id
int64
1
8.14M
meaning
int64
6
37.7M
langvar
int64
3
12k
txt
stringlengths
1
3.23k
langvar_uid
stringlengths
7
7
example
stringlengths
1
218
example_langvar
int64
3
12k
example_langvar_uid
stringlengths
7
7
6,068,889
34,016,241
7
ruimte tussen die skedelbene van babas wat met ’n sagte bindweefsellaag bedek is
afr-000
fontanel
7
afr-000
6,068,890
34,016,242
7
’n natuurlike opening in weefsel of been
afr-000
gat
7
afr-000
6,068,891
34,016,243
7
groot opening in die oksipitale been waardeur die brein en die rugmurg met mekaar verbind is
afr-000
foramen magnum
7
afr-000
6,068,892
34,016,244
7
die opening tussen die derde en laterale breinventrikels
afr-000
foramen van Munro
7
afr-000
6,068,893
34,016,246
7
gas wat vir ontsmettingsdoeleindes gebruik word
afr-000
formaldehied
7
afr-000
6,068,894
34,016,247
7
vloeistof wat algemeen as ’n fikseermiddel in anatomie en histologie gebruik word
afr-000
formalien
7
afr-000
6,068,895
34,016,247
7
40%-oplossing van formaldehiedgas in water
afr-000
formalien
7
afr-000
6,068,896
34,016,248
7
’n verkorte vorm van ’n beginsel, bv die formule vir plasmasuiwering is C = U/P «waar C = volume plasma van die stof gesuiwer, U = konsentrasie van die stof in die urien en P = konsentrasie van die stof in die plasma»
afr-000
formule
7
afr-000
6,068,897
34,016,249
7
’n groep letters en nommers wat gebruik word om die getal en soorte atome waaruit ’n molekule van ’n stof saamgestel is, aan te dui, bv H2O
afr-000
formule
7
afr-000
6,068,898
34,016,249
7
simboliese voorstelling van die chemiese samestelling van ’n stof
afr-000
formule
7
afr-000
6,068,899
34,016,250
7
’n boogvormige struktuur of opening
afr-000
forniks
7
afr-000
6,068,900
34,016,251
7
sout van fosforsuur
afr-000
fosfaat
7
afr-000
6,068,901
34,016,252
7
ensiem met die vermoë om fosforsuur af te breek tot anorganiese fosfate
afr-000
fosfatase
7
afr-000
6,068,902
34,016,253
7
splitsingsproduk van fruktosedifosfaat wat bv in glikolise gebruik word
afr-000
PGAL
7
afr-000
6,068,903
34,016,254
7
ensiem wat die byvoeging van ’n fosfaatgroep tot ’n verbinding kataliseer
afr-000
fosfokinase
7
afr-000
6,068,904
34,016,255
7
’n energieryke verbinding in spierweefsel wat saamgestel is uit kreatien en fosforsuur
afr-000
kreatienfosfaat
7
afr-000
6,068,905
34,016,256
7
ensiem wat, in die teenwoordigheid van ATP, fosfokreatien opbreek in kreatien en fosfaat
afr-000
fosfokreatinase
7
afr-000
6,068,906
34,016,257
7
lipiedmolekules wat ’n fosfaatgroep bevat, bv lesitien
afr-000
fosfolipied
7
afr-000
6,068,907
34,016,258
7
’n vetagtige stof wat ’n belangrike komponent van selmembrane is
afr-000
fosfolipied
7
afr-000
6,068,908
34,016,259
7
’n saamgestelde proteïen, bv kaseïen in melk, wat ’n fosforsuurester bevat
afr-000
fosfoproteïen
7
afr-000
6,068,909
34,016,260
7
ontvlambare, giftige chemiese stof «niemetaal»
afr-000
P
7
afr-000
6,068,910
34,016,261
7
liggewende eienskap van fosfor en ander stowwe
afr-000
fosforessensie
7
afr-000
6,068,911
34,016,262
7
eienskap van dinge wat in die donker ’n blougroen gloed gee
afr-000
fosforessensie
7
afr-000
6,068,912
34,016,263
7
met die eienskap van fosforessensie
afr-000
liggewend
7
afr-000
6,068,913
34,016,264
7
proses waardeur ’n fosfaatgroep deur ensiemwerking tot ’n molekule bygevoeg word, soos wanneer ADP in ATP verander
afr-000
fosforilering
7
afr-000
6,068,914
34,016,266
7
kleurlose, reuklose, stroopagtige vloeistof wat met water of alkohol gemeng kan word
afr-000
H3PO4
7
afr-000
6,068,915
34,016,267
7
induiking
afr-000
fossa
7
afr-000
6,068,916
34,016,267
7
’n holtetjie in ’n been of ander liggaamsdeel
afr-000
fossa
7
afr-000
6,068,917
34,016,268
7
onverdraagsaamheid teenoor lig
afr-000
fotofobie
7
afr-000
6,068,918
34,016,269
7
instrument waarmee ligintensiteit gemeet word
afr-000
ligmeter
7
afr-000
6,068,919
34,016,270
7
’n hoeveelheid ligenergie «kwantum lig» analoog aan ’n elektron
afr-000
foton
7
afr-000
6,068,920
34,016,271
7
reseptor wat op ligstimuli reageer
afr-000
fotoreseptor
7
afr-000
6,068,921
34,016,272
7
gevoelig vir lig
afr-000
fotosensitief
7
afr-000
6,068,922
34,016,274
7
chemiese sintese van koolhidrate vanaf koolstofdioksied en water deurdat sonlig op die chlorofil van groen plante inwerk
afr-000
fotosintese
7
afr-000
6,068,923
34,016,275
7
kuiltjie
afr-000
fovea
7
afr-000
6,068,924
34,016,275
7
induikinkie
afr-000
fovea
7
afr-000
6,068,925
34,016,275
7
’n klein fossa of holtetjie
afr-000
fovea
7
afr-000
6,068,926
34,016,276
7
sentrale retinale fovea
afr-000
fovea centralis
7
afr-000
6,068,927
34,016,276
7
’n induiking in die middel van die geelvlek waar daar ’n hoë konsentrasie keëltjies is en gesigskerpte die beste is
afr-000
fovea centralis
7
afr-000
6,068,928
34,016,277
7
mbt ’n fovea
afr-000
foveaal
7
afr-000
6,068,929
34,016,278
7
verdeling of afbreking in stukkies «fragmente»
afr-000
fragmentasie
7
afr-000
6,068,930
34,016,279
7
met fraiings «fimbriae»
afr-000
fraiingagtig
7
afr-000
6,068,931
34,016,281
7
’n breuk in ’n been, kraakbeen of soliede orgaan soos die milt
afr-000
breuk
7
afr-000
6,068,932
34,016,282
7
die aantal ossillasies per sekonde
afr-000
frekwensie
7
afr-000
6,068,933
34,016,283
7
die getal kere dat ’n verskynsel voorkom
afr-000
frekwensie
7
afr-000
6,068,934
34,016,284
7
pyn in die diafragma
afr-000
frenalgie
7
afr-000
6,068,935
34,016,285
7
mbt die diafragma
afr-000
frenies
7
afr-000
6,068,936
34,016,286
7
mbt die gees
afr-000
frenies
7
afr-000
6,068,937
34,016,287
7
senuwee wat die spiere van die diafragma voorsien
afr-000
freniese senuwee
7
afr-000
6,068,938
34,016,288
7
klein vou in ’n membraan wat die beweging van die orgaan of liggaamsdeel beperk
afr-000
frenulum
7
afr-000
6,068,939
34,016,290
7
mbt die anterior deel van die liggaam of betrokke orgaan
afr-000
voorkant
7
afr-000
6,068,940
34,016,291
7
na die frontale kant
afr-000
frontaalwaarts
7
afr-000
6,068,941
34,016,291
7
vorentoe
afr-000
frontaalwaarts
7
afr-000
6,068,942
34,016,292
7
voorste en boonste gedeelte van die skedel wat die dak van die oogkaste vorm
afr-000
frontale been
7
afr-000
6,068,943
34,016,294
7
gedeelte van die brein voor die sentrale spleet «Rolando-groef»
afr-000
frontale lob
7
afr-000
6,068,944
34,016,295
7
’n vlak wat die liggaam in ’n anterior «voorste» en posterior «agterste» deel verdeel
afr-000
frontale vlak
7
afr-000
6,068,945
34,016,296
7
’n eenvoudige suiker met die formule C6H12O6 wat in ’n ketoring gerangskik is
afr-000
fruktose
7
afr-000
6,068,946
34,016,299
7
essensieel, of van die grootste belang
afr-000
fundamenteel
7
afr-000
6,068,947
34,016,300
7
mbt die grondbeginsels
afr-000
fundamenteel
7
afr-000
6,068,948
34,016,301
7
die groter, gewoonlik blinde kant van ’n orgaan of klier
afr-000
fundus
7
afr-000
6,068,949
34,016,301
7
deel verste van die uitmonding
afr-000
fundus
7
afr-000
6,068,950
34,016,301
7
basis van ’n orgaan
afr-000
fundus
7
afr-000
6,068,951
34,016,302
7
in funksie of werksaam wees
afr-000
fungeer
7
afr-000
6,068,952
34,016,304
7
parasitiese plant sonder chlorofil
afr-000
swam
7
afr-000
6,068,953
34,016,305
7
die handeling wat deur lewende materie «sel, weefsel, orgaan, stelsel of organisme» uitgevoer word
afr-000
funksie
7
afr-000
6,068,954
34,016,306
7
mbt die spesiale werking van ’n orgaan of organisme
afr-000
funksioneel
7
afr-000
6,068,955
34,016,307
7
die deel van ’n molekule wat aan ’n chemiese reaksie deelneem
afr-000
funksionele groep
7
afr-000
6,068,956
34,016,308
7
die deel van ’n molekule wat aan hom sy spesifieke eienskap besorg
afr-000
funksionele groep
7
afr-000
6,068,957
34,016,309
7
die volume lug wat n ’n gewone rustige ekspirasie nog in die longe aanwesig is
afr-000
funksionele residuele kapasiteit
7
afr-000
6,068,958
34,016,310
7
proses van vereniging
afr-000
fusie
7
afr-000
6,068,959
34,016,314
7
dun, deurskynende maasstof wat vir chirurgiese doeleindes gebruik word
afr-000
gaas
7
afr-000
6,068,960
34,016,316
7
vloeistof wat deur die lewer geproduseer en in die galblaas gestoor word
afr-000
gal
7
afr-000
6,068,961
34,016,316
7
’n geelgroen, alkaliese vloeistof met ’n bitter smaak wat deur die lewer in die duodenum afgeskei word
afr-000
gal
7
afr-000
6,068,962
34,016,317
7
proteolitiese ensiem van melk
afr-000
galaktase
7
afr-000
6,068,963
34,016,318
7
hidroliseproduk van laktose «laktose = glukose + galaktose»
afr-000
galaktose
7
afr-000
6,068,964
34,016,318
7
eenvoudige heksose met die formule C6H12O6 wat in melk aangetref word
afr-000
galaktose
7
afr-000
6,068,965
34,016,319
7
’n peervormige sakkie aan die onderkant van die lewer waar gal gekonsentreer en gestoor word
afr-000
galblaas
7
afr-000
6,068,966
34,016,320
7
buis wat gal vanaf die lewer afvoer
afr-000
galbuis
7
afr-000
6,068,967
34,016,321
7
seldsame, wit, harde metaal wat in ystererts voorkom
afr-000
Ga
7
afr-000
6,068,968
34,016,322
7
hemoglobien-afbraakprodukte wat deur die lewer in die gal uitgeskei word
afr-000
galpigmente
7
afr-000
6,068,969
34,016,323
7
spesiale organiese sure wat deur die lewer vervaardig word, met natrium verbind om galsoute te vorm en in die gal uitgeskei word «dit emulsifiseer vette in die duodenum tydens spysvertering»
afr-000
galsoute
7
afr-000
6,068,970
34,016,324
7
steen wat in die galweë of galblaas gevorm word
afr-000
galsteen
7
afr-000
6,068,971
34,016,325
7
die organiese sure in gal «kom meestal voor as galsoute»
afr-000
galsuur
7
afr-000
6,068,972
34,016,326
7
’n instrument wat gebruik word om die teenwoordigheid en sterkte van ’n elektriese stroom aan te dui
afr-000
galvanometer
7
afr-000
6,068,973
34,016,327
7
eenslagtige, haploïede voortplantingsel «by hoër diere en die mens is dit die sperm by manlikes of ovum by vroulikes»
afr-000
geslagsel
7
afr-000
6,068,974
34,016,328
7
mbt ’n gameet
afr-000
gameties
7
afr-000
6,068,975
34,016,329
7
vorming en ontwikkeling van gamete
afr-000
gametogenese
7
afr-000
6,068,976
34,016,329
7
rypwordingsproses van geslagselle
afr-000
gametogenese
7
afr-000
6,068,977
34,016,330
7
moedersel van ’n gameet wat meiose ondergaan om ’n gameet te vorm
afr-000
gametosiet
7
afr-000
6,068,978
34,016,331
7
die derde item in ’n reeks
afr-000
gamma
7
afr-000
6,068,979
34,016,332
7
derde letter van die Griekse alfabet
afr-000
gamma
7
afr-000
6,068,980
34,016,333
7
’n plasmaproteïen wat die meeste van die antiliggame waarmee mens gebore word, dra
afr-000
gammaglobulien
7
afr-000
6,068,981
34,016,334
7
elektromagnetiese strale met ’n kort golflengte wat deur sekere radioaktiewe stowwe uitgestraal word
afr-000
gammastrale
7
afr-000
6,068,982
34,016,336
7
mbt ’n ganglion
afr-000
ganglionies
7
afr-000
6,068,983
34,016,338
7
’n versameling van senuweeselligame buite die SSS
afr-000
ganglion
7
afr-000
6,068,984
34,016,341
7
verwys na enige sel van ’n ganglion
afr-000
ganglionsel
7
afr-000
6,068,985
34,016,343
7
toestand van materie waar die deeltjies vrylik rondbeweeg in die hele ruimte wat dit beslaan, bv lug
afr-000
gas
7
afr-000
6,068,986
34,016,344
7
soos gas
afr-000
gasagtig
7
afr-000
6,068,987
34,016,345
7
organisme waarop of waarin ’n ander organisme ’n deel van sy bestaan bly
afr-000
gasheer
7
afr-000
6,068,988
34,016,346
7
’n hormoon wat deur die pilorusslymvlies van die maag afgeskei word en die sekresie van maagsap, intrinsieke faktor, pankreasensieme en insulien stimuleer
afr-000
gastrien
7
afr-000