id
int64 1
8.14M
| meaning
int64 6
37.7M
| langvar
int64 3
12k
| txt
stringlengths 1
3.23k
⌀ | langvar_uid
stringlengths 7
7
| example
stringlengths 1
218
⌀ | example_langvar
int64 3
12k
⌀ | example_langvar_uid
stringlengths 7
7
⌀ |
---|---|---|---|---|---|---|---|
6,068,690 | 34,016,020 | 7 |
wetenskap van waarneming of sensasie
|
afr-000
|
estiologie
| 7 |
afr-000
|
6,068,691 | 34,016,021 | 7 |
’n vroulike geslagshormoon wat veral in die Graaf-follikels gevorm word
|
afr-000
|
estradiol
| 7 |
afr-000
|
6,068,692 | 34,016,022 | 7 |
vroulike geslagshormone
|
afr-000
|
estrogeen
| 7 |
afr-000
|
6,068,693 | 34,016,023 | 7 |
enige stof wat verantwoordelik is vir die ontwikkeling, instandhouding of funksionering van vroulike geslagskenmerke
|
afr-000
|
estrogeen
| 7 |
afr-000
|
6,068,694 | 34,016,024 | 7 |
versadigde koolwaterstof wat kleurloos en reukloos is en ’n plofbare mengsel met lug vorm
|
afr-000
|
C2H6
| 7 |
afr-000
|
6,068,695 | 34,016,025 | 7 |
gewone alkohol wat gevorm word deur suikerfermentasie
|
afr-000
|
etanol
| 7 |
afr-000
|
6,068,696 | 34,016,026 | 7 |
’n onversadigde koolwaterstof wat aan die alkane behoort
|
afr-000
|
eteen
| 7 |
afr-000
|
6,068,697 | 34,016,027 | 7 |
organiese verbinding met die groep -C-O-C-
|
afr-000
|
eter
| 7 |
afr-000
|
6,068,698 | 34,016,028 | 7 |
vlugtige, lig ontvlambare vloeistof wat as verdowingsmiddel gebruik word
|
afr-000
|
eter
| 7 |
afr-000
|
6,068,699 | 34,016,033 | 7 |
mbt die sifbeen
|
afr-000
|
etmoïdaal
| 7 |
afr-000
|
6,068,700 | 34,016,034 | 7 |
’n been in die vloer van die kranium wat deel van die neusholte en oogkas uitmaak
|
afr-000
|
sifbeen
| 7 |
afr-000
|
6,068,701 | 34,016,035 | 7 |
stof afgeskei deur ’n verswering wat uit selle, bakterieë en afgebreekte weefsel bestaan
|
afr-000
|
etter
| 7 |
afr-000
|
6,068,702 | 34,016,036 | 7 |
’n onversadigde koolwaterstof wat aan die alkyne behoort
|
afr-000
|
etyn
| 7 |
afr-000
|
6,068,703 | 34,016,037 | 7 |
’n oordrewe of abnormale sensasie van fisiese en geestelike welsyn wat nie op die waarheid of realiteit gegrond is nie «gewoonlik agv organiese of geestelike wanbalans, of agv verdowingsmiddels»
|
afr-000
|
euforie
| 7 |
afr-000
|
6,068,704 | 34,016,038 | 7 |
gevoel van welbehae of gelukkige selftevredenheid
|
afr-000
|
euforie
| 7 |
afr-000
|
6,068,705 | 34,016,039 | 7 |
toestand waar die koolstofdioksiedkonsentrasie in die bloed normaal is
|
afr-000
|
eukapnie
| 7 |
afr-000
|
6,068,706 | 34,016,040 | 7 |
normale rustige asemhaling
|
afr-000
|
eupnee
| 7 |
afr-000
|
6,068,707 | 34,016,041 | 7 |
verwys na bakterieë wat kan leef en groei in ’n omgewing met ’n wye verskeidenheid temperature
|
afr-000
|
euritermies
| 7 |
afr-000
|
6,068,708 | 34,016,042 | 7 |
organisme wat op verskillende gashere kan leef
|
afr-000
|
euritrofiese parasiet
| 7 |
afr-000
|
6,068,709 | 34,016,043 | 7 |
buis wat die middeloor met die keelholte in verbinding stel, en waardeur die lugdruk aan weerskante van die trommelvlies gelyk gemaak word
|
afr-000
|
oorkeelbuis
| 7 |
afr-000
|
6,068,710 | 34,016,044 | 7 |
maklike, pynlose dood wat kunsmatig bewerkstellig word deur die toediening van ’n letale middel of deur die doelbewuste weerhouding van behandeling
|
afr-000
|
eutanasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,711 | 34,016,045 | 7 |
uitstulping van enige oppervlak om ’n doodloopgang te vorm
|
afr-000
|
uitpeuling
| 7 |
afr-000
|
6,068,712 | 34,016,046 | 7 |
verwydering van die inhoud van ’n holte, bv deur lediging van die ingewande
|
afr-000
|
evakuasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,713 | 34,016,046 | 7 |
handeling van lediging
|
afr-000
|
evakuasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,714 | 34,016,047 | 7 |
draaiing na buite
|
afr-000
|
eversie
| 7 |
afr-000
|
6,068,715 | 34,016,048 | 7 |
om binnestebuite te draai, soos die omdop van ’n ooglid
|
afr-000
|
eversie
| 7 |
afr-000
|
6,068,716 | 34,016,049 | 7 |
opvatting dat hedendaagse spesies van plante en diere deur modifikasie afkomstig is van vroeër bestaande spesies
|
afr-000
|
evolusie
| 7 |
afr-000
|
6,068,717 | 34,016,055 | 7 |
eerste geslag van ’n bepaalde paring
|
afr-000
|
F1
| 7 |
afr-000
|
6,068,718 | 34,016,056 | 7 |
tweede geslag van ’n bepaalde paring, maw die nageslag van die F1-kruising
|
afr-000
|
F2
| 7 |
afr-000
|
6,068,719 | 34,016,058 | 7 |
’n sel wat in staat is om soliede partikels op te neem
|
afr-000
|
opruimsel
| 7 |
afr-000
|
6,068,720 | 34,016,059 | 7 |
mbt fagositose
|
afr-000
|
fagosities
| 7 |
afr-000
|
6,068,721 | 34,016,060 | 7 |
aktiewe inname van deeltjies deur ’n sel
|
afr-000
|
fagositose
| 7 |
afr-000
|
6,068,722 | 34,016,060 | 7 |
die proses waardeur bakterieë en ander liggaamsvreemde partikels opgeneem en vernietig «verteer» word
|
afr-000
|
fagositose
| 7 |
afr-000
|
6,068,723 | 34,016,061 | 7 |
’n temperatuurskaal waar vriespunt op 32 °F en kookpunt op 212 °F gelees word
|
afr-000
|
°F
| 7 |
afr-000
|
6,068,724 | 34,016,062 | 7 |
met die vorm van ’n lens
|
afr-000
|
lensvormig
| 7 |
afr-000
|
6,068,725 | 34,016,063 | 7 |
instrument waarmee lensveranderinge tydens akkommodasie gemeet word
|
afr-000
|
fakoskoop
| 7 |
afr-000
|
6,068,726 | 34,016,064 | 7 |
eenheid in die kiemsel wat oorgeërf word
|
afr-000
|
faktor
| 7 |
afr-000
|
6,068,727 | 34,016,065 | 7 |
omstandigheid wat invloed op ’n saak uitoefen
|
afr-000
|
faktor
| 7 |
afr-000
|
6,068,728 | 34,016,066 | 7 |
nie verpligtend nie
|
afr-000
|
fakultatief
| 7 |
afr-000
|
6,068,729 | 34,016,066 | 7 |
opsioneel
|
afr-000
|
fakultatief
| 7 |
afr-000
|
6,068,730 | 34,016,067 | 7 |
wat meehelp en nie essensieel is nie
|
afr-000
|
fakultatief
| 7 |
afr-000
|
6,068,731 | 34,016,068 | 7 |
mikro-organisme wat in die teenwoordigheid of afwesigheid van suurstof kan lewe
|
afr-000
|
nieverpligte anaëroob
| 7 |
afr-000
|
6,068,732 | 34,016,069 | 7 |
organisme wat vry of parasities kan lewe
|
afr-000
|
fakultatiewe parasiet
| 7 |
afr-000
|
6,068,733 | 34,016,070 | 7 |
mbt die falanges
|
afr-000
|
falangeaal
| 7 |
afr-000
|
6,068,734 | 34,016,072 | 7 |
een van die beentjies van óf die vinger óf die toon
|
afr-000
|
falanks
| 7 |
afr-000
|
6,068,735 | 34,016,073 | 7 |
pyn in die penis
|
afr-000
|
fallodinie
| 7 |
afr-000
|
6,068,736 | 34,016,075 | 7 |
buis wat die eiersel vanaf die ovarium na die uterus vervoer dmv silium- en peristaltiese bewegings
|
afr-000
|
tuba uterina
| 7 |
afr-000
|
6,068,737 | 34,016,076 | 7 |
’n groep bestaande uit ’n aantal verwante genera wat gebruik word in die klassifikasie van organismes «soortgelyke families word in dieselfde orde verdeel en die ordes in ’n klas»
|
afr-000
|
familie
| 7 |
afr-000
|
6,068,738 | 34,016,077 | 7 |
mbt die farinks
|
afr-000
|
faringeaal
| 7 |
afr-000
|
6,068,739 | 34,016,079 | 7 |
spasma van die spiere van die farinks
|
afr-000
|
faringospasma
| 7 |
afr-000
|
6,068,740 | 34,016,081 | 7 |
boonste verwyde gedeelte van die spysverteringskanaal, tussen die mondholte en die esofagus
|
afr-000
|
farinks
| 7 |
afr-000
|
6,068,741 | 34,016,082 | 7 |
wetenskap wat handel oor alle aspekte van geneesmiddels
|
afr-000
|
farmakologie
| 7 |
afr-000
|
6,068,742 | 34,016,083 | 7 |
deskundige in farmakologie
|
afr-000
|
farmakoloog
| 7 |
afr-000
|
6,068,743 | 34,016,084 | 7 |
’n boek wat besonderhede ivm die vervaardiging van medisyne bevat
|
afr-000
|
farmakopee
| 7 |
afr-000
|
6,068,744 | 34,016,087 | 7 |
mbt farmasie
|
afr-000
|
farmaseuties
| 7 |
afr-000
|
6,068,745 | 34,016,088 | 7 |
bereiding van medisyne volgens voorskrif
|
afr-000
|
farmasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,746 | 34,016,088 | 7 |
bereiding en samestelling van geneesmiddels
|
afr-000
|
farmasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,747 | 34,016,089 | 7 |
’n struktuur wat uit ’n groep vesels bestaan, bv ’n bondel spier- of senuvesels
|
afr-000
|
veselbondel
| 7 |
afr-000
|
6,068,748 | 34,016,090 | 7 |
laterale gedeelte van die posterior witstofkolom van die rugmurg
|
afr-000
|
fasciculus cuneatus
| 7 |
afr-000
|
6,068,749 | 34,016,091 | 7 |
’n klein, gladde, gelyk oppervlak op ’n been, veral by artikulasieopppervlaktes
|
afr-000
|
faset
| 7 |
afr-000
|
6,068,750 | 34,016,092 | 7 |
wat betrekking het op die gesig
|
afr-000
|
fasieel
| 7 |
afr-000
|
6,068,751 | 34,016,095 | 7 |
om makliker te maak of ’n proses te versnel «word veral mbt ’n senuwee gebruik waar ’n impuls makliker oor die sinaps beweeg agv ’n verlaagde postsinaptiese potensiaal»
|
afr-000
|
vergemakliking
| 7 |
afr-000
|
6,068,752 | 34,016,096 | 7 |
fibreuse, membraanagtige bedekking of skede wat liggaamsdele ondersteun, bind of bedek
|
afr-000
|
fassia
| 7 |
afr-000
|
6,068,753 | 34,016,097 | 7 |
wat betrekking het op bondels vesels «fassia»
|
afr-000
|
fassiaal
| 7 |
afr-000
|
6,068,754 | 34,016,098 | 7 |
mbt ’n fasciculus
|
afr-000
|
fassikulêr
| 7 |
afr-000
|
6,068,755 | 34,016,098 | 7 |
wat in bondels gerangskik is
|
afr-000
|
fassikulêr
| 7 |
afr-000
|
6,068,756 | 34,016,100 | 7 |
wat die dood veroorsaak
|
afr-000
|
noodlottig
| 7 |
afr-000
|
6,068,757 | 34,016,104 | 7 |
oplossing van kopersulfaat, natriumhidroksied en kaliumnatriumtartraat wat gebruik word om vir die teenwoordigheid van glukose en ander reduserende oplossings te toets
|
afr-000
|
Fehling-oplossing
| 7 |
afr-000
|
6,068,758 | 34,016,105 | 7 |
gelyke volumes Fehling A en Fehling B word by ’n onbekende oplossing gevoeg om vir die teenwoordigheid van suiker te toets «groenoranje verkleuring n verhitting dui op ’n positiewe resultaat»
|
afr-000
|
Fehling-toets
| 7 |
afr-000
|
6,068,759 | 34,016,106 | 7 |
wat betrekking het op feses
|
afr-000
|
fekaal
| 7 |
afr-000
|
6,068,760 | 34,016,107 | 7 |
lyk soos feses
|
afr-000
|
fekaalagtig
| 7 |
afr-000
|
6,068,761 | 34,016,108 | 7 |
mbt die femur
|
afr-000
|
femoraal
| 7 |
afr-000
|
6,068,762 | 34,016,109 | 7 |
groot senuwee wat die vel aan die binneste en middelgedeeltes van die dy, asook die spiere van die heup- en kniegewrigte voorsien
|
afr-000
|
femorale senuwee
| 7 |
afr-000
|
6,068,763 | 34,016,110 | 7 |
boonste been in die onderste ledemaat
|
afr-000
|
dybeen
| 7 |
afr-000
|
6,068,764 | 34,016,111 | 7 |
klein opening waardeur mens iets kan sien
|
afr-000
|
fenestra
| 7 |
afr-000
|
6,068,765 | 34,016,112 | 7 |
klein, membraanbedekte, ovaalvormige opening tussen die timpanum en die vestibulum van die oor waarin die stapes pas
|
afr-000
|
fenestra ovalis
| 7 |
afr-000
|
6,068,766 | 34,016,113 | 7 |
klein, ronde, membraanbedekte opening tussen die koglea en die middeloor, wat klankgolwe oordra
|
afr-000
|
rondevenster
| 7 |
afr-000
|
6,068,767 | 34,016,114 | 7 |
’n essensiële aminosuur
|
afr-000
|
fenielalanien
| 7 |
afr-000
|
6,068,768 | 34,016,115 | 7 |
chemiese stof wat as indikator vir pH-veranderinge gebruik word
|
afr-000
|
fenolftaleïen
| 7 |
afr-000
|
6,068,769 | 34,016,116 | 7 |
waarneembare eienskappe van ’n organisme in teenstelling met sy genetiese eienskappe
|
afr-000
|
fenotipe
| 7 |
afr-000
|
6,068,770 | 34,016,117 | 7 |
’n soort anaërobiese respirasie waar organiese stowwe «gewoonlik koolhidrate» afgebreek word dmv mikro-organismes of ensieme
|
afr-000
|
gisting
| 7 |
afr-000
|
6,068,771 | 34,016,118 | 7 |
dui verband aan met die aanwesigheid van ’n "driewaardige yster" «Fe+++» in ’n chemiese verbinding
|
afr-000
|
ferri-
| 7 |
afr-000
|
6,068,772 | 34,016,119 | 7 |
yster(III)chloried
|
afr-000
|
ferrichloried
| 7 |
afr-000
|
6,068,773 | 34,016,120 | 7 |
dui verband aan met die aanwesigheid van ’n "tweewaardige yster" «Fe++» in ’n chemiese verbinding
|
afr-000
|
ferro-
| 7 |
afr-000
|
6,068,774 | 34,016,121 | 7 |
yster(II)karbonaat
|
afr-000
|
ferrokarbonaat
| 7 |
afr-000
|
6,068,775 | 34,016,122 | 7 |
instrument om die ysterinhoud van bloed te meet
|
afr-000
|
ferrometer
| 7 |
afr-000
|
6,068,776 | 34,016,123 | 7 |
algemene metaalelement wat noodsaaklik is vir die sintese van hemoglobien in die liggaam
|
afr-000
|
yster
| 7 |
afr-000
|
6,068,777 | 34,016,124 | 7 |
werklike vermoë van ’n organisme om nageslag voort te bring
|
afr-000
|
vrugbaar
| 7 |
afr-000
|
6,068,778 | 34,016,126 | 7 |
onverteerde reste wat tydens defekasie uit die dermkanaal gewerp word
|
afr-000
|
stoelgang
| 7 |
afr-000
|
6,068,779 | 34,016,127 | 7 |
met die voorkoms van feses
|
afr-000
|
fesesagtig
| 7 |
afr-000
|
6,068,780 | 34,016,128 | 7 |
mbt die fetus
|
afr-000
|
fetaal
| 7 |
afr-000
|
6,068,781 | 34,016,130 | 7 |
’n vorm van hemoglobien wat in die fetale rooibloedselle aanwesig is en maklik O2 opneem by lae O2-spannings
|
afr-000
|
fetale hemoglobien
| 7 |
afr-000
|
6,068,782 | 34,016,131 | 7 |
een van die membrane wat die fetus voed en beskerm fetus «kyk ook embrio»
|
afr-000
|
fetale membraan
| 7 |
afr-000
|
6,068,783 | 34,016,132 | 7 |
bevat of bestaan uit vesels
|
afr-000
|
fibreus
| 7 |
afr-000
|
6,068,784 | 34,016,135 | 7 |
die onoplosbare, veselagtige proteïen wat uit fibrinogeen gevorm word wanneer bloed stol
|
afr-000
|
fibrien
| 7 |
afr-000
|
6,068,785 | 34,016,137 | 7 |
dun, draadvormige struktuur
|
afr-000
|
fibril
| 7 |
afr-000
|
6,068,786 | 34,016,137 | 7 |
’n klein veseltjie of filament
|
afr-000
|
fibril
| 7 |
afr-000
|
6,068,787 | 34,016,138 | 7 |
spontane, ongekoördineerde sametrekking van sekere spiervesels, gewoonlik by die hartspier
|
afr-000
|
fibrillasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,788 | 34,016,138 | 7 |
’n ernstige vorm van kardiale disritmie
|
afr-000
|
fibrillasie
| 7 |
afr-000
|
6,068,789 | 34,016,139 | 7 |
mbt ’n klein veseltjie
|
afr-000
|
fibrillêr
| 7 |
afr-000
|
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.