id
int64
1
8.14M
meaning
int64
6
37.7M
langvar
int64
3
12k
txt
stringlengths
1
3.23k
langvar_uid
stringlengths
7
7
example
stringlengths
1
218
example_langvar
int64
3
12k
example_langvar_uid
stringlengths
7
7
6,068,989
34,016,347
7
mbt die maag
afr-000
gastries
7
afr-000
6,068,990
34,016,348
7
een van verskeie buisvormige kliere in die maagwand wat maagsap afskei
afr-000
gastriese klier
7
afr-000
6,068,991
34,016,350
7
mbt die maag en duodenum
afr-000
gastroduodenaal
7
afr-000
6,068,992
34,016,351
7
mbt die maag en die dermkanaal
afr-000
gastro-enteries
7
afr-000
6,068,993
34,016,352
7
’n senuwee-impuls vanaf die duodenum wat peristalse van die maag vertraag wanneer die chym wat daar aankom ’n groot hoeveelheid vette bevat, of oormatig suur is
afr-000
gastro-enteriese refleks
7
afr-000
6,068,994
34,016,353
7
mbt die maag en die esofagus
afr-000
gastro-esofageaal
7
afr-000
6,068,995
34,016,354
7
klep tussen die esofagus en die maag
afr-000
gastro-esofageale sfinkter
7
afr-000
6,068,996
34,016,355
7
mbt die maag en die dermkanaal
afr-000
gastro-intestinaal
7
afr-000
6,068,997
34,016,356
7
een van die kuitspiere
afr-000
gastroknemius
7
afr-000
6,068,998
34,016,357
7
hernia van die maag
afr-000
gastroseel
7
afr-000
6,068,999
34,016,358
7
vou in die peritoneum wat die maag en milt met mekaar verbind
afr-000
gastrospleniese omentum
7
afr-000
6,069,000
34,016,359
7
vroeë embrioniese ontwikkelingstadium waarin die embrio uit twee sellae bestaan
afr-000
gastrula
7
afr-000
6,069,001
34,016,359
7
stadium van die embrio net n die blastula-stadium
afr-000
gastrula
7
afr-000
6,069,002
34,016,360
7
die proses waardeur die gastrula van die embrio gevorm word
afr-000
gastrulasie
7
afr-000
6,069,003
34,016,362
7
die uitruiling van gasse tussen die organisme en sy omgewing, of tussen twee gebiede met verskillende gaskonsentrasies, bv tussen die bloed en weefsel
afr-000
gaswisseling
7
afr-000
6,069,004
34,016,364
7
mbt assosiasie
afr-000
geassosieerd
7
afr-000
6,069,005
34,016,365
7
mbt toestand van balans
afr-000
gebalanseerd
7
afr-000
6,069,006
34,016,366
7
in chemie, wanneer die aantal elektrone wat die reduseermiddel verloor presies gelyk is aan die aantal elektrone wat die oksideermiddel bykry
afr-000
gebalanseerd
7
afr-000
6,069,007
34,016,367
7
’n dieet wat beide in kwaliteit en kwantiteit voldoende is «dit behoort voldoende energie en die regte verhouding van elke voedingstof te verskaf»
afr-000
gebalanseerde dieet
7
afr-000
6,069,008
34,016,369
7
stel tande
afr-000
gebit
7
afr-000
6,069,009
34,016,370
7
die proses van in die lewe kom
afr-000
geboorte
7
afr-000
6,069,010
34,016,373
7
siekte weens die afwesigheid van, of tekort aan, een of ander essensiële voedingstof
afr-000
gebreksiekte
7
afr-000
6,069,011
34,016,375
7
vertraagde geleiding vind plaas in die AV-knoop sodat bv slegs elke tweede of derde atriale sametrekking gevolg word deur ventrikulêre sametrekking
afr-000
gedeeltelike hartblok
7
afr-000
6,069,012
34,016,376
7
verwys na ’n verbinding wat ’n tekort aan suurstof ondervind
afr-000
gedeoksigeneerd
7
afr-000
6,069,013
34,016,377
7
uiteenlopend of verskillend
afr-000
gedifferensieerd
7
afr-000
6,069,014
34,016,377
7
gekenmerk deur differensiasie
afr-000
gedifferensieerd
7
afr-000
6,069,015
34,016,378
7
suiwer water wat verkry word deur die distillering van waterige oplossings van nievlugtige opgeloste stowwe
afr-000
gedistilleerde water
7
afr-000
6,069,016
34,016,379
7
manier waarop iemand hom gedra
afr-000
gedrag
7
afr-000
6,069,017
34,016,380
7
manier waarop iets sy werk verrig
afr-000
gedrag
7
afr-000
6,069,018
34,016,382
7
sagte weefsel wat ryklik voorsien is van vetselle en bloedliggaampies en in die skag van langbene voorkom
afr-000
geelbeenmurg
7
afr-000
6,069,019
34,016,383
7
verwys na die dun, witterige laag wat by die eritrosiet-plasma-skeidingsvlak voorkom wanneer bloed uitgeswaai word
afr-000
geellaag
7
afr-000
6,069,020
34,016,387
7
liniêre struktuur wat oor ’n streek van ’n chromosoom strek en erflikheidskenmerke besit wat by elke seldeling voortgeplant word
afr-000
geen
7
afr-000
6,069,021
34,016,387
7
eenheid van oorerwing «deel van ’n DNA-molekule»
afr-000
geen
7
afr-000
6,069,022
34,016,388
7
rangskikking, posisie of plek van die geen op ’n chromosoom
afr-000
geenlokus
7
afr-000
6,069,023
34,016,389
7
verandering van ’n geen agv ’n verandering van ’n enkele basispaar in die DNA-molekule
afr-000
geenmutasie
7
afr-000
6,069,024
34,016,390
7
omsluit deur ’n sist of kapsel
afr-000
geënsisteerd
7
afr-000
6,069,025
34,016,391
7
diffusie waar ’n draermolekule ’n stof oor die membraan vervoer in die rigting van die konsentrasiegradiënt
afr-000
gefasiliteerde diffusie
7
afr-000
6,069,026
34,016,392
7
wat openings of vensters het
afr-000
gefenestreerd
7
afr-000
6,069,027
34,016,393
7
in grade of gelyke dele verdeel
afr-000
gegradueer
7
afr-000
6,069,028
34,016,394
7
met een of meer groewe of gleuwe
afr-000
gegroef
7
afr-000
6,069,029
34,016,395
7
die vermoë om ervaringe te stoor of te herroep
afr-000
geheue
7
afr-000
6,069,030
34,016,396
7
B- of T-limfosiet wat in reaksie op die primêre immuunrespons gevorm word en dormant bly, maar vinnig kan reageer as dieselfde antigeen in die toekoms teëgekom word
afr-000
geheuesel
7
afr-000
6,069,031
34,016,397
7
beskryf ’n sout wat water in die kristalle bevat
afr-000
gehidreer
7
afr-000
6,069,034
34,016,400
7
versamelnaam vir die uitwendige, middel- en inwendige oor
afr-000
gehoorapparaat
7
afr-000
6,069,035
34,016,401
7
area in die temporale lob van die serebrum, net onder die Sylvius-spleet, wat klankimpulse interpreteer
afr-000
gehoorarea
7
afr-000
6,069,036
34,016,402
7
een van die drie klein beentjies «inkus, malleus, stapes» in die oor
afr-000
gehoorbeentjie
7
afr-000
6,069,037
34,016,407
7
vermoë om klanke op verskillende afstande van die oor waar te neem
afr-000
gehoorskerpte
7
afr-000
6,069,038
34,016,409
7
instrument wat gebruik word vir die opsporing van radioaktiewe deeltjies
afr-000
Geiger-teller
7
afr-000
6,069,039
34,016,410
7
fraktuur met besering van belangrike naasliggende organe en weefsel
afr-000
gekompliseerde fraktuur
7
afr-000
6,069,040
34,016,411
7
aangeleer
afr-000
gekondisioneerd
7
afr-000
6,069,041
34,016,414
7
beskryf ’n oplossing met ’n groot hoeveelheid opgeloste stof
afr-000
gekonsentreerd
7
afr-000
6,069,042
34,016,417
7
bestaan uit dun lae of laminae
afr-000
gelamineerd
7
afr-000
6,069,043
34,016,418
7
jellieagtige stof wat verkry word deur gedeeltelike hidrolise van kollageen, afkomstig vanaf die vel, wit veselagtige bindweefsel en bene van diere
afr-000
beenlym
7
afr-000
6,069,044
34,016,419
7
met die eienskappe van gelatien
afr-000
gelatienagtig
7
afr-000
6,069,045
34,016,420
7
lid van die filum Arthropoda
afr-000
litpotiges
7
afr-000
6,069,046
34,016,421
7
die oordrag van energie van een plek na ’n ander
afr-000
geleiding
7
afr-000
6,069,047
34,016,421
7
die oordrag van klank-, hitte-, lig-, elektriese of senuweeprikkels
afr-000
geleiding
7
afr-000
6,069,048
34,016,422
7
vermoë om energie in een of ander vorm verder te voer
afr-000
geleidingsvermoë
7
afr-000
6,069,049
34,016,423
7
stof wat energie gelei
afr-000
geleier
7
afr-000
6,069,050
34,016,424
7
wat in lobbe of lobbetjies verdeel is
afr-000
gelob
7
afr-000
6,069,051
34,016,425
7
beperk tot ’n bepaalde gebied of area
afr-000
gelokaliseer
7
afr-000
6,069,052
34,016,426
7
waarneming van lugtrillinge deur die gehoorsenuwee
afr-000
geluid
7
afr-000
6,069,053
34,016,428
7
’n elektriese stroom wat slegs in een rigting vloei al wissel sy sterkte
afr-000
GS
7
afr-000
6,069,054
34,016,431
7
senuwee wat uit sowel afferente «sensoriese» as efferente «motoriese» vesels bestaan
afr-000
gemengde senuwee
7
afr-000
6,069,055
34,016,432
7
die waarde wat die meeste voorkom
afr-000
gemiddeld
7
afr-000
6,069,056
34,016,433
7
wat in die middel, tussen twee uiterstes lê
afr-000
gemiddeld
7
afr-000
6,069,057
34,016,434
7
tov ’n senuwee wat ’n miëlienskede «murgskede» besit
afr-000
gemiëlineer
7
afr-000
6,069,058
34,016,437
7
opgeleide persoon bevoeg om geneeskundige behandeling toe te pas
afr-000
geneesheer
7
afr-000
6,069,059
34,016,438
7
wetenskap wat te doen het met die studie en behandeling van siektes
afr-000
geneeskunde
7
afr-000
6,069,060
34,016,441
7
al die mense wat ongeveer dieselfde tyd gebore is, gewoonlik geneem vanaf geboorte tot ±30-jarige leeftyd
afr-000
generasie
7
afr-000
6,069,061
34,016,442
7
algemene naam van ’n geneesmiddel, teenoor handelsnaam
afr-000
generies
7
afr-000
6,069,062
34,016,443
7
eie aan ’n geslag of soort
afr-000
generies
7
afr-000
6,069,063
34,016,444
7
wat tot dieselfde genus behoort
afr-000
generies
7
afr-000
6,069,064
34,016,445
7
enige herstelproses, gesondmaking of gesondwording
afr-000
genesing
7
afr-000
6,069,065
34,016,446
7
mbt gene, genetika of die oorsprong van iets
afr-000
geneties
7
afr-000
6,069,066
34,016,447
7
die volgorde van basisse in DNA wat sintese van verskillende proteïene, en dus verskillende strukture in die liggaam, bepaal
afr-000
genetiese kode
7
afr-000
6,069,067
34,016,448
7
wetenskaplike studie van die oordrag van gene
afr-000
erflikheidsleer
7
afr-000
6,069,068
34,016,449
7
mbt die ken
afr-000
geniaal
7
afr-000
6,069,069
34,016,450
7
buitengewoon begaaf, vindingryk of vernuftig
afr-000
geniaal
7
afr-000
6,069,070
34,016,451
7
mbt die ken en die tong
afr-000
genioglossaal
7
afr-000
6,069,071
34,016,452
7
wat betrekking het op die manlike of vroulike geslagsorgane
afr-000
genitaal
7
afr-000
6,069,072
34,016,453
7
organe van die voortplantingstelsel wat verantwoordelik is vir die produksie van sperma by die manlike, of ova by die vroulike individu
afr-000
geslagsorgane
7
afr-000
6,069,073
34,016,455
7
mbt die geslagsorgane en die dy
afr-000
genitofemoraal
7
afr-000
6,069,074
34,016,456
7
die samestelling van erflike eienskappe van ’n organisme soos bepaal deur die gene wat dit besit
afr-000
genotipe
7
afr-000
6,069,075
34,016,457
7
groep individue wat dieselfde genetiese samestelling het
afr-000
biotipe
7
afr-000
6,069,076
34,016,458
7
groep lewende organismes met gemeenskaplike morfologiese of filogenetiese kenmerke
afr-000
genus
7
afr-000
6,069,077
34,016,458
7
sluit gewoonlik verskillende soorte of spesies in
afr-000
genus
7
afr-000
6,069,078
34,016,459
7
iemand wat grond eet
afr-000
geofaag
7
afr-000
6,069,079
34,016,460
7
verwys na ’n verbinding wat met suurstof versadig is
afr-000
suurstofryk
7
afr-000
6,069,080
34,016,461
7
gekleur deur ’n pigmentneerslag
afr-000
gepigmenteer
7
afr-000
6,069,081
34,016,462
7
met plooie of voue
afr-000
geplooi
7
afr-000
6,069,082
34,016,464
7
verwys na ’n verbinding of orgaan wat reduksie ondergaan het
afr-000
gereduseer
7
afr-000
6,069,083
34,016,465
7
hemoglobien wat nie suurstof dra nie
afr-000
gereduseerde hemoglobien
7
afr-000
6,069,084
34,016,466
7
mbt die gevorderde ouderdom
afr-000
geronties
7
afr-000
6,069,085
34,016,467
7
abnormale hartklank
afr-000
geruis
7
afr-000
6,069,086
34,016,468
7
sagte, hoorbare, vibrerende klanke
afr-000
geruis
7
afr-000
6,069,087
34,016,470
7
voorste gedeelte van die kop tussen die voorkop en die ken
afr-000
gesig
7
afr-000
6,069,088
34,016,473
7
vermoë om voorwerpe op verskillende afstande van die oog waar te neem
afr-000
gesigskerpte
7
afr-000
6,069,191
34,016,628
7
’n interval of trap in sekere skale
afr-000
graad
7
afr-000
6,069,089
34,016,475
7
die area waarin voorwerpe gesien kan word wanneer die oë reguit vorentoe kyk
afr-000
gesigsveld
7
afr-000