id
int64 1
8.14M
| meaning
int64 6
37.7M
| langvar
int64 3
12k
| txt
stringlengths 1
3.23k
⌀ | langvar_uid
stringlengths 7
7
| example
stringlengths 1
218
⌀ | example_langvar
int64 3
12k
⌀ | example_langvar_uid
stringlengths 7
7
⌀ |
---|---|---|---|---|---|---|---|
6,067,987 | 34,015,217 | 7 |
enigeen van twee ertjievormige kliere wat in die uretrale sfinkter van die man voorkom
|
afr-000
|
bulbo-uretrale klier
| 7 |
afr-000
|
6,067,988 | 34,015,218 | 7 |
gebied aan weerskante van die bekken
|
afr-000
|
koksa
| 7 |
afr-000
|
6,067,989 | 34,015,220 | 7 |
struktuur wat uitsteek, veral vanaf ’n beenrif
|
afr-000
|
crista
| 7 |
afr-000
|
6,067,990 | 34,015,220 | 7 |
’n projeksie
|
afr-000
|
crista
| 7 |
afr-000
|
6,067,991 | 34,015,221 | 7 |
dwars invouende membrane van ’n mitochondrion
|
afr-000
|
crista
| 7 |
afr-000
|
6,067,992 | 34,015,223 | 7 |
reseptororgaantjie in die ampulla van die halfsirkelvormige kanale van die oor
|
afr-000
|
crista ampullaris
| 7 |
afr-000
|
6,067,993 | 34,015,225 | 7 |
die been vanaf die knie tot die voet
|
afr-000
|
crus
| 7 |
afr-000
|
6,067,994 | 34,015,226 | 7 |
algemene term om anatomiese strukture met die vorm van ’n been aan te toon
|
afr-000
|
crus
| 7 |
afr-000
|
6,067,995 | 34,015,227 | 7 |
harde, gedroogde eksudaat
|
afr-000
|
crusta
| 7 |
afr-000
|
6,067,996 | 34,015,230 | 7 |
’n wigvormige lob van die oksipitale lob van die serebrum wat aan die mediale oppervlak van die agterkant van die serebrale hemisfeer voorkom
|
afr-000
|
cuneus
| 7 |
afr-000
|
6,068,104 | 34,015,343 | 7 |
holte
|
afr-000
|
depressie
| 7 |
afr-000
|
6,067,997 | 34,015,231 | 7 |
siekte wat veroorsaak word deur oormatige afskeiding van ACTH of adrenokortikotrofiese hormone
|
afr-000
|
Cushing-siekte
| 7 |
afr-000
|
6,067,998 | 34,015,232 | 7 |
toestand wat veroorsaak word deur oortollige glukokortikoïedsekresie, veral kortisol
|
afr-000
|
Cushing-sindroom
| 7 |
afr-000
|
6,067,999 | 34,015,236 | 7 |
oortollige vloeiing van trane
|
afr-000
|
dakrioree
| 7 |
afr-000
|
6,068,000 | 34,015,238 | 7 |
traanbuis of traankanaal
|
afr-000
|
dakriosolen
| 7 |
afr-000
|
6,068,001 | 34,015,240 | 7 |
met die voorkoms van ’n vinger of ’n toon
|
afr-000
|
daktilaat
| 7 |
afr-000
|
6,068,002 | 34,015,241 | 7 |
mbt ’n vinger of toon
|
afr-000
|
daktilies
| 7 |
afr-000
|
6,068,003 | 34,015,242 | 7 |
’n vinger of ’n toon, veral laasgenoemde
|
afr-000
|
daktiel
| 7 |
afr-000
|
6,068,004 | 34,015,243 | 7 |
die deel van die kolon wat afwaarts draai en langs die linkerkant van die buikholte tot min of meer regoor die linkerheupbeen strek
|
afr-000
|
dalende kolon
| 7 |
afr-000
|
6,068,005 | 34,015,245 | 7 |
enige stof in ’n gasvormige toestand, bv stoom
|
afr-000
|
wasem
| 7 |
afr-000
|
6,068,006 | 34,015,245 | 7 |
opstygende vogdeeltjies
|
afr-000
|
wasem
| 7 |
afr-000
|
6,068,007 | 34,015,246 | 7 |
die druk wat uitgeoefen word deur ’n damp «gas» wat deur ’n vastestof of vloeistof afgegee word
|
afr-000
|
dampdruk
| 7 |
afr-000
|
6,068,008 | 34,015,247 | 7 |
kontraktiele spierlaag onder die vel van die skrotum en labia majora
|
afr-000
|
dartos
| 7 |
afr-000
|
6,068,009 | 34,015,248 | 7 |
lewensbeskouing dat alle bestaande organismes deur natuurlike seleksie uit laeres ontstaan het
|
afr-000
|
Darwinisme
| 7 |
afr-000
|
6,068,010 | 34,015,249 | 7 |
ensiem wat amiede hidroliseer
|
afr-000
|
deamidase
| 7 |
afr-000
|
6,068,011 | 34,015,250 | 7 |
hidrolise van ’n amied tot karboksielsuur
|
afr-000
|
deamidasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,012 | 34,015,251 | 7 |
ensiem wat amiene hidroliseer
|
afr-000
|
deaminase
| 7 |
afr-000
|
6,068,013 | 34,015,252 | 7 |
ensimatiese verwydering van ’n aminogroep «-NH2» van ’n aminosuur «deur reduksie, hidrolise of oksidasie»
|
afr-000
|
deaminasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,014 | 34,015,253 | 7 |
verwydering van ’n asetielgroep uit ’n verbinding
|
afr-000
|
deasetilering
| 7 |
afr-000
|
6,068,015 | 34,015,254 | 7 |
neutralisering van ’n suur
|
afr-000
|
deasidifisering
| 7 |
afr-000
|
6,068,016 | 34,015,255 | 7 |
wat oorbly van ’n stof wat gedisintegreer het
|
afr-000
|
afvalmateriaal
| 7 |
afr-000
|
6,068,017 | 34,015,256 | 7 |
verlies van differensiasie van selle
|
afr-000
|
dedifferensiasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,018 | 34,015,257 | 7 |
’n gebrek, tekortkoming of fout
|
afr-000
|
defek
| 7 |
afr-000
|
6,068,019 | 34,015,258 | 7 |
uitskeiding van feses vanaf die rektum deur die anus
|
afr-000
|
defekasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,020 | 34,015,258 | 7 |
proses van ontlasting
|
afr-000
|
defekasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,021 | 34,015,259 | 7 |
stopsetting van kardiale fibrillasie, gewoonlik deur ’n elektriese apparaat
|
afr-000
|
defibrillasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,022 | 34,015,260 | 7 |
verwydering van vesels
|
afr-000
|
defibrillasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,023 | 34,015,261 | 7 |
apparaat wat gebruik word om fibrillasie stop te sit deur die toediening van ’n elektriese skok
|
afr-000
|
defibrillator
| 7 |
afr-000
|
6,068,024 | 34,015,262 | 7 |
verwydering van fibrien
|
afr-000
|
defibrinasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,025 | 34,015,263 | 7 |
van fibrien of veselstof vrymaak
|
afr-000
|
defibrineer
| 7 |
afr-000
|
6,068,026 | 34,015,264 | 7 |
in fisika beteken dit dat die naald van ’n instrument van sy nulposisie af wegbeweeg het
|
afr-000
|
defleksie
| 7 |
afr-000
|
6,068,027 | 34,015,265 | 7 |
afwyking van ’n bepaalde koers
|
afr-000
|
defleksie
| 7 |
afr-000
|
6,068,028 | 34,015,266 | 7 |
om van ’n bepaalde koers af te wyk
|
afr-000
|
deflekteer
| 7 |
afr-000
|
6,068,029 | 34,015,267 | 7 |
’n verandering in die grootte en vorm van ’n voorwerp
|
afr-000
|
verminking
| 7 |
afr-000
|
6,068,030 | 34,015,268 | 7 |
afname in fisiese, funksionele of verstandelike doeltreffendheid
|
afr-000
|
degenerasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,031 | 34,015,269 | 7 |
vermindering van lewenskrag in opeenvolgende geslagte
|
afr-000
|
degenerasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,032 | 34,015,270 | 7 |
mbt degenerasie
|
afr-000
|
degeneratief
| 7 |
afr-000
|
6,068,033 | 34,015,271 | 7 |
om af te neem of te verminder
|
afr-000
|
degenereer
| 7 |
afr-000
|
6,068,034 | 34,015,272 | 7 |
om af te breek
|
afr-000
|
degradering
| 7 |
afr-000
|
6,068,035 | 34,015,273 | 7 |
redusering van ’n chemiese verbinding n verwydering van een of meer gedeeltes van sy molekulêre struktuur
|
afr-000
|
degradering
| 7 |
afr-000
|
6,068,036 | 34,015,274 | 7 |
die toestand wat in ’n organisme ontstaan agv ’n watertekort
|
afr-000
|
anhidrasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,037 | 34,015,275 | 7 |
verwydering van water vanuit enige stof
|
afr-000
|
anhidrasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,038 | 34,015,276 | 7 |
opbou van ’n groot molekule uit kleiner molekules met die verlies van ’n molekule water
|
afr-000
|
dehidrolise
| 7 |
afr-000
|
6,068,039 | 34,015,276 | 7 |
anaboliese proses waardeur molekules met mekaar verbind om groter molekules te vorm
|
afr-000
|
dehidrolise
| 7 |
afr-000
|
6,068,040 | 34,015,277 | 7 |
water verwyder of verloor
|
afr-000
|
dehidreer
| 7 |
afr-000
|
6,068,041 | 34,015,278 | 7 |
een van ’n groep ensieme wat die verwydering van waterstof uit die substraat kataliseer
|
afr-000
|
dehidrogenase
| 7 |
afr-000
|
6,068,042 | 34,015,279 | 7 |
die chemiese proses waardeur waterstofione vanuit ’n stof verwyder word deur oksidasie
|
afr-000
|
dehidrogenasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,043 | 34,015,281 | 7 |
stutselle tussen die haarselle in die Corti-orgaan wat aan die basale membraan geheg is
|
afr-000
|
Deiter-selle
| 7 |
afr-000
|
6,068,044 | 34,015,282 | 7 |
verlies van kalsium uit been of ander weefsel
|
afr-000
|
dekalsifikasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,045 | 34,015,283 | 7 |
tien meter
|
afr-000
|
dekameter
| 7 |
afr-000
|
6,068,046 | 34,015,284 | 7 |
versigtige afgooi van die vloeistof wat bokant ’n ander vloeistof of ’n sediment lê
|
afr-000
|
afgieting
| 7 |
afr-000
|
6,068,047 | 34,015,285 | 7 |
afstroping van ’n kapsule, bv die renale kapsule
|
afr-000
|
ontkapseling
| 7 |
afr-000
|
6,068,048 | 34,015,286 | 7 |
die verwydering van een of meer karboksielgroepe «waardeur ’n organiese suur tot CO2 ontbind»
|
afr-000
|
dekarboksilasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,049 | 34,015,287 | 7 |
die verwydering van koolstofdioksied «CO2» uit ’n stof
|
afr-000
|
dekarboneer
| 7 |
afr-000
|
6,068,050 | 34,015,288 | 7 |
handeling van dekarboneer
|
afr-000
|
dekarbonering
| 7 |
afr-000
|
6,068,105 | 34,015,344 | 7 |
afwaartse verplasing
|
afr-000
|
depressie
| 7 |
afr-000
|
6,068,106 | 34,015,344 | 7 |
neerdrukking
|
afr-000
|
depressie
| 7 |
afr-000
|
6,068,107 | 34,015,345 | 7 |
verlaging van funksionele aktiwiteit
|
afr-000
|
depressie
| 7 |
afr-000
|
6,068,051 | 34,015,289 | 7 |
die verwydering van koolstof «C» uit ’n stof, bv die verwydering van koolstof vanuit die bloed in die longe deur koolstofdioksied te vervang met suurstof
|
afr-000
|
dekarboniseer
| 7 |
afr-000
|
6,068,052 | 34,015,290 | 7 |
’n dun glasplaatjie wat gebruik word om die preparaat vir mikroskopiese ondersoek op die voorwerpglasie te bedek
|
afr-000
|
dekglasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,053 | 34,015,291 | 7 |
verlies aan doeltreffendheid van funksie, bv die onvermoë van die hart om bloedsirkulasie aan die gang te hou
|
afr-000
|
dekompensasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,054 | 34,015,292 | 7 |
die opbreek van ’n saamgestelde stof in sy eenvoudigste bestanddele
|
afr-000
|
dekomposisie
| 7 |
afr-000
|
6,068,055 | 34,015,293 | 7 |
verwydering of vermindering van druk
|
afr-000
|
dekompressie
| 7 |
afr-000
|
6,068,056 | 34,015,294 | 7 |
vermindering of opheffing van kongestie of swelling
|
afr-000
|
dekongestie
| 7 |
afr-000
|
6,068,057 | 34,015,295 | 7 |
verwydering van besmetting of besoedeling van bv radioaktiewe materiaal
|
afr-000
|
dekontaminasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,058 | 34,015,296 | 7 |
afname of vermindering
|
afr-000
|
dekrement
| 7 |
afr-000
|
6,068,059 | 34,015,297 | 7 |
dui die regterkant aan
|
afr-000
|
dekster
| 7 |
afr-000
|
6,068,060 | 34,015,298 | 7 |
mbt die regterkant
|
afr-000
|
dekstraal
| 7 |
afr-000
|
6,068,061 | 34,015,299 | 7 |
’n wateroplosbare polimeer van glukose wat gebruik word om die plasmavolume te verhoog
|
afr-000
|
dekstran
| 7 |
afr-000
|
6,068,062 | 34,015,300 | 7 |
ensiem wat dekstrose ombou tot melksuur
|
afr-000
|
dekstrase
| 7 |
afr-000
|
6,068,063 | 34,015,301 | 7 |
’n tussenproduk in die afbrekingsproses of vertering van stysel na glukose
|
afr-000
|
dekstrien
| 7 |
afr-000
|
6,068,064 | 34,015,301 | 7 |
’n polisakkaried bestaande uit ses tot twaalf glukose-eenhede
|
afr-000
|
dekstrien
| 7 |
afr-000
|
6,068,065 | 34,015,302 | 7 |
belangrikste bloedsuiker
|
afr-000
|
dekstrose
| 7 |
afr-000
|
6,068,066 | 34,015,302 | 7 |
monosakkaried met ses koolstowwe «C6H12O6»
|
afr-000
|
dekstrose
| 7 |
afr-000
|
6,068,067 | 34,015,303 | 7 |
geleë in die regter- serebrale hemisfeer
|
afr-000
|
dekstroserebraal
| 7 |
afr-000
|
6,068,068 | 34,015,303 | 7 |
wat in die regterhelfte van die brein ontstaan
|
afr-000
|
dekstroserebraal
| 7 |
afr-000
|
6,068,069 | 34,015,304 | 7 |
wat van regs na links strek
|
afr-000
|
dekstrosinistraal
| 7 |
afr-000
|
6,068,070 | 34,015,307 | 7 |
opsplitsing in lae
|
afr-000
|
delaminasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,071 | 34,015,308 | 7 |
fisiese of chemiese verandering waarby ’n verbinding in eenvoudiger stowwe opgebreek word
|
afr-000
|
splitsing
| 7 |
afr-000
|
6,068,072 | 34,015,309 | 7 |
’n akute organiese geestesversteuring wat gekenmerk word deur verwarring, disoriëntering, rusteloosheid, ylhoofdigheid ens
|
afr-000
|
delirium
| 7 |
afr-000
|
6,068,073 | 34,015,310 | 7 |
’n akute fisiese en geestelike siekteaandoening agv langdurige alkoholgebruik
|
afr-000
|
drinkerswaansin
| 7 |
afr-000
|
6,068,074 | 34,015,311 | 7 |
die vierde letter van die Griekse alfabet
|
afr-000
|
delta
| 7 |
afr-000
|
6,068,075 | 34,015,312 | 7 |
enige driehoekige spasie
|
afr-000
|
delta
| 7 |
afr-000
|
6,068,076 | 34,015,313 | 7 |
groot, sterk, driehoekige spier wat die skouergewrig bedek
|
afr-000
|
deltoïed
| 7 |
afr-000
|
6,068,077 | 34,015,314 | 7 |
afbakening
|
afr-000
|
demarkasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,078 | 34,015,316 | 7 |
’n progressiewe organiese geestesafwyking gekenmerk deur chroniese persoonlikheidsverval, verwarring, die verval van intellektuele vermoëns en funksies, ens
|
afr-000
|
dementia
| 7 |
afr-000
|
6,068,079 | 34,015,317 | 7 |
vernietiging van die miëlienskede van senuweevesels
|
afr-000
|
demiëlinering
| 7 |
afr-000
|
6,068,080 | 34,015,318 | 7 |
’n klein artikulasieoppervlak op elk van twee bene wat albei met ’n derde been artikuleer, bv ’n rib wat met twee torakswerwels artikuleer
|
afr-000
|
demifaset
| 7 |
afr-000
|
6,068,081 | 34,015,319 | 7 |
verlies van minerale soute uit die liggaam
|
afr-000
|
demineralisasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,082 | 34,015,320 | 7 |
’n verandering in die vorm van ’n proteïenmolekule wat veroorsaak dat die eienskappe, en dikwels ook die funksie daarvan, verlore gaan
|
afr-000
|
denaturasie
| 7 |
afr-000
|
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.