id
int64 1
8.14M
| meaning
int64 6
37.7M
| langvar
int64 3
12k
| txt
stringlengths 1
3.23k
⌀ | langvar_uid
stringlengths 7
7
| example
stringlengths 1
218
⌀ | example_langvar
int64 3
12k
⌀ | example_langvar_uid
stringlengths 7
7
⌀ |
---|---|---|---|---|---|---|---|
6,068,489 | 34,015,800 | 7 |
die affektiewe deel van die bewussyn
|
afr-000
|
emosie
| 7 |
afr-000
|
6,068,490 | 34,015,801 | 7 |
gemoedstoestand
|
afr-000
|
emosie
| 7 |
afr-000
|
6,068,491 | 34,015,802 | 7 |
ontvanklik vir gemoedsaandoenings
|
afr-000
|
emosioneel
| 7 |
afr-000
|
6,068,492 | 34,015,803 | 7 |
wat emosie openbaar
|
afr-000
|
emosioneel
| 7 |
afr-000
|
6,068,493 | 34,015,804 | 7 |
versameling van etter in ’n liggaamsholte, bv in die borskasholte
|
afr-000
|
empieem
| 7 |
afr-000
|
6,068,494 | 34,015,805 | 7 |
gebaseer op werklike ondervinding, sonder enige wetenskaplike grondslag
|
afr-000
|
empiries
| 7 |
afr-000
|
6,068,495 | 34,015,808 | 7 |
suspensie van ’n vloeistof wat in ’n ander vloeistof versprei is in die vorm van mikroskopies klein druppeltjies
|
afr-000
|
emulsie
| 7 |
afr-000
|
6,068,496 | 34,015,808 | 7 |
verbinding van water met olieagtige stowwe
|
afr-000
|
emulsie
| 7 |
afr-000
|
6,068,497 | 34,015,809 | 7 |
’n emulsie vorm
|
afr-000
|
emulgeer
| 7 |
afr-000
|
6,068,498 | 34,015,810 | 7 |
proses waardeur vette in klein vetdruppeltjies opgebreek word «gewoonlik deur galsoute»
|
afr-000
|
emulgering
| 7 |
afr-000
|
6,068,499 | 34,015,811 | 7 |
gewrig wat beweging in alle rigtings toelaat, bv die heupgewrig
|
afr-000
|
koeëlgewrig
| 7 |
afr-000
|
6,068,500 | 34,015,812 | 7 |
wat in kraakbeen geleë is of in kraakbeen ontstaan
|
afr-000
|
enchondraal
| 7 |
afr-000
|
6,068,501 | 34,015,813 | 7 |
enige kraakbeenagtige uitgroeisel of tumor
|
afr-000
|
enchondrose
| 7 |
afr-000
|
6,068,502 | 34,015,815 | 7 |
wat deel is van, of gebonde is aan, ’n streek
|
afr-000
|
endemies
| 7 |
afr-000
|
6,068,503 | 34,015,816 | 7 |
tov ’n chemiese reaksie waar energie benodig of opgeneem word
|
afr-000
|
endergonies
| 7 |
afr-000
|
6,068,504 | 34,015,817 | 7 |
aanwending of uitwerking op die vel
|
afr-000
|
endermies
| 7 |
afr-000
|
6,068,505 | 34,015,818 | 7 |
geleë binne-in die vel
|
afr-000
|
endermies
| 7 |
afr-000
|
6,068,506 | 34,015,820 | 7 |
diepere deel van die vel onder die epidermis
|
afr-000
|
enderon
| 7 |
afr-000
|
6,068,507 | 34,015,822 | 7 |
wat parasities in die weefsel van die gasheer lewe
|
afr-000
|
endobioties
| 7 |
afr-000
|
6,068,508 | 34,015,824 | 7 |
binneste van die drie kiemlae wat verantwoordelik is om sekere embrioniese dele te vorm
|
afr-000
|
endoderm
| 7 |
afr-000
|
6,068,509 | 34,015,825 | 7 |
afkomstig van, of mbt die endoderm
|
afr-000
|
endodermaal
| 7 |
afr-000
|
6,068,510 | 34,015,826 | 7 |
wat binne ’n organisme ontstaan
|
afr-000
|
endogeen
| 7 |
afr-000
|
6,068,511 | 34,015,827 | 7 |
wat weens inwendige oorsake ontstaan
|
afr-000
|
endogeen
| 7 |
afr-000
|
6,068,512 | 34,015,828 | 7 |
geleë in die bloedliggaampie
|
afr-000
|
endoglobulêr
| 7 |
afr-000
|
6,068,513 | 34,015,829 | 7 |
geleë in die hart
|
afr-000
|
endokardiaal
| 7 |
afr-000
|
6,068,514 | 34,015,830 | 7 |
heel binneste epiteellaag wat die hart uitvoer
|
afr-000
|
endokardium
| 7 |
afr-000
|
6,068,517 | 34,015,833 | 7 |
dura mater van die brein
|
afr-000
|
endokranium
| 7 |
afr-000
|
6,068,518 | 34,015,833 | 7 |
binneste oppervlak van die skedel
|
afr-000
|
endokranium
| 7 |
afr-000
|
6,068,519 | 34,015,834 | 7 |
inwendig sekreterend
|
afr-000
|
endokrien
| 7 |
afr-000
|
6,068,520 | 34,015,835 | 7 |
wat op die buislose of endokriene kliere betrekking het
|
afr-000
|
endokrien
| 7 |
afr-000
|
6,068,521 | 34,015,836 | 7 |
’n klier wat nie ’n buis het nie en sy sekreet «hormone» direk in die bloed of liggaamsvloeistof vrystel
|
afr-000
|
buislose klier
| 7 |
afr-000
|
6,068,522 | 34,015,837 | 7 |
die vak of wetenskap wat van die endokriene kliere en hulle funksies ’n studie maak
|
afr-000
|
endokrinologie
| 7 |
afr-000
|
6,068,523 | 34,015,838 | 7 |
vloeistof in die membraanlabirint van die inwendige oor
|
afr-000
|
endolimf
| 7 |
afr-000
|
6,068,524 | 34,015,839 | 7 |
wat betrekking het op beide die buise van die oorlabirint en limfvate
|
afr-000
|
endolimfaties
| 7 |
afr-000
|
6,068,525 | 34,015,840 | 7 |
opbreking van die sitoplasma van ’n sel
|
afr-000
|
endolise
| 7 |
afr-000
|
6,068,526 | 34,015,841 | 7 |
stof wat in selle aangetref word wat direk op bakterieë inwerk en dit doodmaak
|
afr-000
|
endolisien
| 7 |
afr-000
|
6,068,527 | 34,015,842 | 7 |
mbt die endometrium
|
afr-000
|
endometriaal
| 7 |
afr-000
|
6,068,528 | 34,015,843 | 7 |
klierryke slymvlieslaag wat die uterus aan die binnekant uitvoer
|
afr-000
|
endometrium
| 7 |
afr-000
|
6,068,529 | 34,015,844 | 7 |
dun bindweefsel wat individuele spiervesels omring en dit in bondels skei
|
afr-000
|
endomisium
| 7 |
afr-000
|
6,068,530 | 34,015,845 | 7 |
mbt die binnekant van ’n senuwee
|
afr-000
|
endoneuraal
| 7 |
afr-000
|
6,068,531 | 34,015,846 | 7 |
dun bindweefsel wat individuele senuvesels omring en dit in bondels skei
|
afr-000
|
endoneurium
| 7 |
afr-000
|
6,068,532 | 34,015,847 | 7 |
parasiet wat binne-in sy gasheer lewe, bv ’n lintwurm
|
afr-000
|
endoparasiet
| 7 |
afr-000
|
6,068,533 | 34,015,848 | 7 |
die sentrale gedeelte van die sitoplasma van ’n sel wat die meeste selorganelle bevat
|
afr-000
|
entoplasma
| 7 |
afr-000
|
6,068,534 | 34,015,849 | 7 |
’n membraanagtige netwerk van fyn buisies en vesikels wat die sitoplasma van die sel deurkruis en só verskillende dele van die sel met mekaar verbind
|
afr-000
|
ER
| 7 |
afr-000
|
6,068,535 | 34,015,851 | 7 |
mbt inwendige of hormonale afskeidings
|
afr-000
|
endosekretories
| 7 |
afr-000
|
6,068,536 | 34,015,853 | 7 |
enige vreemde stof wat in ’n sel aangetref word
|
afr-000
|
entosiet
| 7 |
afr-000
|
6,068,537 | 34,015,854 | 7 |
inwendige geraamte bestaande uit been en kraakbeen
|
afr-000
|
binneskelet
| 7 |
afr-000
|
6,068,538 | 34,015,855 | 7 |
instrument vir die visuele ondersoek van ’n hol orgaan
|
afr-000
|
endoskoop
| 7 |
afr-000
|
6,068,539 | 34,015,856 | 7 |
osmose van buite na binne, wanneer water in ’n sel inbeweeg deur ’n differensieel deurlatende membraan
|
afr-000
|
endosmose
| 7 |
afr-000
|
6,068,540 | 34,015,857 | 7 |
organisme wat in die dermlumen lewe
|
afr-000
|
endosoïese parasiet
| 7 |
afr-000
|
6,068,541 | 34,015,858 | 7 |
mbt die endosteum
|
afr-000
|
endosteaal
| 7 |
afr-000
|
6,068,542 | 34,015,859 | 7 |
membraan wat die murgholte van bene uitvoer
|
afr-000
|
endosteum
| 7 |
afr-000
|
6,068,543 | 34,015,860 | 7 |
enkele laag epiteelselle wat die binneste voering van die bloedvate, limfvate en hart uitmaak
|
afr-000
|
endoteel
| 7 |
afr-000
|
6,068,544 | 34,015,861 | 7 |
enige reaksie waarby hitte of energie uit die omringende medium geneem word
|
afr-000
|
endotermies
| 7 |
afr-000
|
6,068,545 | 34,015,862 | 7 |
vereis energie vir die chemiese reaksie
|
afr-000
|
endotermies
| 7 |
afr-000
|
6,068,546 | 34,015,864 | 7 |
rektale toediening van ’n vloeistof
|
afr-000
|
klisma
| 7 |
afr-000
|
6,068,547 | 34,015,865 | 7 |
die vermoë om werk te verrig
|
afr-000
|
energie
| 7 |
afr-000
|
6,068,548 | 34,015,866 | 7 |
opvatting dat energie nie geskep of vernietig kan word nie, maar slegs van een vorm na ’n ander verander
|
afr-000
|
energiekonservasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,549 | 34,015,867 | 7 |
die hoeveelheid energie wat beskikbaar is om arbeid «werk» te kan verrig
|
afr-000
|
energieomset
| 7 |
afr-000
|
6,068,550 | 34,015,868 | 7 |
verwys na die orbitale waarin elektrone rondom die atoomkern beweeg
|
afr-000
|
energievlak
| 7 |
afr-000
|
6,068,551 | 34,015,868 | 7 |
vasgestelde baan of vlak met ’n bepaalde, kenmerkende energie-inhoud waarin ’n elektron rondom die atoomkern beweeg
|
afr-000
|
energievlak
| 7 |
afr-000
|
6,068,552 | 34,015,869 | 7 |
verwydering van die senuweevoorsiening van ’n orgaan of streek
|
afr-000
|
ontsenuïng
| 7 |
afr-000
|
6,068,553 | 34,015,871 | 7 |
mbt die brein
|
afr-000
|
enkefalies
| 7 |
afr-000
|
6,068,554 | 34,015,872 | 7 |
instrument vir die registrasie van breingolwe
|
afr-000
|
enkefalograaf
| 7 |
afr-000
|
6,068,555 | 34,015,873 | 7 |
röntgenondersoek van die brein nadat ’n hoeveelheid van die serebrospinale vloeistof met lug vervang is
|
afr-000
|
enkefalografie
| 7 |
afr-000
|
6,068,556 | 34,015,874 | 7 |
röntgenfoto gemaak tydens enkefalografie
|
afr-000
|
enkefalogram
| 7 |
afr-000
|
6,068,557 | 34,015,875 | 7 |
gedeelte van die sentrale senuweestelsel wat in die kranium geleë is en uit serebrum, serebellum, pons en medulla bestaan
|
afr-000
|
harsings
| 7 |
afr-000
|
6,068,558 | 34,015,876 | 7 |
gewrig tussen die voet en die been
|
afr-000
|
enkel
| 7 |
afr-000
|
6,068,559 | 34,015,877 | 7 |
een
|
afr-000
|
enkel
| 7 |
afr-000
|
6,068,560 | 34,015,877 | 7 |
nie dubbel nie
|
afr-000
|
enkel
| 7 |
afr-000
|
6,068,561 | 34,015,878 | 7 |
’n band wat tussen twee atome gevorm word wanneer twee elektrone gedeel word in ’n kovalente binding
|
afr-000
|
enkelband
| 7 |
afr-000
|
6,068,562 | 34,015,880 | 7 |
ensiem betrokke by oa die Embden-Meyerhof-pad
|
afr-000
|
enolase
| 7 |
afr-000
|
6,068,563 | 34,015,882 | 7 |
’n organiese katalisator wat die tempo van ’n chemiese reaksie verander sonder om self te verander
|
afr-000
|
ensiem
| 7 |
afr-000
|
6,068,564 | 34,015,883 | 7 |
dmv ’n ensiem
|
afr-000
|
ensimaties
| 7 |
afr-000
|
6,068,565 | 34,015,884 | 7 |
met ’n harde selfbeskermende omhulsel «kapsel of sist» omhul
|
afr-000
|
ensisteer
| 7 |
afr-000
|
6,068,566 | 34,015,886 | 7 |
van buite na binne
|
afr-000
|
entad
| 7 |
afr-000
|
6,068,567 | 34,015,886 | 7 |
na ’n middelpunt
|
afr-000
|
entad
| 7 |
afr-000
|
6,068,568 | 34,015,887 | 7 |
deur, of dmv die intestinale kanaal
|
afr-000
|
enteraal
| 7 |
afr-000
|
6,068,569 | 34,015,888 | 7 |
mbt die spysverteringskanaal of ingewande
|
afr-000
|
intestinaal
| 7 |
afr-000
|
6,069,032 | 34,016,398 | 7 |
vermoë om te hoor
|
afr-000
|
gehoor
| 7 |
afr-000
|
6,068,570 | 34,015,889 | 7 |
’n hormoon wat deur die slymvlies van die duodenum vrygestel word wanneer vet in die spysbry daar aankom «dit het inhibisie van maagsapsekresie en maagmotiliteit tot gevolg»
|
afr-000
|
enterogastroon
| 7 |
afr-000
|
6,068,571 | 34,015,890 | 7 |
ontstaan in die ingewande
|
afr-000
|
enterogeen
| 7 |
afr-000
|
6,068,572 | 34,015,891 | 7 |
instrument vir die registrasie van dermbewegings
|
afr-000
|
enterograaf
| 7 |
afr-000
|
6,068,573 | 34,015,892 | 7 |
grafiese voorstelling van ingewandsbewegings
|
afr-000
|
enterogram
| 7 |
afr-000
|
6,068,574 | 34,015,893 | 7 |
beweging waardeur die bestanddele van gal in die dunderm weer terug na die lewer beweeg
|
afr-000
|
enterohepatiese sirkulasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,575 | 34,015,894 | 7 |
’n proteolitiese ensiem in die dermsap wat onaktiewe tripsinogeen na aktiewe tripsien verander
|
afr-000
|
enterokinase
| 7 |
afr-000
|
6,068,576 | 34,015,895 | 7 |
die dunderm, spysverteringskanaal of maagdermkanaal
|
afr-000
|
dermholte
| 7 |
afr-000
|
6,068,577 | 34,015,897 | 7 |
enige dierlike parasiet in die dermkanaal
|
afr-000
|
enterosoön
| 7 |
afr-000
|
6,068,578 | 34,015,898 | 7 |
enige virus wat die liggaam deur die spysverteringskanaal binnekom, daarin vermeerder en dan «gewoonlik» die sentrale senustelsel binnedring, bv die poliovirus
|
afr-000
|
enterovirus
| 7 |
afr-000
|
6,068,579 | 34,015,900 | 7 |
van binne na buite
|
afr-000
|
ento-ektad
| 7 |
afr-000
|
6,068,580 | 34,015,902 | 7 |
wat op die gewone «normale» plek voorkom
|
afr-000
|
entopies
| 7 |
afr-000
|
6,068,581 | 34,015,904 | 7 |
mbt die binnekant van die oog
|
afr-000
|
entopties
| 7 |
afr-000
|
6,068,582 | 34,015,906 | 7 |
mbt die inwendige oor
|
afr-000
|
entoties
| 7 |
afr-000
|
6,068,583 | 34,015,907 | 7 |
daardie deel van die energie wat in ’n sel gevorm word wat nie vir uitwendige arbeid beskikbaar is nie
|
afr-000
|
entropie
| 7 |
afr-000
|
6,068,584 | 34,015,909 | 7 |
’n rooskleurige, suur kleurstof wat vir die kleur van selle en weefsels in histologie gebruik word
|
afr-000
|
eosien
| 7 |
afr-000
|
6,068,585 | 34,015,910 | 7 |
selle, weefsels of histologiese strukture wat rooi kleur met eosien
|
afr-000
|
eosinofiel
| 7 |
afr-000
|
6,068,586 | 34,015,911 | 7 |
witbloedliggaampies met ’n tweelobbige selkern en ’n besonder korrelrige sitoplasma, wat rooi kleur met suur kleurstowwe
|
afr-000
|
eosinofiel
| 7 |
afr-000
|
6,068,587 | 34,015,912 | 7 |
siektetoestand wat gekenmerk word deur ’n abnormale toename in die getal eosinofiele in die sirkulerende bloed
|
afr-000
|
eosinofilie
| 7 |
afr-000
|
6,068,588 | 34,015,913 | 7 |
eienskap van maklik kleur met eosien
|
afr-000
|
eosinofilie
| 7 |
afr-000
|
6,068,589 | 34,015,913 | 7 |
eosienliewend
|
afr-000
|
eosinofilie
| 7 |
afr-000
|
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.