id
int64
1
8.14M
meaning
int64
6
37.7M
langvar
int64
3
12k
txt
stringlengths
1
3.23k
langvar_uid
stringlengths
7
7
example
stringlengths
1
218
example_langvar
int64
3
12k
example_langvar_uid
stringlengths
7
7
6,068,286
34,015,554
7
enige groep «verskynsel» wat in drieë voorkom
afr-000
drietal
7
afr-000
6,068,287
34,015,559
7
krag wat per eenheidsoppervlak uitgeoefen word
afr-000
druk
7
afr-000
6,068,288
34,015,560
7
apparaat vir die voortdurende druppelsgewyse toediening van soutoplossing, plasma, bloed of enige ander oplossing wat intraveneus toegedien word
afr-000
drup
7
afr-000
6,068,289
34,015,561
7
’n bottel of pipet wat vloeistof druppelsgewys uitlaat
afr-000
drupper
7
afr-000
6,068,290
34,015,562
7
wat vry beweeg
afr-000
drywend
7
afr-000
6,068,291
34,015,563
7
in pare
afr-000
dubbel
7
afr-000
6,068,292
34,015,564
7
wat op twee maniere gebeur
afr-000
tweevoudig
7
afr-000
6,068,293
34,015,566
7
’n band wat tussen twee atome gevorm word wanneer vier elektrone gedeel word in ’n kovalente binding
afr-000
dubbelband
7
afr-000
6,068,294
34,015,570
7
kanaal van een deel van ’n orgaan na ’n ander
afr-000
buis
7
afr-000
6,068,295
34,015,570
7
’n hol, silindriese struktuur
afr-000
buis
7
afr-000
6,068,296
34,015,571
7
fetale verbinding tussen die aorta en die pulmonêre arterie
afr-000
tussenslagaarbuis
7
afr-000
6,068,297
34,015,573
7
buis wat sperme vanaf die epididimus na die ejakulasiebuis vervoer
afr-000
ductus deferens
7
afr-000
6,068,298
34,015,573
7
afvoerbuis van die testis
afr-000
ductus deferens
7
afr-000
6,068,299
34,015,574
7
buis waarmee die semen na die prostaaturetra vervoer word
afr-000
ductus ejaculatorius
7
afr-000
6,068,300
34,015,574
7
deel van die manlike geslagsbuis wat tydens sametrekking semen uitwerp
afr-000
ductus ejaculatorius
7
afr-000
6,068,301
34,015,575
7
membraneuse kanaaltjie tussen die utrikulus en die sakkulus van die binneoor
afr-000
ductus endolymphaticus
7
afr-000
6,068,302
34,015,576
7
hooflimfvat wat limf van die gedeelte van die liggaam onder die diafragma en vanaf die linkerkant van die liggaam, bokant die diafragma versamel
afr-000
ductus thoracicus
7
afr-000
6,068,303
34,015,577
7
’n fetale bloedvat wat bloed vanaf die umbilikale vena na die vena cava inferior vervoer
afr-000
ductus venosus
7
afr-000
6,068,304
34,015,581
7
deel van die spysverteringskanaal tussen die maag en die dikderm «dit bestaan uit die duodenum, jejunum en ileum»
afr-000
dunderm
7
afr-000
6,068,305
34,015,582
7
mbt die duodenum
afr-000
duodenaal
7
afr-000
6,068,306
34,015,584
7
eerste gedeelte van die dunderm waar dit by die maag aansluit «ontvang sekresies van die lewer en pankreas»
afr-000
twaalfvingerderm
7
afr-000
6,068,310
34,015,588
7
taai buitenste membraan wat die brein en rugmurg omsluit
afr-000
buiteharsingvlies
7
afr-000
6,068,311
34,015,589
7
mbt die dura
afr-000
duraal
7
afr-000
6,068,312
34,015,590
7
’n holte wat veneuse bloed bevat en onder die twee lae van die dura mater voorkom
afr-000
durale sinus
7
afr-000
6,068,313
34,015,593
7
term wat gebruik word vir middels wat ’n narkotiese uitwerking het of wat gewoontevormend is
afr-000
dwelmmiddel
7
afr-000
6,068,314
34,015,594
7
individu wat buitengewoon klein van gestalte is
afr-000
dwerg
7
afr-000
6,068,315
34,015,595
7
toestand van abnormale klein liggaamslengte agv ’n ondernormale afskeiding van groeihormoon
afr-000
dwerggroei
7
afr-000
6,068,316
34,015,596
7
gedeelte vanaf die knie tot by die heup
afr-000
dy
7
afr-000
6,068,317
34,015,598
7
die duidelike transversale tussenskot of skyf wat gevorm word waar twee hartspierselle se punte bymekaarkom
afr-000
Eberth-lyne
7
afr-000
6,068,318
34,015,599
7
swelling agv ophoping van vog in die weefsels
afr-000
edeem
7
afr-000
6,068,319
34,015,600
7
gas wat heeltemal onreaktief is aangesien die buitenste energievlak met elektrone gevul is, bv helium
afr-000
edelgas
7
afr-000
6,068,320
34,015,603
7
’n enkele duidelik onderskeibare voorwerp of deel daarvan
afr-000
eenheid
7
afr-000
6,068,321
34,015,604
7
verwysingstandaard
afr-000
eenheid
7
afr-000
6,068,322
34,015,607
7
organisme wat net uit een enkele sel bestaan
afr-000
eensellig
7
afr-000
6,068,323
34,015,608
7
besit slegs organe en kenmerke van een geslag, maw óf manlik óf vroulik
afr-000
eenslagtig
7
afr-000
6,068,324
34,015,610
7
bestaan uit een laag selle
afr-000
eenlagige epiteel
7
afr-000
6,068,325
34,015,611
7
fraktuur sonder dat omliggende weefsel beskadig is
afr-000
eenvoudige fraktuur
7
afr-000
6,068,326
34,015,613
7
’n spier, klier of ander orgaan wat op senuweeprikkels reageer en dit omsit in ’n motoriese aksie
afr-000
effektor
7
afr-000
6,068,327
34,015,614
7
wat wegvoer vanaf ’n spesifieke verwysingspunt
afr-000
wegvoerend
7
afr-000
6,068,328
34,015,615
7
vervoer impulse vanaf die brein en rugmurg na die effektor «spier of klier»
afr-000
motoriese neuron
7
afr-000
6,068,329
34,015,616
7
alles wat ’n lewende organisme van ontslae raak, bv feses, braaksel of uitskeidings
afr-000
egestie
7
afr-000
6,068,330
34,015,618
7
albumien in die wit van die eier
afr-000
eieralbumien
7
afr-000
6,068,331
34,015,620
7
sel wat tot ’n ovum ontwikkel of een voortbring
afr-000
eierkiem
7
afr-000
6,068,332
34,015,631
7
selle in die Langerhans-eilande
afr-000
eilandselle
7
afr-000
6,068,333
34,015,633
7
murgskedelose eindvertakking van ’n senuweevesel in die vellaag net onder die epidermis, wat ’n lae drempelwaarde vir ’n bepaalde soort prikkel het
afr-000
endorgaan
7
afr-000
6,068,334
34,015,634
7
vertakking by ’n neuromuskulêre aansluiting waar ’n motoriese neuron by ’n skeletspiervesel aansluit
afr-000
eindplaat
7
afr-000
6,068,335
34,015,635
7
die finale of afvalproduk van metaboliese of verteringsprosesse
afr-000
eindproduk
7
afr-000
6,068,336
34,015,636
7
knopagtige verdikkings aan die einde van ongemiëlineerde senuweevesels wat teen die dendriete van ’n aangrensende senuweevesel lê
afr-000
endvoetjies
7
afr-000
6,068,337
34,015,638
7
die semen wat tydens ’n enkele ejakulasie uitgeskiet word
afr-000
ejakulaat
7
afr-000
6,068,338
34,015,639
7
skielike uitskiet van spermbevattende seminale vloeistof vanuit die manlike uretra
afr-000
ejakulasie
7
afr-000
6,068,339
34,015,641
7
wat skielik uitskiet
afr-000
ejakulatories
7
afr-000
6,068,340
34,015,643
7
om skielik uit te skiet
afr-000
ejakuleer
7
afr-000
6,068,341
34,015,644
7
dit wat uitgewerp word
afr-000
ejeksie
7
afr-000
6,068,342
34,015,645
7
die proses waardeur stowwe uitgewerp word
afr-000
uitwerping
7
afr-000
6,068,343
34,015,647
7
kliere wat uit- of afskei, bv sweetkliere
afr-000
ekkriene klier
7
afr-000
6,068,344
34,015,648
7
akute of chroniese inflammasie van die vel wat gekenmerk word deur die ontwikkeling van letsels op die vel
afr-000
ekseem
7
afr-000
6,068,345
34,015,649
7
nie op die mediane lyn of in die middel nie
afr-000
eksentries
7
afr-000
6,068,346
34,015,650
7
tov ’n chemiese reaksie wat energie afgee of vrylaat, soos die oksidasie van glukose tydens respirasie
afr-000
eksergonies
7
afr-000
6,068,347
34,015,651
7
aanwending van ’n prikkel wat deur ’n toename in aktiwiteit gevolg word
afr-000
prikkeling
7
afr-000
6,068,348
34,015,652
7
wat ’n prikkel veroorsaak
afr-000
eksitatories
7
afr-000
6,068,349
34,015,653
7
wat ’n verandering in die staat van eksitasie veroorsaak
afr-000
eksitatories
7
afr-000
6,068,350
34,015,654
7
golfagtige geleiding van ’n prikkel langs ’n senuwee of spier
afr-000
eksitatoriese golf
7
afr-000
6,068,351
34,015,655
7
gedeeltelike depolarisasie van ’n postsinaptiese membraan
afr-000
eksitatoriese postsinaptiese potensiaal
7
afr-000
6,068,352
34,015,656
7
enige senuwee wat, as dit geprikkel word, aktiwiteit teweegbring in di deel van die liggaam wat dit voorsien
afr-000
eksiteerder
7
afr-000
6,068,353
34,015,657
7
afvalmateriaal soos urien en feses
afr-000
uitwerpsels
7
afr-000
6,068,354
34,015,659
7
stof wat vrygestel word
afr-000
ekskresie
7
afr-000
6,068,355
34,015,660
7
vrystelling van metaboliese afvalprodukte, bv CO2, H2O en stikstofbevattende verbindings
afr-000
uitskeiding
7
afr-000
6,068,356
34,015,661
7
vrystelling uit die liggaam uit
afr-000
uitwerping
7
afr-000
6,068,357
34,015,662
7
die vrystelling van afvalmateriaal uit die liggaam
afr-000
uitwerp
7
afr-000
6,068,358
34,015,663
7
mbt ekskresie
afr-000
ekskretories
7
afr-000
6,068,359
34,015,664
7
’n ekstrasellulêre ensiem
afr-000
ekso-ensiem
7
afr-000
6,068,360
34,015,664
7
’n ensiem wat buite die sel waarvandaan dit afgeskei is, werk, bv pepsien, tripsien
afr-000
ekso-ensiem
7
afr-000
6,068,361
34,015,667
7
abnormale uitpeuling van die oë
afr-000
eksoftalmus
7
afr-000
6,068,362
34,015,668
7
heteroseksualiteit
afr-000
eksogamie
7
afr-000
6,068,363
34,015,669
7
bevrugting by protosoë deur die konjugasie van elemente wat nie afkomstig is van dieselfde sel nie
afr-000
eksogamie
7
afr-000
6,068,364
34,015,670
7
mbt die buitenste lae van die maag
afr-000
eksogastries
7
afr-000
6,068,365
34,015,671
7
wat buitekant die sel of organisme ontstaan
afr-000
eksogeen
7
afr-000
6,068,366
34,015,672
7
te wyte aan uitwendige oorsake
afr-000
eksogeen
7
afr-000
6,068,367
34,015,673
7
buite die hart
afr-000
eksokardiaal
7
afr-000
6,068,368
34,015,674
7
klier wat sy sekreet deur buise vrystel, bv speeksel- en sweetkliere
afr-000
eksokriene klier
7
afr-000
6,068,369
34,015,676
7
meganisme waardeur stowwe vanuit die binnekant van die sel na die ekstrasellulêre ruimte beweeg
afr-000
eksositose
7
afr-000
6,068,370
34,015,677
7
skelet wat buite om die liggaam voorkom, bv di by insekte
afr-000
uitwendige skelet
7
afr-000
6,068,371
34,015,678
7
osmose na buite, wanneer water uit ’n sel deur ’n differensieel deurlatende membraan beweeg
afr-000
eksosmose
7
afr-000
6,068,372
34,015,679
7
’n abnormale, goedaardige uitgroeisel op die beenoppervlak
afr-000
beenuitgroeisel
7
afr-000
6,068,373
34,015,680
7
reaksie wat hitte vrystel
afr-000
eksotermies
7
afr-000
6,068,374
34,015,681
7
spesiale waarnemings of toetse wat gedoen word om iets te bevestig of te weerlê
afr-000
proef
7
afr-000
6,068,375
34,015,682
7
dood
afr-000
ekspirasie
7
afr-000
6,068,376
34,015,683
7
handeling om lug uit die longe te blaas
afr-000
ekspirasie
7
afr-000
6,068,377
34,015,684
7
mbt ekspirasie of asemhaling
afr-000
ekspiratories
7
afr-000
6,068,378
34,015,685
7
die ekstra volume lug wat nog deur ’n maksimale ekspiratoriese poging n gewone ekspirasie uitgeasem kan word
afr-000
ekspiratoriese reserwevolume
7
afr-000
6,068,379
34,015,686
7
om uit te asem
afr-000
ekspireer
7
afr-000
6,068,380
34,015,687
7
sterf
afr-000
ekspireer
7
afr-000
6,068,381
34,015,688
7
verandering in funksie volgens die mag van getalle, bv kwadraat, derde mag, eerder as numeries, twee maal, drie maal ens
afr-000
eksponensieel
7
afr-000
6,068,382
34,015,689
7
graad waarin ’n dominante faktor by heterosigote tot uiting kom
afr-000
ekspressiwiteit
7
afr-000
6,068,383
34,015,690
7
beweging waardeur die hoek tussen twee dele van ’n gewrig groter gemaak word
afr-000
strekking
7
afr-000
6,068,384
34,015,690
7
strekking waardeur ’n gebuigde ledemaat of liggaamsdeel reguit gemaak word
afr-000
strekking
7
afr-000
6,068,385
34,015,691
7
die spier wat ’n liggaamsdeel of ledemaat verleng of laat strek, bv die triseps
afr-000
strekspier
7
afr-000
6,068,386
34,015,692
7
aan die buitekant
afr-000
uitwendig
7
afr-000
6,068,387
34,015,692
7
wat buite geleë is of buite plaasvind
afr-000
uitwendig
7
afr-000
6,068,388
34,015,693
7
weg van die middellyn
afr-000
buite
7
afr-000