id
int64
1
8.14M
meaning
int64
6
37.7M
langvar
int64
3
12k
txt
stringlengths
1
3.23k
langvar_uid
stringlengths
7
7
example
stringlengths
1
218
example_langvar
int64
3
12k
example_langvar_uid
stringlengths
7
7
6,068,790
34,016,140
7
met die voorkoms van fibrien
afr-000
fibrineus
7
afr-000
6,068,791
34,016,141
7
bevat fibrien
afr-000
fibrineus
7
afr-000
6,068,792
34,016,142
7
’n oplosbare plasmaproteïen wat noodsaaklik is vir bloedstolling «word deur trombien, in die teenwoordigheid van kalsiumione, na fibrien omgeskakel»
afr-000
fibrinogeen
7
afr-000
6,068,793
34,016,143
7
wat oorsprong gee aan fibrien
afr-000
fibrinogenies
7
afr-000
6,068,794
34,016,144
7
die oplossing van fibrien
afr-000
fibrinolise
7
afr-000
6,068,795
34,016,145
7
proteolitiese ensiem wat bloedklonte en ander proteïene oplos
afr-000
plasmien
7
afr-000
6,068,796
34,016,146
7
tekort aan fibrinogeen en fibrien in die bloed
afr-000
fibrinopenie
7
afr-000
6,068,797
34,016,147
7
weefsels wat kollageen en elastiese vesels bevat
afr-000
fibro-elasties
7
afr-000
6,068,798
34,016,148
7
sel wat oorsprong gee aan vesels en ander intersellulêre stowwe van bindweefsel
afr-000
fibroblast
7
afr-000
6,068,799
34,016,149
7
mbt fibroblaste
afr-000
fibroblasties
7
afr-000
6,068,800
34,016,150
7
vorming van bindweefsel
afr-000
fibrogenese
7
afr-000
6,068,801
34,016,151
7
kraakbeen met ’n groot hoeveelheid vesels wat die grondstof deurkruis
afr-000
veselagtige kraakbeen
7
afr-000
6,068,802
34,016,152
7
stof wat bindweefsel oplos
afr-000
fibrolisien
7
afr-000
6,068,803
34,016,153
7
wat bindweefsel vorm
afr-000
fibroplasties
7
afr-000
6,068,804
34,016,154
7
abnormale vermeerdering van bindweefsel in ’n liggaamsdeel, orgaan of weefsel
afr-000
fibrose
7
afr-000
6,068,805
34,016,155
7
volwasse vorm van ’n fibroblast
afr-000
fibrosiet
7
afr-000
6,068,806
34,016,156
7
mbt fibrose
afr-000
fibroties
7
afr-000
6,068,807
34,016,157
7
buitenste en dunste van die twee bene tussen die knie en die enkelgewrig
afr-000
fibula
7
afr-000
6,068,808
34,016,158
7
mbt die fibula
afr-000
fibulêr
7
afr-000
6,068,809
34,016,159
7
die proses van fiksering
afr-000
fiksasie
7
afr-000
6,068,810
34,016,160
7
die proses van voorbereiding van weefsel in mikroskopiese werk sodat dit in die oorspronklike vorm bly
afr-000
fikseer
7
afr-000
6,068,811
34,016,161
7
om iets vas te bind
afr-000
fikseer
7
afr-000
6,068,812
34,016,162
7
middel wat gebruik word om weefsels of voorwerpe onveranderd te behou, of te beskerm teen sekere vorms van behandeling, bv kleuring
afr-000
fikseermiddel
7
afr-000
6,068,813
34,016,163
7
dun, draadagtige struktuur
afr-000
filament
7
afr-000
6,068,814
34,016,165
7
met die vorm van ’n draad
afr-000
filamentagtig
7
afr-000
6,068,815
34,016,167
7
dun lagie van ’n stof, bv ’n lagie olie op ’n wateroppervlakte
afr-000
film
7
afr-000
6,068,816
34,016,168
7
mbt filogenie
afr-000
filogeneties
7
afr-000
6,068,817
34,016,169
7
evolusie van ’n spesie
afr-000
filogenie
7
afr-000
6,068,818
34,016,169
7
evolusionêre geskiedenis van die groep waartoe ’n individu behoort
afr-000
filogenie
7
afr-000
6,068,819
34,016,170
7
’n toestel «struktuur» wat gebruik word om sekere partikels deur te laat terwyl ander teruggehou word wanneer die mengsel deur ’n poreuse membraan gestuur word
afr-000
filter
7
afr-000
6,068,820
34,016,171
7
’n toestel wat gebruik word om sekere strale deur te laat terwyl ander teruggehou word
afr-000
filter
7
afr-000
6,068,821
34,016,172
7
die naam wat gegee word aan die vloeistof wat deur ’n filter beweeg het
afr-000
filtraat
7
afr-000
6,068,822
34,016,173
7
die deurgang van water en opgeloste stowwe deur ’n filter of selektiewe membraan danksy ’n hidrostatiese drukgradiënt
afr-000
filtrasie
7
afr-000
6,069,033
34,016,398
7
die waarneming van geluide
afr-000
gehoor
7
afr-000
6,068,823
34,016,174
7
die proses waardeur ’n oplossing of mengsel deur ’n filter gestuur word
afr-000
filtreer
7
afr-000
6,068,824
34,016,175
7
kan gefiltreer word
afr-000
filtreerbaar
7
afr-000
6,068,825
34,016,176
7
draadvormige struktuur
afr-000
filum
7
afr-000
6,068,826
34,016,177
7
taksonomiese indeling van organismes in groepe wat by mekaar hoort
afr-000
filum
7
afr-000
6,068,827
34,016,178
7
die laaste dun, veselagtige deel van die rugmurg wat strek tot by die onderpunt van die sakrum
afr-000
filum terminale
7
afr-000
6,068,828
34,016,179
7
vingeragtige uitstulpings van die infundibulum op die punt van die Fallopius-buis
afr-000
fraiings
7
afr-000
6,068,829
34,016,180
7
die natuurlike gesteldheid van die liggaam
afr-000
physique
187
eng-000
6,068,830
34,016,181
7
mbt die struktuur, organisasie of ontwikkeling van die liggaam
afr-000
physical
187
eng-000
6,068,831
34,016,181
7
wat die natuurlike liggaam betref
afr-000
physical
187
eng-000
6,068,832
34,016,182
7
mbt fisika
afr-000
physical
187
eng-000
6,068,833
34,016,183
7
wat op die natuur of natuurwette betrekking het
afr-000
physical
187
eng-000
6,068,834
34,016,184
7
vertakking van die wetenskap wat handel oor natuurwetenskap, tw meganika, hitte, elektrisiteit, lig, geluid en die dinamika wat dit beheer
afr-000
fisika
7
afr-000
6,068,835
34,016,185
7
deskundige op die gebied van fisika
afr-000
fisikus
7
afr-000
6,068,836
34,016,186
7
studie van die werking van selle, weefsels en organe van lewende organismes
afr-000
fisiologie
7
afr-000
6,068,837
34,016,187
7
mbt fisiologie
afr-000
fisiologies
7
afr-000
6,068,838
34,016,188
7
mbt natuurlike prosesse in teenstelling met patologiese prosesse
afr-000
fisiologies
7
afr-000
6,068,839
34,016,189
7
sluit in die anatomiese dooieruimte, plus die ruimte in die alveoli wat nie tydens ventilasie vir gasuitruiling benut word nie
afr-000
fisiologiese dooieruimte
7
afr-000
6,068,840
34,016,190
7
die mate waartoe spiere of weefsel vervorm of verander kan word sonder om die vermoë te verloor om na die oorspronklike posisie terug te keer en hul normale funksies te verrig
afr-000
fisiologiese perk
7
afr-000
6,068,841
34,016,191
7
’n isotoniese oplossing, gemaak van 0,9% natriumchloried
afr-000
fisiologiese soutoplossing
7
afr-000
6,068,842
34,016,192
7
deskundige op die gebied van fisiologie
afr-000
fisioloog
7
afr-000
6,068,843
34,016,193
7
gebruik van fisiese metodes bv hitte, elektrisiteit, en beweging in die behandeling van siektes
afr-000
fisioterapie
7
afr-000
6,068,844
34,016,194
7
emfiseem van die kop
afr-000
fisokefalie
7
afr-000
6,068,845
34,016,196
7
spleet of groef op die oppervlak van ’n orgaan «dieper as ’n sulkus»
afr-000
fissuur
7
afr-000
6,068,846
34,016,197
7
abnormale kanaal tussen twee oppervlaktes
afr-000
fistel
7
afr-000
6,068,847
34,016,198
7
stowwe wat deur plante geproduseer word
afr-000
fitogeen
7
afr-000
6,068,848
34,016,199
7
plantaardig
afr-000
fitoïed
7
afr-000
6,068,849
34,016,200
7
verwys na enige gifstof van plantaardige oorsprong
afr-000
fitotoksien
7
afr-000
6,068,850
34,016,202
7
lang, haaragtige uitsteeksel van ’n sel wat beweging veroorsaak «is baie langer as ’n silium, maar het dieselfde interne struktuur»
afr-000
flagellum
7
afr-000
6,068,851
34,016,203
7
deel van die liggaam tussen die ribbes en die heupbeen
afr-000
sykant
7
afr-000
6,068,852
34,016,204
7
buitensporige hoeveelhede gas in die verteringskanaal
afr-000
flatulensie
7
afr-000
6,068,853
34,016,205
7
’n waterstofdraende koënsiem wat belangrik in redoksreaksies is, omdat dit geoksideer en gereduseer kan word
afr-000
FAD
7
afr-000
6,068,854
34,016,206
7
grafiese weergawe van die veneuse pols
afr-000
flebogram
7
afr-000
6,068,855
34,016,207
7
sterk bloeding uit ’n vene
afr-000
fleboragie
7
afr-000
6,068,856
34,016,208
7
om te buig
afr-000
flekseer
7
afr-000
6,068,857
34,016,209
7
buiging by ’n gewrig wat veroorsaak dat die hoek tussen die twee bene kleiner word
afr-000
buiging
7
afr-000
6,068,858
34,016,210
7
’n spier wat ’n liggaamsdeel of ledemaat buig, bv die biseps
afr-000
fleksor
7
afr-000
6,068,859
34,016,211
7
’n reaksie waar die «normaalweg» onsigbare stowwe in ’n oplossing ’n sigbare donsige neerslag «klein vlokkies» vorm
afr-000
flokkulering
7
afr-000
6,068,860
34,016,212
7
golwende heen en weer beweging van vog in ’n liggaamsholte
afr-000
fluktuasie
7
afr-000
6,068,861
34,016,213
7
die wisseling van ’n eienskap met tyd, bv temperatuurskommeling
afr-000
fluktuasie
7
afr-000
6,068,862
34,016,214
7
gasagtige chemiese element van die halogeengroep
afr-000
fluoor
7
afr-000
6,068,863
34,016,215
7
lig afgee
afr-000
fluoresseer
7
afr-000
6,068,864
34,016,215
7
om fluoressensie te toon
afr-000
fluoresseer
7
afr-000
6,068,865
34,016,216
7
eienskap van sekere stowwe om onder bestraling self lig van ’n ander kleur af te gee
afr-000
fluoressensie
7
afr-000
6,068,866
34,016,217
7
met die eienskap om onder bestraling self lig van ’n ander kleur af te gee
afr-000
fluoresserend
7
afr-000
6,068,867
34,016,218
7
glasplaat wat aan die een kant bedek is met fluoresserende stof en wat ligstrale uitstuur as dit aan röntgenstrale blootgestel word
afr-000
fluoresserende skerm
7
afr-000
6,068,868
34,016,219
7
sout van hidrofluoorsuur
afr-000
fluoried
7
afr-000
6,068,869
34,016,219
7
’n fluoorverbinding
afr-000
fluoried
7
afr-000
6,068,870
34,016,220
7
abnormale angs of vrees
afr-000
fobie
7
afr-000
6,068,871
34,016,221
7
mbt fokus
afr-000
fokaal
7
afr-000
6,068,872
34,016,222
7
die afstand «op die hoofas van die lens» tussen die optiese middelpunt en die hoofbrandpunt
afr-000
fokale lengte
7
afr-000
6,068,873
34,016,223
7
vlak wat deur die fokuspunt en parallel met die hoofas van die lens gaan
afr-000
fokale vlak
7
afr-000
6,068,874
34,016,225
7
plek waar ’n siekte hoofsaaklik geleë is
afr-000
fokus
7
afr-000
6,068,875
34,016,226
7
die middel- of sentrale punt
afr-000
brandpunt
7
afr-000
6,068,876
34,016,228
7
’n vitamien behorende tot die B-kompleks «kom oa voor in lewer, niere, melk en groen blare - vandaar die naam»
afr-000
foliensuur
7
afr-000
6,068,877
34,016,229
7
’n klein afskeidingsholte wat selle of sekresie bevat
afr-000
follikel
7
afr-000
6,068,878
34,016,229
7
’n klein sakkie
afr-000
follikel
7
afr-000
6,068,879
34,016,230
7
eenvoudige buisklier
afr-000
follikel
7
afr-000
6,068,880
34,016,231
7
’n hormoon wat deur die adenohipofise gesekreteer word en die ontwikkeling van die ovariumfollikel en spermatogenese beheer
afr-000
follitropien
7
afr-000
6,068,881
34,016,232
7
mbt ’n follikel
afr-000
follikulêr
7
afr-000
6,068,882
34,016,235
7
wetenskap van die vorming en uitspraak van spraakklanke
afr-000
fonetiek
7
afr-000
6,068,883
34,016,236
7
mbt spraakklanke
afr-000
foneties
7
afr-000
6,068,884
34,016,236
7
wat op fonetiek betrekking het
afr-000
foneties
7
afr-000
6,068,885
34,016,237
7
geneeskundige behandeling van spraakgebreke en stemaandoenings
afr-000
foniatrie
7
afr-000
6,068,886
34,016,238
7
mbt spraakklanke
afr-000
fonies
7
afr-000
6,068,887
34,016,238
7
wat op die aard van klank betrekking het
afr-000
fonies
7
afr-000
6,068,888
34,016,239
7
verwys na ’n sel of reseptor wat deur klankgolwe gestimuleer word
afr-000
fonoreseptor
7
afr-000