanneer blinde mense die geluid hoor, weet hulle dis veilig om oor die pad te loop."
13
CC BY-NC-SA
Magda Swartz
Helena Vilonel
af
0367_die-fluitende-man.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0367
asp
Hulle sit op die groen grasperk van die dieretuin en kyk na die mens wie verby loop. "Sommige mense het ‘n gidshond," sê sy ma. "Daardie honde is afgerig om hulle eienaar te begelei, maar hulle is baie duur. Daar is baie min gidshonde in Namibië."
14
CC BY-NC-SA
Magda Swartz
Helena Vilonel
af
0367_die-fluitende-man.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0367
asp
"Die blinde man kan nie tv kyk nie," sê Rico. "Hy kan die tv en radio hoor," vertel Rico se ma vir hom. "Blinde mense kan gereeld dinge baie beter hoor as mense wie kan sien."
15
CC BY-NC-SA
Magda Swartz
Helena Vilonel
af
0367_die-fluitende-man.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0367
asp
"Maar hy kan nie boeke of koerante lees nie," sê Rico. "Daar is boeke wat in Braille geskryf is. In die plek van woorde wat in ink gedruk is, is daar kolletjies wat uitstaan wat die letters vorm. Dis soos ‘n kode."
16
CC BY-NC-SA
Magda Swartz
Helena Vilonel
af
0367_die-fluitende-man.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0367
asp
"Hoe kan hy dit lees as hy dit nie kan sien nie?" "Hy lees met sy hande. Hy voel die uitstaande kolletjies met sy vingers, net soos jy die letters sien met jou oë."
17
CC BY-NC-SA
Magda Swartz
Helena Vilonel
af
0367_die-fluitende-man.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0367
asp
Rico is verstom om te dink dat mense wie blind is, kan ook alledaagse dinge doen, dinge soos om rond te loop in die dorp, liedjies te fluit, soos om te lees.
18
CC BY-NC-SA
Magda Swartz
Helena Vilonel
af
0367_die-fluitende-man.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0367
asp
Sy ma vertel hom: "Die enigste verskil tussen jou en ‘n blinde persoon is dat jy kan sien en ‘n blinde persoon kan nie." "Ek kan sien, maar ek kan nie so mooi fluit soos hierdie blinde man nie," en Rico glimlag.
19
CC BY-NC-SA
Magda Swartz
Helena Vilonel
af
0367_die-fluitende-man.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0367
asp
Nindu acel, afoyo obedo kawothu idhu nam.
0
CC-BY
Basilio Gimo, David Ker
Fuambe Monica
alz
0111_the-lembe-muketho-rau-yuk-wiye-ope.md
global-asp/asp-source
alz
Latn
asp_0111
asp
Rau obedo keca de, ma ewothu ka camu lum mabecu becu.
1
CC-BY
Basilio Gimo, David Ker
Fuambe Monica
alz
0111_the-lembe-muketho-rau-yuk-wiye-ope.md
global-asp/asp-source
alz
Latn
asp_0111
asp
Rau nwango oneno ongo nia afoyo obedo keca ka rek egam enyono wii tyend afoyo. Afoyo ugoyo nduru man ecaku kok iwi Rau, “in i Rau! I copu neno ngo nia itye ka nyonu tyenda?”
2
CC-BY
Basilio Gimo, David Ker
Fuambe Monica
alz
0111_the-lembe-muketho-rau-yuk-wiye-ope.md
global-asp/asp-source
alz
Latn
asp_0111
asp
Rau ukwayo kisa ibang afoyo, “Tim ira kisa jarimba. Nwango aneni ongo. Kayo tim ira kisa!” Ento afoyo okwero ni winju man emedire asu ku kok iwi Rau, “I nyon mi pyem!” Nindu moku, ibeno! Ibi culu pire!”
3
CC-BY
Basilio Gimo, David Ker
Fuambe Monica
alz
0111_the-lembe-muketho-rau-yuk-wiye-ope.md
global-asp/asp-source
alz
Latn
asp_0111
asp
Kan afoyo ocidhu ka sayu mac man ewacu ire, “Cidhi, iwang rau kan ewok kud ipii kacamu lum. Enyonu wii tyenda!” Mac, ogamu nia, “Lembe moku ope, afoyo, jarimba. Abitimu kite ma ikwayu kude.”
4
CC-BY
Basilio Gimo, David Ker
Fuambe Monica
alz
0111_the-lembe-muketho-rau-yuk-wiye-ope.md
global-asp/asp-source
alz
Latn
asp_0111
asp
Yor ingeye, rau obedo ka camu lum kama bor ku ndhu nam ma. “Lewu!” Mac umwoc kan ucaku ni wangu yuk wii rau zo.
5
CC-BY
Basilio Gimo, David Ker
Fuambe Monica
alz
0111_the-lembe-muketho-rau-yuk-wiye-ope.md
global-asp/asp-source
alz
Latn
asp_0111
asp
Rau ucaku ywak man eringo ipii. Yuk wiye zo nwangu odaru wang imac. Rau obedo ka ywak asu, yuk wiya owang ii mac! I wangu yuk wiya zo! Yuk wiya zo ocidhu! Yuk wiya maleng, yuk wiya maleng!
6
CC-BY
Basilio Gimo, David Ker
Fuambe Monica
alz
0111_the-lembe-muketho-rau-yuk-wiye-ope.md
global-asp/asp-source
alz
Latn
asp_0111
asp
Eni re mukethu rau Kendu bicidhu ongo zo kamabor ku dhu pii lworu ma nia mac biwange kude. Afoyo anyongo onego makwe, ma mac owangu rau, ewacu, “Epoy enwanga!”
7
CC-BY
Basilio Gimo, David Ker
Fuambe Monica
alz
0111_the-lembe-muketho-rau-yuk-wiye-ope.md
global-asp/asp-source
alz
Latn
asp_0111
asp
አሊሻ ሥራ መፈለግ አለባት ምክንያቱም ቤተሰቧ ለምግብ እና ለልብስ ገንዘብ ያስፈልጋቸዋል።
0
CC BY
Espen Stranger-Johannessen
Loza Tadesse Mamo
am
0001_ሥራ-መፈለግ.md
global-asp/lida-source
amh
Ethi
lida_0001
lida
አሊሻ በትውልድ አገሯ ስራ አልሰራችም፣ ግን ምግብ በማብሰል ጥሩ ነች እና ከሰዎች ጋር ማውራት ትወዳለች።
1
CC BY
Espen Stranger-Johannessen
Loza Tadesse Mamo
am
0001_ሥራ-መፈለግ.md
global-asp/lida-source
amh
Ethi
lida_0001
lida
ምናልባት ምግብ ቤት ውስጥ ልትሰራ ትችል ይሆናል? አሊሻ ድህረ-ገፅ ላይ የተለጠፈ ሥራ ትፈልጋለች።
2
CC BY
Espen Stranger-Johannessen
Loza Tadesse Mamo
am
0001_ሥራ-መፈለግ.md
global-asp/lida-source
amh
Ethi
lida_0001
lida
ለሼፍ ማስታወቂያ ታገኛለች። ምግብ ቤት ውስጥ ለሚያበስል ሰው ነው የሚፈልጉት።
3
CC BY
Espen Stranger-Johannessen
Loza Tadesse Mamo
am
0001_ሥራ-መፈለግ.md
global-asp/lida-source
amh
Ethi
lida_0001
lida
ለስራ ቃለ መጠይቁ ትሄዳለች። የምግብ ቤቱ አስተዳዳሪ እንደ ሼፍ የሰለጠነ ሰው እንደሚፈልጉ ነገሯት።
4
CC BY
Espen Stranger-Johannessen
Loza Tadesse Mamo
am
0001_ሥራ-መፈለግ.md
global-asp/lida-source
amh
Ethi
lida_0001
lida
አሊሻ ተስፋ ቆርጣለች ነገር ግን "ምግብ እና መስተንግዶ" የሚባል ኮርስ ወሰደች። ይህ በአንድ ሬስቶራንት ውስጥ ሥራ እንድታገኝ ይረዳኛል የሚል ተስፋ ኣላት።
5
CC BY
Espen Stranger-Johannessen
Loza Tadesse Mamo
am
0001_ሥራ-መፈለግ.md
global-asp/lida-source
amh
Ethi
lida_0001
lida
ኣሊሻ የሥልጠና ኮርሷ አካል ሆኖ ሬስቶራንት ውስጥ መሥራት አለባት። የደመወዝ ክፍያ አታገኝም ግን የሥራ ልምድ ታገኛለች።
6
CC BY
Espen Stranger-Johannessen
Loza Tadesse Mamo
am
0001_ሥራ-መፈለግ.md
global-asp/lida-source
amh
Ethi
lida_0001
lida
የትምህርቱን ዝርዝሮች በሲቪዋ ላይ ጨምራለች። ሲቪ የሰራቻቸው ስራዎች እና የወሰደቻቸው ኮርሶች ሁሉ መግለጫ ነው።
7
CC BY
Espen Stranger-Johannessen
Loza Tadesse Mamo
am
0001_ሥራ-መፈለግ.md
global-asp/lida-source
amh
Ethi
lida_0001
lida
በሚቀጥለው ጊዜ አሊሻ በአንድ ሬስቶራንት ውስጥ ለስራ ቃለ መጠይቅ ስትሄድ ስራው ይሰጣታል። ከባድ ስራ ነው። ብዙውን ጊዜ ምሽት ላይ ልጆቿ ከትምህርት ቤት ሲመለሱ መሥራት አለባት።
8
CC BY
Espen Stranger-Johannessen
Loza Tadesse Mamo
am
0001_ሥራ-መፈለግ.md
global-asp/lida-source
amh
Ethi
lida_0001
lida
በራሷ ገንዘብ ለቤተሰቧ ምግብና ልብስ መግዛት የሚያስችል ሥራ በማግኘቷ ኩራት ይሰማታል።
9
CC BY
Espen Stranger-Johannessen
Loza Tadesse Mamo
am
0001_ሥራ-መፈለግ.md
global-asp/lida-source
amh
Ethi
lida_0001
lida
ዶማው በጣም አጥራበት ነበር።
0
CC-BY
Cornelius Gulere
Mezemir Girma
am
0001_በጣም-ረጅም-ሰውዬ.md
global-asp/sbc-source
amh
Ethi
asp_0001
asp
በሩም በጣም አጥሮበት ነበር።
1
CC-BY
Cornelius Gulere
Mezemir Girma
am
0001_በጣም-ረጅም-ሰውዬ.md
global-asp/sbc-source
amh
Ethi
asp_0001
asp
አልጋውም በጣም አጥሮበት ነበር።
2
CC-BY
Cornelius Gulere
Mezemir Girma
am
0001_በጣም-ረጅም-ሰውዬ.md
global-asp/sbc-source
amh
Ethi
asp_0001
asp