id
int64 1
8.14M
| meaning
int64 6
37.7M
| langvar
int64 3
12k
| txt
stringlengths 1
3.23k
⌀ | langvar_uid
stringlengths 7
7
| example
stringlengths 1
218
⌀ | example_langvar
int64 3
12k
⌀ | example_langvar_uid
stringlengths 7
7
⌀ |
---|---|---|---|---|---|---|---|
6,068,188 | 34,015,445 | 7 |
verwyding van ’n buis of holte
|
afr-000
|
dilatasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,189 | 34,015,446 | 7 |
wyer maak of word
|
afr-000
|
verwyd
| 7 |
afr-000
|
6,068,190 | 34,015,447 | 7 |
spier, of enige ander middel, wat verwyding van ’n opening teweegbring
|
afr-000
|
dilator
| 7 |
afr-000
|
6,068,191 | 34,015,448 | 7 |
verbinding wat twee metielgroepe bevat
|
afr-000
|
dimetiel
| 7 |
afr-000
|
6,068,192 | 34,015,449 | 7 |
grootte, omvang of afmetings van ’n voorwerp
|
afr-000
|
dimensie
| 7 |
afr-000
|
6,068,193 | 34,015,450 | 7 |
wat in twee verskillende vorms voorkom
|
afr-000
|
dimorfies
| 7 |
afr-000
|
6,068,194 | 34,015,451 | 7 |
kom in twee verskillende vorms voor
|
afr-000
|
dubbelvormigheid
| 7 |
afr-000
|
6,068,195 | 34,015,452 | 7 |
wat krag of beweging besit
|
afr-000
|
dinamies
| 7 |
afr-000
|
6,068,196 | 34,015,453 | 7 |
die handhawing van ewewig «balans» wanneer die liggaam of kop skielik beweeg of roteer
|
afr-000
|
dinamiese ewewig
| 7 |
afr-000
|
6,068,197 | 34,015,454 | 7 |
die handhawing van ’n konstante interne omgewing ten spyte daarvan dat stowwe gedurig in die liggaam inkom of daaruit vloei
|
afr-000
|
dinamiese ewewig
| 7 |
afr-000
|
6,068,198 | 34,015,455 | 7 |
afdeling van die fisika wat handel oor die werking van kragte of bewegings
|
afr-000
|
dinamika
| 7 |
afr-000
|
6,068,199 | 34,015,456 | 7 |
instrument waarmee die krag van spierkontraksie gemeet word
|
afr-000
|
dinamometer
| 7 |
afr-000
|
6,068,200 | 34,015,457 | 7 |
enige verbinding wat twee suurstofatome bevat, bv CO2
|
afr-000
|
dioksied
| 7 |
afr-000
|
6,068,201 | 34,015,458 | 7 |
refraksievermoë van ’n lens met ’n brandpuntafstand van een meter
|
afr-000
|
diopter
| 7 |
afr-000
|
6,068,202 | 34,015,459 | 7 |
’n verbinding wat bestaan uit twee aminosuurmolekules wat dmv ’n peptiedband aan mekaar vas is
|
afr-000
|
dipeptied
| 7 |
afr-000
|
6,068,203 | 34,015,460 | 7 |
met twee kiemlae
|
afr-000
|
diploblasties
| 7 |
afr-000
|
6,068,204 | 34,015,461 | 7 |
’n kokkus wat in pare voorkom
|
afr-000
|
diplokokkus
| 7 |
afr-000
|
6,068,205 | 34,015,461 | 7 |
’n paar bolvormige selle wat aanmekaarkleef
|
afr-000
|
diplokokkus
| 7 |
afr-000
|
6,068,206 | 34,015,462 | 7 |
sponsagtige beenweefsel tussen die buitenste en binneste beenlae van die kranium
|
afr-000
|
diploë
| 7 |
afr-000
|
6,068,207 | 34,015,463 | 7 |
die normale chromosoomgetal van somatiese selle «voorgestel deur 2n»
|
afr-000
|
diploïed
| 7 |
afr-000
|
6,068,208 | 34,015,463 | 7 |
beskryf ’n selkern met dubbel die aantal chromosome as wat in die gameet teenwoordig is
|
afr-000
|
diploïed
| 7 |
afr-000
|
6,068,209 | 34,015,464 | 7 |
om dubbel te sien, dws een voorwerp lyk soos twee
|
afr-000
|
diplopie
| 7 |
afr-000
|
6,068,210 | 34,015,465 | 7 |
daardie stadium gedurende die eerste profase van meiose waartydens die bivalente chromosome in die lengte splits en van mekaar begin wegbeweeg
|
afr-000
|
diploteen
| 7 |
afr-000
|
6,068,211 | 34,015,466 | 7 |
’n molekule met gelyke, maar teenoorgestelde ladings «’n eienskap wat maak dat dit elektrostaties aan beide negatief- en positiefgelaaide groepe kan bind, bv ’n watermolekule»
|
afr-000
|
dipool
| 7 |
afr-000
|
6,068,212 | 34,015,467 | 7 |
twee pole met gelyke, maar teenoorgestelde ladings
|
afr-000
|
dipool
| 7 |
afr-000
|
6,068,213 | 34,015,468 | 7 |
’n suiker wat gevorm word deur die versmelting van twee monosakkariede met die uitsplitsing van water, bv sukrose, laktose
|
afr-000
|
disakkaried
| 7 |
afr-000
|
6,068,214 | 34,015,469 | 7 |
abnormale of versteurde funksie van veral ’n orgaan
|
afr-000
|
disfunksie
| 7 |
afr-000
|
6,068,215 | 34,015,470 | 7 |
vernietiging van alle patogene organismes en hulle produkte
|
afr-000
|
disinfekteer
| 7 |
afr-000
|
6,068,216 | 34,015,471 | 7 |
wanneer integrerende of samestellende dele verdeel, opbreek of ontbind
|
afr-000
|
disintegreer
| 7 |
afr-000
|
6,068,217 | 34,015,472 | 7 |
verbrokkeling of opsplitsing
|
afr-000
|
disintegrasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,218 | 34,015,473 | 7 |
dun, plat, ronde voorwerp
|
afr-000
|
skyf
| 7 |
afr-000
|
6,068,219 | 34,015,474 | 7 |
onvermoë om met begrip te lees agv ’n sentrale serebrale letsel
|
afr-000
|
disleksie
| 7 |
afr-000
|
6,068,220 | 34,015,475 | 7 |
verplasing van een of meer bene van ’n gewrig uit hulle normale posisie
|
afr-000
|
ontwrigting
| 7 |
afr-000
|
6,068,221 | 34,015,475 | 7 |
uit lit uit laat kom
|
afr-000
|
ontwrigting
| 7 |
afr-000
|
6,068,222 | 34,015,476 | 7 |
gebrekkige visie
|
afr-000
|
disopsie
| 7 |
afr-000
|
6,068,223 | 34,015,478 | 7 |
verlies van die vermoë om jouself te plaas tov persoon, ruimte of tyd
|
afr-000
|
disoriëntering
| 7 |
afr-000
|
6,068,224 | 34,015,479 | 7 |
’n toestand van versteurde spysvertering
|
afr-000
|
dispepsie
| 7 |
afr-000
|
6,068,225 | 34,015,480 | 7 |
verwys na belemmerde spysvertering
|
afr-000
|
dispepties
| 7 |
afr-000
|
6,068,226 | 34,015,481 | 7 |
handeling van verdeling, verspreiding of verstrooiing
|
afr-000
|
dispersie
| 7 |
afr-000
|
6,068,227 | 34,015,482 | 7 |
die vermenging van die partikels van een stof in ’n ander sodat ’n oplossing gevorm word
|
afr-000
|
dispersie
| 7 |
afr-000
|
6,068,228 | 34,015,483 | 7 |
enige abnormale weefsel- of orgaanvorming
|
afr-000
|
displasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,229 | 34,015,484 | 7 |
moeilike asemhaling, of bewuste asemhalingspoging
|
afr-000
|
kortasemigheid
| 7 |
afr-000
|
6,068,230 | 34,015,485 | 7 |
versteuring of abnormaliteit van die normale ritme, veral van die breingolwe of van spraak
|
afr-000
|
disritmie
| 7 |
afr-000
|
6,068,231 | 34,015,486 | 7 |
om weefsel mbv ’n skalpel of skêr oop te sny vir visuele of mikroskopiese ondersoek
|
afr-000
|
disseksie
| 7 |
afr-000
|
6,068,232 | 34,015,487 | 7 |
sny van liggaamsweefsels tydens chirurgiese of anatomiese ondersoek
|
afr-000
|
dissekteer
| 7 |
afr-000
|
6,068,233 | 34,015,489 | 7 |
opbreek van molekules of ione van ’n verbinding tot eenvoudiger molekules deur hitte, elektrolise of hidrolise
|
afr-000
|
dissosiasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,234 | 34,015,490 | 7 |
verdeling
|
afr-000
|
dissosiasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,235 | 34,015,491 | 7 |
verdeel of opbreek in kleiner dele
|
afr-000
|
dissosieer
| 7 |
afr-000
|
6,068,236 | 34,015,492 | 7 |
geleë weg van «tov die plek van aanhegting of oorsprong»
|
afr-000
|
distaal
| 7 |
afr-000
|
6,068,237 | 34,015,493 | 7 |
verste weg van die middelpunt van die liggaam
|
afr-000
|
distaal
| 7 |
afr-000
|
6,068,238 | 34,015,494 | 7 |
in ’n rigting verder weg
|
afr-000
|
distaalwaarts
| 7 |
afr-000
|
6,068,239 | 34,015,495 | 7 |
gas met verdowende eienskappe
|
afr-000
|
laggas
| 7 |
afr-000
|
6,068,240 | 34,015,495 | 7 |
stikstof(I)oksied «N2O»
|
afr-000
|
laggas
| 7 |
afr-000
|
6,068,241 | 34,015,496 | 7 |
gesuiwerde, gedistilleerde vloeistof
|
afr-000
|
distillasieproduk
| 7 |
afr-000
|
6,068,242 | 34,015,499 | 7 |
stof deur verhitting tot by kookpunt in dampvorm laat afdryf en die damp daarna laat kondenseer en in ’n vloeibare vorm opvang
|
afr-000
|
distilleer
| 7 |
afr-000
|
6,068,243 | 34,015,500 | 7 |
suiwering van vloeistowwe deur hulle eers te laat verdamp en dan te kondenseer
|
afr-000
|
distillering
| 7 |
afr-000
|
6,068,244 | 34,015,501 | 7 |
enige abnormale toestand, struktuur of funksie te wyte aan gebrekkige of versteurde weefselmetabolisme weens wanvoeding
|
afr-000
|
distrofie
| 7 |
afr-000
|
6,068,245 | 34,015,502 | 7 |
gekenmerk deur distrofie
|
afr-000
|
distrofies
| 7 |
afr-000
|
6,068,246 | 34,015,503 | 7 |
produksie van abnormaal baie urine
|
afr-000
|
diurese
| 7 |
afr-000
|
6,068,247 | 34,015,504 | 7 |
wat urienproduksie vermeerder
|
afr-000
|
uriendrywend
| 7 |
afr-000
|
6,068,248 | 34,015,505 | 7 |
afwyk van ’n gegewe rigting
|
afr-000
|
divergeer
| 7 |
afr-000
|
6,068,249 | 34,015,506 | 7 |
van een punt in verskillende rigtings uitsprei
|
afr-000
|
uitsprei
| 7 |
afr-000
|
6,068,250 | 34,015,506 | 7 |
weglei van mekaar af
|
afr-000
|
uitsprei
| 7 |
afr-000
|
6,068,251 | 34,015,507 | 7 |
uitstulping deur die wand van ’n kanaal of hol orgaan, bv derm of blaas
|
afr-000
|
divertikel
| 7 |
afr-000
|
6,068,252 | 34,015,512 | 7 |
die naam wat gegee word aan die twee chromatiede wanneer dit gedurende anafase van mitose na die pole van die sel beweeg
|
afr-000
|
dogterchromosoom
| 7 |
afr-000
|
6,068,253 | 34,015,513 | 7 |
een van twee selle wat n seldeling van die moedersel gevorm word
|
afr-000
|
dogtersel
| 7 |
afr-000
|
6,068,254 | 34,015,515 | 7 |
’n skedel waarvan die breedte minder as 75% van die lengte is
|
afr-000
|
doligokraniaal
| 7 |
afr-000
|
6,068,255 | 34,015,516 | 7 |
met ’n lang, slank liggaamsbou
|
afr-000
|
doligomorfies
| 7 |
afr-000
|
6,068,256 | 34,015,517 | 7 |
wat die oorhand het
|
afr-000
|
dominant
| 7 |
afr-000
|
6,068,257 | 34,015,518 | 7 |
’n geen wat kenmerkende eienskappe in ’n organisme teweegbring «fenotipe» ongeag of die individu homosigoties of heterosigoties is
|
afr-000
|
dominante geen
| 7 |
afr-000
|
6,068,308 | 34,015,585 | 7 |
presiese afskrif of kopie
|
afr-000
|
duplikaat
| 7 |
afr-000
|
6,068,309 | 34,015,586 | 7 |
om ’n duplikaat te vorm
|
afr-000
|
verdubbel
| 7 |
afr-000
|
6,068,258 | 34,015,519 | 7 |
oorerwing wat ’n sekere eienskap in ’n organisme teweegbring «fenotipe» ongeag of die individu homosigoties of heterosigoties is
|
afr-000
|
dominante oorerwing
| 7 |
afr-000
|
6,068,259 | 34,015,520 | 7 |
iemand wat bloed, weefsel of organe aan ’n ander persoon skenk
|
afr-000
|
donor
| 7 |
afr-000
|
6,068,260 | 34,015,521 | 7 |
kan nie hoor nie
|
afr-000
|
doof
| 7 |
afr-000
|
6,068,261 | 34,015,522 | 7 |
’n ruimte in die liggaam wat nie fisiologies benut word nie
|
afr-000
|
dooieruimte
| 7 |
afr-000
|
6,068,262 | 34,015,523 | 7 |
bestaan uit proteïen en vetkorrels wat as voedsel vir die ontwikkelende embrio dien
|
afr-000
|
eiergeel
| 7 |
afr-000
|
6,068,263 | 34,015,523 | 7 |
voedingsbron van die ovum
|
afr-000
|
eiergeel
| 7 |
afr-000
|
6,068,264 | 34,015,524 | 7 |
’n sak wat in die binneste selmassa van die embrio ontwikkel en die primitiewe derm vorm
|
afr-000
|
dooiersak
| 7 |
afr-000
|
6,068,265 | 34,015,526 | 7 |
hormoon wat deur die byniermedulla geproduseer word
|
afr-000
|
dopamien
| 7 |
afr-000
|
6,068,266 | 34,015,527 | 7 |
’n neuro-oordragstof en voorloper van noradrenalien
|
afr-000
|
dopamien
| 7 |
afr-000
|
6,068,267 | 34,015,528 | 7 |
lewend, maar nie aktief nie
|
afr-000
|
sluimerend
| 7 |
afr-000
|
6,068,268 | 34,015,528 | 7 |
met ’n baie lae metabolisme
|
afr-000
|
sluimerend
| 7 |
afr-000
|
6,068,269 | 34,015,529 | 7 |
aan die bokant van ’n spesifieke verwysingspunt
|
afr-000
|
dorsaal
| 7 |
afr-000
|
6,068,270 | 34,015,530 | 7 |
mbt die rug of agterste gedeelte van ’n orgaan «dieselfde as posterior in menslike anatomie»
|
afr-000
|
dorsaal
| 7 |
afr-000
|
6,068,271 | 34,015,531 | 7 |
die agterste «posterior» arm van die H-vormige grysstof van die rugmurg wat sensoriese impulse gelei
|
afr-000
|
dorsale horing
| 7 |
afr-000
|
6,068,272 | 34,015,532 | 7 |
die sensoriese tak van ’n rugmurgsenuwee waar dit by die rugmurg aansluit
|
afr-000
|
dorsale wortel
| 7 |
afr-000
|
6,068,273 | 34,015,533 | 7 |
mbt die rugkant
|
afr-000
|
dorsalis
| 7 |
afr-000
|
6,068,274 | 34,015,534 | 7 |
ekstensie van die werwelkolom
|
afr-000
|
dorsifleksie
| 7 |
afr-000
|
6,068,275 | 34,015,535 | 7 |
agtertoe buiging, soos die opwaartse buiging van die hand of voet
|
afr-000
|
dorsifleksie
| 7 |
afr-000
|
6,068,276 | 34,015,537 | 7 |
die rug van ’n mens
|
afr-000
|
dorsum
| 7 |
afr-000
|
6,068,277 | 34,015,538 | 7 |
die bokant of posterior oppervlak van ’n liggaamsdeel
|
afr-000
|
rugkant
| 7 |
afr-000
|
6,068,278 | 34,015,539 | 7 |
’n aangebore toestand wat die gevolg is van die teenwoordigheid van ’n derde chromosoom 21 in alle selle «word gekenmerk deur verstandelike vertraging met ’n mongoolagtige voorkoms»
|
afr-000
|
trisomie 21-sindroom
| 7 |
afr-000
|
6,068,279 | 34,015,543 | 7 |
in chromatografie is dit die oplosmiddel wat deur die kolom, papier ens beweeg
|
afr-000
|
draer
| 7 |
afr-000
|
6,068,280 | 34,015,544 | 7 |
’n mens of dier wat siektes oordra sonder om dit self te hê
|
afr-000
|
draer
| 7 |
afr-000
|
6,068,281 | 34,015,545 | 7 |
die molekule waaraan dit wat vervoer word, verbind is
|
afr-000
|
draermolekule
| 7 |
afr-000
|
6,068,282 | 34,015,547 | 7 |
graad van konsentrasie van ’n substans in die bloedplasma, waarbo dit deur die nier uitgeskei word en waaronder dit nie uitgeskei word nie
|
afr-000
|
drempel
| 7 |
afr-000
|
6,068,283 | 34,015,548 | 7 |
die punt of waarde waar die stimulus net groot genoeg is om ’n reaksie te ontlok
|
afr-000
|
drempelwaarde
| 7 |
afr-000
|
6,068,284 | 34,015,550 | 7 |
wat drie dimensies het
|
afr-000
|
driedimensioneel
| 7 |
afr-000
|
6,068,285 | 34,015,552 | 7 |
’n ysterstaander met drie pote waarop voorwerpe wat in die laboratorium verhit moet word, geplaas word
|
afr-000
|
driepootstaander
| 7 |
afr-000
|
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.